Zebra Hings met my nuwe roer!
- Hugov
- Hero Member

- Posts: 684
- Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am
Re: Zebra Hings met my nuwe roer!
Goeie werk Hennie!!!
Doen so voort
Cheers H
Doen so voort
Cheers H
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
- Dippies
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm
Re: Zebra Hings met my nuwe roer!
Hennie maar jy stel die standaarde hoog met daai roer se eerste skoot op lewende hawe.
Hou so aan en dis n baie mooi geweer daai. As my skippie kom sal ek dieselfde aanskaf.
Dippies
Hou so aan en dis n baie mooi geweer daai. As my skippie kom sal ek dieselfde aanskaf.
Dippies
- Hartskoot Hennie
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Tue Jun 21, 2011 8:28 am
Re: Zebra Hings met my nuwe roer!
Hehehe, ag baie dankie vir al die mooi gelukwense kerels!
Al wat my nog pla is dat daai Swift gebreek het... Ek kan dit nog steeds nie glo nie...

Al wat my nog pla is dat daai Swift gebreek het... Ek kan dit nog steeds nie glo nie...
9mm Parabellum - Glock 26 Gen 4
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Zebra Hings met my nuwe roer!
Hennie, weereens baie geluk
Oor die Swift, miskien was daai donkie die "6 billion dollar zebra" (gee ek nou my ouderdom weg) wat van titanium gebou is. Ek dink SAF is van die sterkste en jy het seker lekker baie poeier agter hom gehad.
As dit wel 'n tendens is, moet mens begin vrae vra oor hulle QC proses...

ek soek nog wapens...
- Hartskoot Hennie
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Tue Jun 21, 2011 8:28 am
Re: Zebra Hings met my nuwe roer!
Wolverine Zebra...SV MAD wrote: Hennie, weereens baie geluk
Oor die Swift, miskien was daai donkie die "6 billion dollar zebra" (gee ek nou my ouderdom weg) wat van titanium gebou is. Ek dink SAF is van die sterkste en jy het seker lekker baie poeier agter hom gehad.
As dit wel 'n tendens is, moet mens begin vrae vra oor hulle QC proses...
Ek het die African Elite gekoop. Hulle is juis bietjie afgelaai, 300gr teen 2392fps. Kyk, sy blad is af en dit was van skuins voor, maar nie so kwaai nie.
9mm Parabellum - Glock 26 Gen 4
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Zebra Hings met my nuwe roer!
ja wat, daar is so baie goed wat 'n rol speel. Het jy nie dalk die skouerknop solid geslaan nie? Daai is mos ook berug dat dit harde been kan wees?
ek soek nog wapens...
- Dippies
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm
Re: Zebra Hings met my nuwe roer!
Hennie ek dink jy het die sneller te hard gedruk dit kan moontlik die antwoord op jou vraag weesHartskoot Hennie wrote: Al wat my nog pla is dat daai Swift gebreek het... Ek kan dit nog steeds nie glo nie...![]()
![]()
![]()
Dippies
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Zebra Hings met my nuwe roer!
Dippies, as ek so na Hennie se Avatar kyk dink ek eerder hy't van opgewondenheid daai roer te styf vasgehou. Dit verhoog ook die druk in die kamer. 
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Hartskoot Hennie
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Tue Jun 21, 2011 8:28 am
Re: Zebra Hings met my nuwe roer!
Raak vir my net rustig...

