Revolution Gonge
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Revolution Gonge
Hallo manne
Ek gee net so bietjie trugvoer oor die Revolution gonge wat ons hier by S&O aanhou.
Hierdie gong het oor die 200x skote gevat en staan nog sterk, net die verf af het afgekom. Skietafstand was 350m en die kaliber was n 338Lapua met 300gr koele teen 2850fps.
Net om dit in perspektief te stel, n 6.5x284Norma lewer met n 140gr koeel 680ft/lb en n die 338Lapua lewer 1050ft/lb op 350m
[img width=560 height=420]http://dl.dropbox.com/u/55333818/IMG_1746.JPG[/img]
[img width=560 height=420]http://dl.dropbox.com/u/55333818/IMG_1747.JPG[/img]
[img width=560 height=420]http://dl.dropbox.com/u/55333818/IMG_1749.JPG[/img]
Prys R550 nes jy hom hier sien
Groete
Stef

Last edited by Stefan764 on Mon Mar 19, 2012 4:47 pm, edited 1 time in total.
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Revolution Gonge
Hi Stefan
Ek het al pesoonlik so n gong geskiet ek twyfel of die bout en band gaan hou.
Beretta
Ek het al pesoonlik so n gong geskiet ek twyfel of die bout en band gaan hou.
Beretta
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Revolution Gonge
Nee wat Beretta, jy kan hom maar looi, hulle hou. Daar is in elk geval n lewenslange onvoorwaardelikke waarborg op hulle. As jy hom stukkend skiet, vervang die vervaardigers hom vir jou op hulle onkostes. Daardie belt vat baie meer skote as n conveyor band.
-
immelmanw
Re: Revolution Gonge
Op die einde van die dag is die idee om meer skte op die gong as op die belt te skiet.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4242
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Revolution Gonge
350 skote? nie een deur die belt nie??
Stel die scope so 1 cliek regs dan loop hy mooi middel

Netjies
Cheers
Stel die scope so 1 cliek regs dan loop hy mooi middel
Netjies
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
immelmanw
Re: Revolution Gonge
Yip, daai half minuut regs sou help. Korreksie Stefan, dit was 300 gr Berger Hybrid punte, nie 250gr nie!
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Revolution Gonge
Ai hys net bietjie duur vir my.
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Revolution Gonge
Self nogal so gedink toe ek sien hoe vat hy die houe op die eenkant. hahahaCobb wrote: Stel die scope so 1 cliek regs dan loop hy mooi middel![]()
![]()
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Revolution Gonge
Ek wonder hoeveel van die 200 skote nou eintlik die gong getref het?. Lyk my of 'n hele klompie van hulle maar links verbygehou het ...
Daardie gonge lyk mooi en as eerste indrukke tel, lyk dit nie of moly en wors enige kortpaaie gevat het nie, soveel so dat ek te hartseer sal voel om op so 'n mooi ding te moet skiet.
Daardie gonge lyk mooi en as eerste indrukke tel, lyk dit nie of moly en wors enige kortpaaie gevat het nie, soveel so dat ek te hartseer sal voel om op so 'n mooi ding te moet skiet.
-
Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: Revolution Gonge
Baboon ek moet saamstem 200 skote is een 0 te veel, ons het by die klub van die gong's wat wel meer as 200 skote gevat het en nog lyk soos nuut na 'n laag verf. Dit is 'n gong wat gemaak is om te hou.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Revolution Gonge
Is jy seker dit is 'n 250gr teen 3250 fps?
Nietemin daai lyk na 'n stukkie goeie gereedskap! Eendag as ek tyd het sit ek vir my ook 'n raam aanmekaar sodat ek 'n gong kan skiet
Nietemin daai lyk na 'n stukkie goeie gereedskap! Eendag as ek tyd het sit ek vir my ook 'n raam aanmekaar sodat ek 'n gong kan skiet
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Revolution Gonge
Sorry Arnold, het reggemaak. 300gr teen 2850fpsArnold wrote: Is jy seker dit is 'n 250gr teen 3250 fps?
Nietemin daai lyk na 'n stukkie goeie gereedskap! Eendag as ek tyd het sit ek vir my ook 'n raam aanmekaar sodat ek 'n gong kan skiet![]()
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus