Taffie
Registreer net die manne wat hulleself uithuur ?
As 'n jagter wat net jag vir die plase binne ons boerdery-maatskappy is ek nie een van die pro's ( teen vergoeding by ander te jag ) nie, maar voel ek dat ek reeds binne die riglyne optree en myself verbind het tot die gedragskode.
Christo
Voorvereistes vir die opsit van inligting
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Voorvereistes vir die opsit van inligting
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Voorvereistes vir die opsit van inligting
Tafjaktafjak wrote: Dink jy die 20 of so jagters is genoeg om die land se jakkalse hel te gee? Ek weet nie, seker maar nog so bietjie skrikkerig om te registreer. My voorspelling van so 25 jagters was bietjie wyd gevat. Of wen die jakkalse die manne.
Caller s? nou net in sy reaksie oor hantering van teelgate, dat een van die grootste bates van 'n jakkalsjagter "geduld" is. Ons moet seker nie oorhaastig wees nie. Hierdie manne gaan hulle nie laat aanjaag nie, maar ek het geen twyfel in my gemoed dat die bus gaan vertrek nie. Hoe voel jy?
Louis
Ns. Christo, ek s? as jy jakkalsjag is dit 'n positiewe ding om te registreer. Hoe meer manne hulle verbind tot die minimum standaarde en goeie etiese waardes, hoe beter vir die industrie. Maak nie saak of jy jou dienste uitverhuur aldan nie. Dit is my gevoel, maar ek is oop vir oortuiging.
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Ambessa
Re: Voorvereistes vir die opsit van inligting
Hallo Tafjak / Louis102

Ambessa
...geduld soos Caller sou weet, ek glo die ouens sal stadigaan meer word...tafjak wrote:...Dink jy die 20 of so jagters is genoeg om die land se jakkalse hel te gee? Ek weet nie, seker maar nog so bietjie skrikkerig om te registreer. My voorspelling van so 25 jagters was bietjie wyd gevat.
Ambessa
-
Ambessa
Re: Voorvereistes vir die opsit van inligting
Hallo Louis102 / Tafjak / Christo
Ambessa
Louis102, reg. Hoe meer ouens binne die kraal is en die dinge reg doen hoe beter.tafjak wrote:...ek s? as jy jakkalsjag is dit 'n positiewe ding om te registreer. Hoe meer manne hulle verbind tot die minimum standaarde en goeie etiese waardes, hoe beter vir die industrie. Maak nie saak of jy jou dienste uitverhuur aldan nie. Dit is my gevoel, maar ek is oop vir oortuiging.
Ambessa
- katjak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Sat Jan 31, 2009 8:07 pm
Re: Voorvereistes vir die opsit van inligting
Oom Am.
Jammer ek sit nog nie al my inligting op nie. Hier by ons werk dit so, al die boere betaal die begin van die jaar R500.00 per boer in n rekening in. wanneer jy dan n jak of kat by hom skiet bly dit by hom. Hy vat dit dan na sy landbou vereniging en dan betaal hulle hom weer R300.00 terug uit daai fonds. As die fonds dan op is betaal elke man weer R500.00 in en so subsidieer hulle elke man. So, ek sit met amper niks mates nie want om partykeer 3 uur in die more te wil meet by - 5 of -6 is nie meer so n lekker taak nie, want dan moet ek meet voor ek da ry want ek sien dan nooit weer die karkasse nie. Sal nou in die somer dalk beter gaan.
Japie

A genious is someone who shoots at something no one else can see, and hits it.
-
Ambessa
Re: Voorvereistes vir die opsit van inligting
Hallo katjak
Ambessa
Onthou my woorde onder "Profetiese Woorde"katjak wrote:Jammer ek sit nog nie al my inligting op nie... ...want om partykeer 3 uur in die more te wil meet by - 5 of -6 is nie meer so n lekker taak nie, want dan moet ek meet voor ek da ry want ek sien dan nooit weer die karkasse nie. Sal nou in die somer dalk beter gaan.
Het baie simpatie met die situasie. Probeer nogtans waar jy kan meet...(of stilsitindiekouenagteopjoustoeljieboopdielorrietjiemetnetdiesterreenjougedagtessonderomtepraat).
Ambessa
- CHRIS
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm
Re: Voorvereistes vir die opsit van inligting
Katjak
verduidelik die konsep bietjie meer breedvoerig. dit klink na goeie idee
dankie
Chris
verduidelik die konsep bietjie meer breedvoerig. dit klink na goeie idee
dankie
Chris
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Voorvereistes vir die opsit van inligting
My tel. nommer het verander en is reeds so aangebring onder Probleendier-jagter Register en is nou : 0agt2 2nege5 3136
Mooiloop
Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!