Hoeveel ??
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Hoeveel ??
Dit laat my nou somer skaam raak
netjies julle manne
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Nuweseun
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Hoeveel ??
Hoe moet ek nou voel oor my enkele jakkalsie gistraant?? As ek eendag groot is wil ek ook so baie jakkalse op een aand skiet!
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hoeveel ??
Dankie manne,
Ons het op die ou end gedraai op 18 jakkalse. Ek sal more fotos laai as ek terug in die beskawing is.
Oom Louis,
Sopkop het die knoop deurgehaak toe ek gestoei het op 'n ou reun wat lyk of hy van die Kaapse dokke af kom, omtrent nie 'n tand in sy bek oor nie. Ek skat hom 8jaar+
Oom se klanke is kookwater! Rooi-D lok ook uitstekende reaksie uit.
Ek jag vanaand op 'n plaas waar (as ek kop hou, en reg roep) ek meer as gisteraand kan rol.
Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: Hoeveel ??
Geno
EK hoop jy try n paar op 300m ook, net om inoefening te kom vir die suide....

243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hoeveel ??
Rooies,
Man, ek wou, maar Frans wou nie vir my 'n beurt met my eie .25-06 gee nie. Toe skiet hy een vanoggend op 350m.
My verste skoot gisteraand was "maar" 220m.
Man, ek wou, maar Frans wou nie vir my 'n beurt met my eie .25-06 gee nie. Toe skiet hy een vanoggend op 350m.
My verste skoot gisteraand was "maar" 220m.
Goed, beter, 6millimeter!
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Hoeveel ??
Shoe Geno, nou maak julle manne darem lekker vleis bymekaar net so voor die groot dae.
Ek hoor julle gaan bietjie biltong maak ook....
;D ;D
Looi die honde ou maat en verkoop hul knaters aan die Chinese :P
Raves.
P.s Manne ek is klaar met die werk, sien julle volgende jaar.
Geniet die groot dae en wees/ry veilig.

Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"

- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: Hoeveel ??
Geno
Ons kudu's hier in die suide is dalk nie so groot soos daai van julle in die noorde nie
Maar dit wil vir my voor kom ons jakkies hier in die suide is nie so dom, blind en doof soos daai van julle in die noorde nie

Wurg hulle bulle wurg hulle

As ek jou sien gaan jy val
- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: Hoeveel ??
Geno
Mooi man jy het mooi gemaak.
Blok het die fotos vir my ge MMS gisteroggend. Hoop jy het gisteraand ook soveel sukses gehad.
Groete,
PJ
Mooi man jy het mooi gemaak.
Groete,
PJ
Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Hoeveel ??
Geno
Lekker as jy die jaar so kan afsluit, sterkte en mag daar nog 36 val.
Groete
Lekker as jy die jaar so kan afsluit, sterkte en mag daar nog 36 val.
Groete
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hoeveel ??
More manne,
Dankie vir die gelukwensings.
3 kursusse, en 60+ Dae aanlyn op die forum moet seker een of ander tyd begin vrugte afwerp! Jason se raad het ook BAIE gehelp. Die man is seker al gatvol vir al my vrae...
Hier is 'n foto of 3 van Donderdag-nag se oes.
Ons kon 16 van die 18 jakkalse optel. Die ander twee was swaar gekwes en het in lang gras gaan l?.

Ek, Ludwig, en Frans het beurte gemaak in die stoel op die staanplekke.
Staanplek 1 het ek geroep en geskiet, en 5 jakkalse gerol.
Staanplek 2 het Ludwig die merry-go-round geklim terwyl ek geroep het, en ook 5 jakkalse geskiet
Staanplek 3 was Frans in die stoel en ek op remote-diens, en ons het 'n lot jong jakkalsies gesien rondhol. Frans het hulle geskiet, saam die ouers. Die reun was besonder oud gewees. Sy totaal op die staanplek was 7.
Hier is die ou reun:
Hy was halstarrig om in te kom na sy vrou en kinders geskiet was, Bakleie, distresse en hasies wou nie werk nie, hy't net kort-kort kom oog wys. Maar hier teen 01h30 kon hy nie die versoeking weerstaan om te kom luister na Sopkop nie, toe klink Frans sy doppie.

