Page 1 of 1

Laaste been Gauteng proef

Posted: Wed Mar 21, 2012 7:19 am
by tweezer
More se aan almal. Wie van die hengelaars gaan die laaste 2 bene van Gauteng proef die 24/25 van die maand te Draaifontein doen. Ek is een Groete

Re: Laaste been Gauteng proef

Posted: Tue Aug 21, 2012 8:56 am
by Lourens Potgieter
Oom Chris, hoop nie julle proewe was so beroerd soos ons s'n nie..... :'(

Re: Laaste been Gauteng proef

Posted: Tue Aug 21, 2012 9:45 am
by tweezer
More se Deeg wat n 'surprise' goed om te hoor van jou hier, ja nee kyk dit was BEROERD gewees penne 8Meter uitmekaar????? dit was die eerste keer wat ek so iets gesien het. Grootste klomp gemors. Ek het die laaste dag (sondag) sommer hier by +- 9.30 die oggend my goed gelaai en gery want die vuiste wou al begin klap het. Jy kan onmoontlik met 8meter penneĀ  uitmekaar hengel en dit in n wind wat jou gedurig oor ander se lyne vat en die ander oor joune. Ek het daai proewe dag in 2 ure hier by die 6 stroppe verloor. Die eerste dag omtrent 10 stroppe dit was by Draaifontein (die naam is nou Vashaakfontein) nee wat ek sal nooit weer so gaan proef nie dit was k-k

Re: Laaste been Gauteng proef

Posted: Fri Aug 24, 2012 1:15 pm
by Lourens Potgieter
Ek noem daai oewer al 2 jaar lank Vashaakfontein, hahaha!!!

Die pen 8 meter uitmekaar uit is belaglik....dalk as mens op 20 meter gehengel het ja....