Laaste been Gauteng proef
- tweezer
- Newbie

- Posts: 41
- Joined: Fri Nov 19, 2010 8:25 pm
Laaste been Gauteng proef
More se aan almal. Wie van die hengelaars gaan die laaste 2 bene van Gauteng proef die 24/25 van die maand te Draaifontein doen. Ek is een Groete
Wees net jou self moet nie voorgee wat jy nie is nie
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Laaste been Gauteng proef
Oom Chris, hoop nie julle proewe was so beroerd soos ons s'n nie..... 
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."
Koedoe Hengelklub
Koedoe Hengelklub
- tweezer
- Newbie

- Posts: 41
- Joined: Fri Nov 19, 2010 8:25 pm
Re: Laaste been Gauteng proef
More se Deeg wat n 'surprise' goed om te hoor van jou hier, ja nee kyk dit was BEROERD gewees penne 8Meter uitmekaar????? dit was die eerste keer wat ek so iets gesien het. Grootste klomp gemors. Ek het die laaste dag (sondag) sommer hier by +- 9.30 die oggend my goed gelaai en gery want die vuiste wou al begin klap het. Jy kan onmoontlik met 8meter penne uitmekaar hengel en dit in n wind wat jou gedurig oor ander se lyne vat en die ander oor joune. Ek het daai proewe dag in 2 ure hier by die 6 stroppe verloor. Die eerste dag omtrent 10 stroppe dit was by Draaifontein (die naam is nou Vashaakfontein) nee wat ek sal nooit weer so gaan proef nie dit was k-k
Wees net jou self moet nie voorgee wat jy nie is nie
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Laaste been Gauteng proef
Ek noem daai oewer al 2 jaar lank Vashaakfontein, hahaha!!!
Die pen 8 meter uitmekaar uit is belaglik....dalk as mens op 20 meter gehengel het ja....
Die pen 8 meter uitmekaar uit is belaglik....dalk as mens op 20 meter gehengel het ja....
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."
Koedoe Hengelklub
Koedoe Hengelklub

