More Maats
Iemand weet nie van n geweer winkel hier in of om Fourways waar ek so 2kg sak "lead shot" kan koop nie?
Ek sien daar is een of 2 plekke op die internet waar ek kan bestel maar ek is lus om die naweek al met dit te werk, enige size korrel is reg
Groete
Lood korrel enige size
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13570
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Lood korrel enige size
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Lood korrel enige size
2KG VIR 6x 500ML BIER
as jy in irene wil kom haal
as jy in irene wil kom haal
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13570
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lood korrel enige size
Dankie Blaser, ek gaan gou na werk kyk wat ek by die visvang winkel kan kry dan laat weet ek jou as ek nie reg kom nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5133
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Lood korrel enige size
Vir die prys van shot is die 'n bargain
