Laaste been Gauteng proef

Any freshwater fishing stories here/ Enige varswater hengel stories hier.
Post Reply
User avatar
tweezer
Newbie
Newbie
Posts: 41
Joined: Fri Nov 19, 2010 8:25 pm

Laaste been Gauteng proef

Post by tweezer »

More se aan almal. Wie van die hengelaars gaan die laaste 2 bene van Gauteng proef die 24/25 van die maand te Draaifontein doen. Ek is een Groete
Wees net jou self moet nie voorgee wat jy nie is nie
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: Laaste been Gauteng proef

Post by Lourens Potgieter »

Oom Chris, hoop nie julle proewe was so beroerd soos ons s'n nie..... :'(
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."

Koedoe Hengelklub
User avatar
tweezer
Newbie
Newbie
Posts: 41
Joined: Fri Nov 19, 2010 8:25 pm

Re: Laaste been Gauteng proef

Post by tweezer »

More se Deeg wat n 'surprise' goed om te hoor van jou hier, ja nee kyk dit was BEROERD gewees penne 8Meter uitmekaar????? dit was die eerste keer wat ek so iets gesien het. Grootste klomp gemors. Ek het die laaste dag (sondag) sommer hier by +- 9.30 die oggend my goed gelaai en gery want die vuiste wou al begin klap het. Jy kan onmoontlik met 8meter penne  uitmekaar hengel en dit in n wind wat jou gedurig oor ander se lyne vat en die ander oor joune. Ek het daai proewe dag in 2 ure hier by die 6 stroppe verloor. Die eerste dag omtrent 10 stroppe dit was by Draaifontein (die naam is nou Vashaakfontein) nee wat ek sal nooit weer so gaan proef nie dit was k-k
Wees net jou self moet nie voorgee wat jy nie is nie
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: Laaste been Gauteng proef

Post by Lourens Potgieter »

Ek noem daai oewer al 2 jaar lank Vashaakfontein, hahaha!!!

Die pen 8 meter uitmekaar uit is belaglik....dalk as mens op 20 meter gehengel het ja....
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."

Koedoe Hengelklub
Post Reply