Superboer is waarop ek supertrots is.
Met re-inkarnasie wil ek weer Afrikaans/boer/... wees.
Christo
ns: "Comrade" los 'n wrangsmaak


Kom nou, kom nou, Christo. Dis mos die nuwe Suid Afrika.Christo wrote: ... "Comrade" los 'n wrangsmaak ...


Is hierdie, wat jy hierbo s?, nie die grootste waarheid nie? Hier het al jagters (biltong) by my aangekom wat die duurste en mooiste roere, scopes, kamoefleer klere, range finders, GPS'se, "name it" het. As ek hulle skietbaan toe vat kan hulle nie op 100m vyf skote agter mekaar op 'n A4 grote papier plaas nie.tafjak wrote: ...Nie net h? nie, maar 100% kan gebruik ook...


Bestaan die coolbox se inhoud uit 'n paar "back up"-jakkalse vir as die aand nie so goed verloop nie?Cois wrote: ...Da is manne wat natuurlik die heel beste oor die coolbokse skiet...






Waar en wyse gedagtes. Hierdie groep moet deur hulle gespesialiseerde (lees korrek) aanwendig van ervaring en die regte tegnolgie duidelik uitstaan bo die res...Louis102 wrote:...'n Spesialis Roofdierjagter (om Oom Ambessa se term te gebruik) moet in my opinie die GPS h? plus die gebruik daarvan verstaan... ...Wat egter vir my belangrik is hieraan, is dat die jagters op die register hulle op hierdie gebied moet probeer onderskei van die "gep...
...sommer 'n paar ekstra mooi sterreWillJak wrote: - 'n Maatband vir Ambessa se data
- 'n Kamera vir Ambessa se fotos

...nou het jy my verloor? Help asseblief 'n bietjie?tafjak wrote:...ons op die regte spoor is om jakkalse te roep en te skiet met metodes bespreek op hierdie forum? Is daar ander maniere waar ons nie die uitrusting wat hier bespreek word nodig het nie?

... ek wil weet of daar ander maniere is om jakkalse te skiet(roep en skiet metode), net om seker te maak dat ons almal van dieselfde ding praat om die minimum standaarde en uitrusting te finaliseer. Ek was net bang dat ek 'n klomp uitrusting op my bakkie het wat nie nodig is nie. Bietjie tong in die kies omdat ek reken ons praat van dieselfde metode. So daar behoort nie ander gedagtes te wees oor wat ons nodig het nie.Ambessa wrote: Hallo Tafjak
...nou het jy my verloor? Help asseblief 'n bietjie?tafjak wrote:...ons op die regte spoor is om jakkalse te roep en te skiet met metodes bespreek op hierdie forum? Is daar ander maniere waar ons nie die uitrusting wat hier bespreek word nodig het nie?
Ambessa
...tafjak wrote:...Moenie my kruisig omdat my "Liggaams mates" op die oomblik agter is nie, dit gaan baie dol hier en ek het ook so aanpassing nodig om van die ou gewoontes af te leer. Ten goede natuurlik.