Met dagbreek toe ons die jakkalse optel, het ek een gesien sit in 'n grasland. Toe ek die bakkie stop, het hy gehol, maar ek het hom op 350m gestop met die fluitjie.
Ek s? toe vir Frans om net bo sy rug te korrel met die .25-06, en die jakkals dop om.
Manne, Frans MAG maar skiet! (behalwe een jonge wat hy op 15m gemis het ;D )

Hier is Frans se staanplek se 7 rooihonne:

Klanke wat gewerk het is:
Vlekkie-D, Rooi-D, Sopkop, Baklei4, Baklei1, Jakkies Worstel, Distres Tarka, Javelina's Demise, Lightning Jack, en klein hasies.
Baie van die jakkalse het ek ook ingeroep met een van my fluite.

Last edited by Geno on Tue Dec 20, 2011 7:51 am, edited 1 time in total.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: Hoeveel ??
Geno
Baie mooi!!!!!!!!!!!!. Ek en Taf is jou nog twee voor.
Groete
Flip

.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
- C.J.
- Sr. Member

- Posts: 396
- Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am
Re: Hoeveel ??
Geno,
Geluk man, dit is lekker as die planne werk!
Groete,
C.J.

CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Hoeveel ??
en ekke met 2 jakkalse in 4 nagte...Louis102 wrote:
Hoe moet ek nou voel oor my enkele jakkalsie gistraant?? As ek eendag groot is wil ek ook so baie jakkalse op een aand skiet!
Springbok sopkop en rooi alleen het mooi gewerk Louis...
Geno,
Jy het hulle mooi gekap my maat.
Last edited by Gerhard on Mon Dec 19, 2011 9:26 am, edited 1 time in total.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Nuweseun
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm
Re: Hoeveel ??
Jo Jo Jooo!! Geno, Stunning julle!! Dis hoe jy moet jakkies jag!!!
Baie mooi gegooi en baie geluk aan al die manne!!

Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Hoeveel ??
Manne manne
ek sal maar net
my naweek het nie so verloop nie. Dit wil gedoen word baie netjies sien Louis se klanke doen die ding sal myne nog toets

When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: Hoeveel ??
Theedge
Troos jou daaraan, ons ooskaap jakkies is baie slimmer as daai gauteng jakkies

Kap hulle Geno kap hulle
Troos jou daaraan, ons ooskaap jakkies is baie slimmer as daai gauteng jakkies
Kap hulle Geno kap hulle
As ek jou sien gaan jy val
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Hoeveel ??
Geno
Nou is jy gewaks vir die vrystaat en die karoo o ja en steytlerville jakkalse..
hoe lyk dit wanneer kom jy af?
Groete
Jacques

Shoot straight and tell the truth!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hoeveel ??
JB,JACQUES BOTHA wrote: vrystaat en die karoo o ja en steytlerville jakkalse..
Vrystaat - Dalk.....
Karoo en Steytlerville - Not a chance! Daar's Pro's wat daarso operate. Nee dankie.......
Goed, beter, 6millimeter!
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Hoeveel ??
Geno
Bang gat

Beretta
Bang gat
Beretta
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: Hoeveel ??
Beretta
Ek is net baie bly ek het nie so n bang gat vir n skoonseun nie

Groete Dawie
Ek is net baie bly ek het nie so n bang gat vir n skoonseun nie
Groete Dawie
As ek jou sien gaan jy val
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Hoeveel ??
Dawie D
Waar woorde ek ook nie en hy like nie recoil nie

Beretta
Waar woorde ek ook nie en hy like nie recoil nie
Beretta
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Hoeveel ??
Geens
H?l, maar julle het die goeters gerook!
Mooiman, makie sakie hoe nie, hulle is dood. Ek het ook al gehoor van vreeslike getalle, maar dit bly staan soos 'n paal bo water, nie sommer net vir doodskiet nie en moet die regte metodes gevolg word anders kan jy met 'n pienk gesig sit.
Gr?nd julle 2, hoop die 25-06 se loop hou!
Mooiloop

Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
Remingtonfrans
- Newbie

- Posts: 22
- Joined: Sun Nov 27, 2011 6:04 pm
Re: Hoeveel ??
Naand Manne
Was daai nou vir jou lekker vir my eerste Jakkals jag!! Baie dankie Geno, daai ervaring sal ek lank nie vergeet nie, jy ken van jakkalse jag. BTW skuus ek het jou nie vroeer gese wat gebeur as ek 'n roer vat nie

Wat kan mens se van daai naby jakkals wat ek gemis het?? Skuldig
. Hy't darm so paar oomblikke later gesneuwel. 
Daai plaas sien ons sommer gou weer.