9mm Parabellum - Glock 26 Gen 4
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: Zebra Hings met my nuwe roer!
Geluk Hennie
Die jaar ook een van daai Donkies op my wens lysie
Het n pel wat n pel het storie, gaan so te se vir half prys n mooi hings haal.
Kan nie wag nie
Die jaar ook een van daai Donkies op my wens lysie
Het n pel wat n pel het storie, gaan so te se vir half prys n mooi hings haal.
Kan nie wag nie
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- Hartskoot Hennie
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Tue Jun 21, 2011 8:28 am
Re: Zebra Hings met my nuwe roer!
Lekker man! Ja, 'n Pajamadonkie was ook al vir 'n lang tyd op my lys gewees! Geniet hom!
9mm Parabellum - Glock 26 Gen 4
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
- Dippies
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm
Re: Zebra Hings met my nuwe roer!
Hilux maak net seker die ou donkie het sy pajamas aan voor jy hom lood voer asbHilux01 wrote: Die jaar ook een van daai Donkies op my wens lysie
Moet nie soos die manne maak nie asb.
Dalk ken iemand die ouens. ek het die foto in nmail gekry die week
Groete
Dippies
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Hartskoot Hennie
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Tue Jun 21, 2011 8:28 am
Re: Zebra Hings met my nuwe roer!
Ek het ook die mail gesien... Nie regtig 'n baie goeie foto vir Jagters of Jag in die algeheel se beeld nie...
Maar ja, dit lyk of hy sy birthday suit aan het...
Maar ja, dit lyk of hy sy birthday suit aan het...
9mm Parabellum - Glock 26 Gen 4
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
- Dippies
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm
Re: Zebra Hings met my nuwe roer!
Hennie stemm 110% saam met jou.
Dis hkm ek dit noem ken iemand dalk die ouens. Sodat daai ou hulle te minste kan aanspreek.
My ander vraag is ook hoe kry so man n liksens en word hy toegelaat om sulke goed te doen op iemand se grond.
Almal wil stout wees soms maar hel nie op so manier nie

- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Zebra Hings met my nuwe roer!
Ek hoop nie daai man is lief vir sy roere nieDippies wrote:Hilux maak net seker die ou donkie het sy pajamas aan voor jy hom lood voer asbHilux01 wrote: Die jaar ook een van daai Donkies op my wens lysie
Moet nie soos die manne maak nie asb.
Dalk ken iemand die ouens. ek het die foto in nmail gekry die week
Groete
Dippies
As hulle hom kan ID gaan die manne daar in PTA dalk vir hom 'n paar vrae wil vra
Last edited by Marc on Fri Mar 09, 2012 10:04 am, edited 1 time in total.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Zebra Hings met my nuwe roer!
Die beker in die hand vertel die hele storie!!
AI AI AI!!!!
AI AI AI!!!!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Hartskoot Hennie
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Tue Jun 21, 2011 8:28 am
Re: Zebra Hings met my nuwe roer!
Waidmannsdank Madako... 
9mm Parabellum - Glock 26 Gen 4
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Zebra Hings met my nuwe roer!
Ek gaan nou so effe die kar omgooi
Ek ken nie die manne nie weet nie waar dit is nie en kom ook nie vir hulle op nie, maar.
Ek moes al self by geleentheid op n plaas in Botswana donkies wat wild geword het skiet en self het ons ook groep fotos geneem. Ek dink dit is baie onregverdig om die span manne te oordeel net omdat hulle twee bekers in hulle hande het. Nie een van hulle lyk vir my getrek of onder die invloed nie wie se nie dit is koffie of iets anders nie.
Ek kan regatag nie sien dat die foto so sleg kan wees vir die jagbedryf nie. Wat sou julle se maak die feit dat dit n donkie is so anders as n zebra. Het niemand nog n groepfoto by n dier geneem nie. Die geweer wys ook geensins direk na iemand nie so kan nie dink dat CFR probleem met die man kan he nie.
Ek wonder nou as n paar manne op n mouflon skaapjag gaan en so by een n foto neem sal die kommentare ook so wees.
Nee manne kry eer feite agtermekaar voor ons aanval.
En nou het ek seker op n klomp tone getrap.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Hartskoot Hennie
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Tue Jun 21, 2011 8:28 am
Re: Zebra Hings met my nuwe roer!
1 2 3 BLOK myself... 
Blok ek stem saam met jou, maar... Ek het ook die e-mail gekry en die subject was: "Klipdrift Kudu".
Maak nie saak wat werklik plaasgevind het nie, almal maak dadelik die afleiding dat die manne gekuier was, en die bekers in hulle hande help nie... Al was dit vol Decaf Ricoffy met 'n Canderel pilletjie.
So wat ek bedoel het dat dit jagters laat sleg lyk is as 'n gewone lid van die publiek die mail sou ontvang met die subject "Klipdrift Kudu", dan lyk die jagters in die foto soos 'n klomp dronkies wat 'n arme Esel onder die invloed per-ongeluk gedood het. En dan dink die ou wat die mail lees dadelik: "Ja die klomp jagters is almal 'n klomp onverantwoordelike suipgatte..." Of so iets...
Ek wil nou gaan naweek hou, voor die topic verander van "Zebra Hings met my nuwe roer!" na "Donkies en Dronkies..."

