Ek wil graag so een koop
is daar iemand wat reeds met een skiet
sal graag wil hoor wat dink julle van die scope
weet ook nie waar om een te koop nie soek die een met die rail onder wil nie ringe gebruik nie
SWAROVSKI DS GEN 3
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: SWAROVSKI DS GEN 3
Ek gebruilk die Gen2 en is baie tevrede Oom. Die Gen3 glo ek gaan n meer kompakte scope wees. Ek het him self niognie in my hande gehad nie.
As Oom wil koop, Whatsapp my, ek glo ek sal kan help
As Oom wil koop, Whatsapp my, ek glo ek sal kan help
Goed, beter, 6millimeter!

