Goeiemôre Vriende
Ek is opsoek na Norma of Win doppe vir my 458 Win. Ek ek Lott doppe ook trim.
Groete
Sent from my SM-S731B using Tapatalk
458 Doppe
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2137
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: 458 Doppe
Molopo Wapens het n pak 458 Win Mag doppe van Norma vir R2950.
- PietVis
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Sun Jul 16, 2017 11:50 am
Re: 458 Doppe
Baie dankie!Ds J wrote:Molopo Wapens het n pak 458 Win Mag doppe van Norma vir R2950.
Sent from my SM-S731B using Tapatalk

