Hoeveel ??

Closed Group for jackal hunters only. Geslote groep vir jakkals jagters alleenlik
Post Reply
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Hoeveel ??

Post by Geno »

Ja ou Dawie,
Die goed het seker op 'n stadium bietjie windhond-bloed gekry! ;)
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: Hoeveel ??

Post by Dawie D »

Geno

Dis nie dalk anders om nie ???  ;D
As ek jou sien gaan jy val
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Hoeveel ??

Post by Pvdw »

ek het die stilte-klank KLIPHARD gespeel
Ek sien al hoe meer hoe daai klank werk.

Ek dink Louis gaan nog baie CD's verkoop juis vir daai klank.

Peet
Last edited by Pvdw on Wed Jan 04, 2012 9:22 am, edited 1 time in total.
Work to live, don"t live to work
Francois Briedenhann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm

Re: Hoeveel ??

Post by Francois Briedenhann »

More manne.

Wil my storie met julle deel.Het gister aand so 8 uur veld toe gery lekker staan plek gekry 10min stilte,lig skiet een op 30 meter!!Skop af met vlekkie D sien oog kom ver in maar stadig op so 250m sien ek dit is n klein dier wat so bekruip wag dat hy nog nader kom op 100 meter gee ek hom n kiss of death hy staan op sien dis rooikat skrik so groot skiet somer mis!!!en daar stoot hy gaan vanand weer gaan probeer.Watse klank kan ek vir hom speel moet ek weer by die selle staan plek gaan roep?Groete FB
User avatar
paul
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 50
Joined: Thu Oct 01, 2009 8:57 pm

Re: Hoeveel ??

Post by paul »

Het darem 4 brakke n lift gegee gisteraand.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Hoeveel ??

Post by Pvdw »

Manne uiteindelik kan ek ook so 'n post opsit ;D ;D ;D

11 jakke 'n geleentheid gegee gisteraand. Hulle het so mooi stil op die bakkie gel? :angel: :angel: :angel:

Ek wag nou al lank genoeg vir daai meer as 10 jakke.

My seun se eerste een vir die aand. Pragtige reunhond met hare wat lyk of dit gekam is.

[img width=560 height=420]http://i1218.photobucket.com/albums/dd4 ... G_4225.jpg[/img]

My seun met die eerste 8.

[img width=560 height=420]http://i1218.photobucket.com/albums/dd4 ... G_4230.jpg[/img]

Ek met die laaste een vir die aand.

[img width=560 height=420]http://i1218.photobucket.com/albums/dd4 ... G_4235.jpg[/img]

Ons was uit om 'n reun en jong jak te soek wt 2 weke terug agter gelaat is toe my jongste die teef en 2 jonges geskiet het.

Die reun en 1 jonge het weg gekom maar met raad van die Forum( Taffie) het hulle ook darm geleentheid op my Chinese bakkie gekry.

Dankie vir al die raad en hulp manne.

4  reuns opgetel

Een so 2 jaar oud, 2 was 3-4 en die ou skelm moes begin kyk na 7-8 jaar plus.

Twee tewe was 2-3 jaar.


Peet
Last edited by Pvdw on Sat Jan 07, 2012 10:41 am, edited 1 time in total.
Work to live, don"t live to work
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Hoeveel ??

Post by Beretta »

Peet
Mooi man ek sien pa kry ook n beurt of nie eintlik nie
Beretta
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Hoeveel ??

Post by Pvdw »

Jip gister was pa se aand!pa 7, Louis 4. Hy het gese pa kyk altyd, vanaand is dit pa se beurt. Geld kan nie die tyd saam met jou kinders koop nie.  Peet
Work to live, don"t live to work
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Hoeveel ??

Post by Beretta »

Peet
Sorry man waarmee skiet julle kal
Beretta
User avatar
Jassie
Hero Member
Hero Member
Posts: 549
Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm

Re: Hoeveel ??

Post by Jassie »

Mooi gemaak

Jy het net nou die ander dag daarvan gepraat

Groete
JAS
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Hoeveel ??

Post by Ian »

Peet

'n Man gaan slaap lekker as dit so gaan, baie geluk aan jou en die seuns, ek glo dat 'n mens nie sulke ervarings met die seuns met geld kan koop nie.

