Gesoek: Nosler RDF

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
Dumbluck
Hero Member
Hero Member
Posts: 563
Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm

Gesoek: Nosler RDF

Post by Dumbluck »

Ek is op soek na Nosler RDF's.

As jy het wat jy nie meer gaan laai nie of as jy weet van 'n winkel waar daar nog 'n pakkie lê, laat weet asb.

Hoofsaaklik op soek na .243/6mm 105gr

ek sal die volgende ook neem:

.224 70gr
.243 115gr
.264 130gr
.264 140gr

Het 'n paar glibberige manne op die whatsapp groepe teegekom, hoop mens kan hier nog mekaar vertrou.

Dankie en Groete,
Adriaan
nul 83565I3I9
Adriaan Barkhuizen
facebook instagram youtube
Post Reply