Blok ek stem saam met jou, maar... Ek het ook die e-mail gekry en die subject was: "Klipdrift Kudu".
Maak nie saak wat werklik plaasgevind het nie, almal maak dadelik die afleiding dat die manne gekuier was, en die bekers in hulle hande help nie... Al was dit vol Decaf Ricoffy met 'n Canderel pilletjie.
So wat ek bedoel het dat dit jagters laat sleg lyk is as 'n gewone lid van die publiek die mail sou ontvang met die subject "Klipdrift Kudu", dan lyk die jagters in die foto soos 'n klomp dronkies wat 'n arme Esel onder die invloed per-ongeluk gedood het. En dan dink die ou wat die mail lees dadelik: "Ja die klomp jagters is almal 'n klomp onverantwoordelike suipgatte..." Of so iets...
Ek wil nou gaan naweek hou, voor die topic verander van "Zebra Hings met my nuwe roer!" na "Donkies en Dronkies..."
9mm Parabellum - Glock 26 Gen 4
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Zebra Hings met my nuwe roer!
Lekker lag ek nou.Hartskoot Hennie wrote: Ek wil nou gaan naweek hou, voor die topic verander van "Zebra Hings met my nuwe roer!" na "Donkies en Dronkies..."![]()
![]()
![]()
Kyk ek stem saam oor die opskrif daarvan in die mail dit was nou nie by die post met die foto genoem nie. Dit is glad nie van pas nie, maar weer reken ek dat mens nie die manne in die foto sommer so daarvoor kan skuldig hou nie.
Ek was vanmore by n klient van my wat vra het ek die foto gesien van die ou wat die jakkalse voor die voet sommer so doodskiet. Dis nou daai foto van Geno en Ludwig hulle. Wil my voorkom die foto travel al die hele net vol en sy het hom gekry met n opskrif van Jakkals Moordenaars.
Maar die feit dat sy die foto so gekry het maak wraggies nie van Geno en Ludwig moordenaars nie en ek weet daar op Geno se stoep tussen hom en die meisie wat langs hom bly is n mak jakkals wat wat hom al lank terg, as hy n moordenaar was sou hy hom lankal geskiet het. (wonder al lank is hy nie dalk bang vir misskiet en die meisie kwes)hahaha
Wys maar net en dit is wat ek bedoel se, is mens moet nie oordeel aas jy nie 100% sekerheid het nie.
Geniet die naweek.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Zebra Hings met my nuwe roer!
Blok
Sien na 300o posts isjy mooi fiks getik amper soos danie243 se tikamsjien begin het..
Dis lekker om weer so bietjie te lees hier op die forum, Wel laat die foto's maaar vir hulself praat ek drink ook n bier so al om ide elke uur (as ek dors is).
Ek sien egter geen glase en coke of die foto nie so beleeld skade doen is nie rerig ter sprake nie..Sioen daai donkie sou vrek van ouderdom so hys verlos van honger pyne as sy tande stomp is en nie meer kan eet nie.
Wonder of daar al ouens is wat bees geskiet het , of skaap geskiet het...Maak nou wel nie altyd mooi trofee fotos nie maar soms sien ek mooi foto;s van jagter met afrkaner bulle en merino ramme ---sien selfs in die land van die silwer varing betaal hullle nogal mooi pryse op die merino ramme en self die 4 horing damara ramme is in aanvraag
So ek wonder of skaapjag eties is of bees skiet of jakkals roep en skiet?
Mooi bly
en mooi skiet
Jacques

Shoot straight and tell the truth!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Zebra Hings met my nuwe roer!
Ek sal graag 'n ou afrikaner bul wil gaan jag 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
immelmanw
Re: Zebra Hings met my nuwe roer!
Dit is die eerste Swift wat ek sien wat so lyk! Nie goeie nuus nie!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Zebra Hings met my nuwe roer!
Ek wonder nou die manne wat hulle monde so vol het oor die seuns by die donkie met die beker in die hand wat hulle sal se van die foto.
Eerstens wie de moer skiet nou n merino skaap. Dan kyk hoe vol bloed is die bek nog, kon hulle dit nie maar skoon gemaak het nie. En as ek so na die manne en een van hulle se hang oe kyk lyk dit of hulle aan een of ander drug cartel behoort wat beteken hulle is nog seker goed op drugs.
Ek weet nie wat maak die een span beter as die ander span
[img width=390 height=480]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 7970_n.jpg[/img]