Groete
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Hoeveel ??

Post by tafjak »

Peeta!

Wat gaan aan? H?l maar die Gauteng-jakkalse kry die wind van voor. Mooi manne, wil gedoen wees om sulke deftige jakkalse(sien net een jonge) 'n lift te gee(dierbaar van julle).

Neem die way point van die laaste foto se teef en 2de laaste foto(teef regs onder) en gaan haal die jonges(of is hulle reeds opgelaai), jy kan nie sulke geld laat rondl? nie! :D

Ek glo nie die raad wat ek gee sal sulke suksesse meebring nie, eerder dat die manne tussen die jakkalse netjiese planne maak en dit is regtig 'n "osriem onner die hart"! Nee wat, met sulke manne is die stryd klaar halfpad gewen!

Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Hoeveel ??

Post by Pvdw »

Beretta dis die HOWA 223 wat so mooi met die jakke gesels ;) ;)

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Hoeveel ??

Post by Geno »

Peet julle YSTERS!!!
Netjies manne, DIS HOE MENS DIE BRAKKE KLOP!!!!!!!!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
johann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm

Re: Hoeveel ??

Post by johann »

Dit vir my mooooi Peet!!!! Dt dam net skaap vleis wat jakkies sooo laat lyk????? Gid gdoen!
25-06 Remington
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Hoeveel ??

Post by Francois Marais »

Peet

Mooi gegooi julle manne, hoop sommer vir nog n paar sulke aande, daai 10+ nommers.....

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Hoeveel ??

Post by Louis102 »

Hier is ook 'n 10+ nommer (van 'n ander aard), wat dalk vermelding waardig is:

[align=center]Image[/align]

Ek en ou Boertjie het hom met 'n goeie staanplek en die Pikante Haas uitoorl?, op nuwejaars-dag nogal.  Die teef (was ook sommer 'n ou tannie) het ek so maand vroe?r geskiet, maar hy het my daardie slag uitoorl?.  Elke hond kry egter sy dag, lyk dit my.  Hy is so paar honderd meter vanwaar die teef geskiet is, ingeroep.
Goeie dade oortref goeie woorde.
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Hoeveel ??

Post by Ian »

Beste Louise 

Daardie het verseker 'n groot aandeel in baie verliese gehad. Lekker om te sien dat hul nie meer skade gaan maak.
Groete
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Hoeveel ??

Post by tafjak »

Louis

Ai tog! Wat sou die ou besiel? Lyk my die ou en jy boer ewe lank op Kuduberg.

Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: Hoeveel ??

Post by Jaco Swart »

More manne.

Ek en Theo kon darem vannaand weer 3 laai en 1 waaroor ons nie seker is nie agterlaat.

Die wind was egter baie erg en dit was maar reenerig. Die eerste 2 het amper in die bakkie vasgehardloop. Ek sal foto's later in die oggend laai.

Groetnis
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Hoeveel ??

Post by Boertjie »

Taffie

Daardie ou was darem langsaan by oom Dries geskiet.Weet nie was hy net vrek honger of net dom nie, maar hy het met n spoed roeper toe gehardloop.

Boera
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: Hoeveel ??

Post by Dawie D »

Boertjie

Met sulke tande dink ek hy was vrek honger ;)

Jy het seker n suig,suig klankie gebruik ;D
As ek jou sien gaan jy val
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Hoeveel ??

Post by Boertjie »

Dawie

Ek dink ons moet daardie klankie saamvat na Geno toe.
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Hoeveel ??

Post by Louis102 »

tafjak wrote: Louis

Ai tog! Wat sou die ou besiel? Lyk my die ou en jy boer ewe lank op Kuduberg.

Mooiloop
Taffie, oor die ouderdom mag jy dalk reg wees, kan dalk sy eerste lewenslig in '98 aanskou het?  Dit is wanneer ek heir aangeland het.  Net nie so seker dat dit op Kuduberg was nie, maar wie weet, genoeg tyd gehad om v?r rond te loop?

Mooiloop
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Hoeveel ??

Post by tafjak »

Ja

En daar verongeluk Tomcat sommer 15 van die goete een aand in Graaff-Reinet, lyk of die ou na die vankansie kook.

Mooiman!
Mooiloop en Geseende Kersfees!
Post Reply