Gesoek: Nosler RDF
Posted: Thu Jul 30, 2026 7:49 pm
Ek is op soek na Nosler RDF's.
As jy het wat jy nie meer gaan laai nie of as jy weet van 'n winkel waar daar nog 'n pakkie lĂȘ, laat weet asb.
Hoofsaaklik op soek na .243/6mm 105gr
ek sal die volgende ook neem:
.224 70gr
.243 115gr
.264 130gr
.264 140gr
Het 'n paar glibberige manne op die whatsapp groepe teegekom, hoop mens kan hier nog mekaar vertrou.
Dankie en Groete,
Adriaan
nul 83565I3I9