Page 1 of 1
25 creedmoor
Posted: Tue Oct 20, 2026 7:18 am
by Diesel Dog
Weet iemand dalk of daar enige nuwe wapens in die kaliber te koop is.
DD
Sent from my SM-A576B using Tapatalk
Re: 25 creedmoor
Posted: Tue Oct 20, 2026 8:00 am
by Capt. Yoda
Daar is blykbaar Howas oppad of dalk al hier, Geno behoort te weet
Re: 25 creedmoor
Posted: Tue Oct 20, 2026 8:11 am
by Geno
Yes die Howas behoort op die volgende shipment te land.
Re: 25 creedmoor
Posted: Tue Oct 20, 2026 9:46 am
by Diesel Dog
Dankie ek het planne met die plus peak doppe om hom oopbek te laat draf.
Geno ek kontak jou.
DD
Sent from my SM-A576B using Tapatalk
Re: 25 creedmoor
Posted: Tue Oct 20, 2026 11:02 am
by Capt. Yoda
Diesel Dog wrote: Tue Oct 20, 2026 9:46 am
Dankie ek het planne met die plus peak doppe om hom oopbek te laat draf.
Geno ek kontak jou.
DD
Sent from my SM-A576B using Tapatalk
Met watse koels want dis die enisgte trip plek wat ek met die 25s nog sien.
Ek sien darem so hier en daar Hornady se 134greiners
Re: 25 creedmoor
Posted: Tue Oct 20, 2026 10:50 pm
by Diesel Dog
90gr ballistic tips maar dit ook maar skaars. Die 1.7.5 twist is dalk te vinnig vir ligte koeels miskien sal Kriek se mono havoc werk.
Sal bakkie geweer wees vir hond, kraai,makoue en springbok.
DD
Sent from my SM-A576B using Tapatalk