Lood korrel enige size
Posted: Fri Jun 19, 2026 8:21 am
More Maats
Iemand weet nie van n geweer winkel hier in of om Fourways waar ek so 2kg sak "lead shot" kan koop nie?
Ek sien daar is een of 2 plekke op die internet waar ek kan bestel maar ek is lus om die naweek al met dit te werk, enige size korrel is reg
Groete