Zebra Hings met my nuwe roer!

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
User avatar
Hugov
Hero Member
Hero Member
Posts: 684
Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am

Re: Zebra Hings met my nuwe roer!

Post by Hugov »

Goeie werk Hennie!!!
Doen so voort
Cheers H
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
Deon Joubert

Re: Zebra Hings met my nuwe roer!

Post by Deon Joubert »

Baie baie mooi hings daai !
User avatar
Dippies
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm

Re: Zebra Hings met my nuwe roer!

Post by Dippies »

Hennie maar jy stel die standaarde hoog met daai roer se eerste skoot op lewende hawe.

Hou so aan en dis n baie mooi geweer daai. As my skippie kom sal ek dieselfde aanskaf.  ;)

Dippies
User avatar
Hartskoot Hennie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 339
Joined: Tue Jun 21, 2011 8:28 am

Re: Zebra Hings met my nuwe roer!

Post by Hartskoot Hennie »

Hehehe, ag baie dankie vir al die mooi gelukwense kerels!

Al wat my nog pla is dat daai Swift gebreek het... Ek kan dit nog steeds nie glo nie...  ??? ??? ???
9mm Parabellum - Glock 26 Gen 4
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Zebra Hings met my nuwe roer!

Post by SV MAD (Henk) »

Hennie, weereens baie geluk

Oor die Swift, miskien was daai donkie die "6 billion dollar zebra" (gee ek nou my ouderdom weg) wat van titanium gebou is. Ek dink SAF is van die sterkste en jy het seker lekker baie poeier agter hom gehad.

As dit wel 'n tendens is, moet mens begin vrae vra oor hulle QC proses...
ek soek nog wapens...
User avatar
Hartskoot Hennie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 339
Joined: Tue Jun 21, 2011 8:28 am

Re: Zebra Hings met my nuwe roer!

Post by Hartskoot Hennie »

SV MAD wrote: Hennie, weereens baie geluk

Oor die Swift, miskien was daai donkie die "6 billion dollar zebra" (gee ek nou my ouderdom weg) wat van titanium gebou is. Ek dink SAF is van die sterkste en jy het seker lekker baie poeier agter hom gehad.

As dit wel 'n tendens is, moet mens begin vrae vra oor hulle QC proses...
Wolverine Zebra...  ;D

Ek het die African Elite gekoop. Hulle is juis bietjie afgelaai, 300gr teen 2392fps. Kyk, sy blad is af en dit was van skuins voor, maar nie so kwaai nie.
9mm Parabellum - Glock 26 Gen 4
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Zebra Hings met my nuwe roer!

Post by SV MAD (Henk) »

ja wat, daar is so baie goed wat 'n rol speel. Het jy nie dalk die skouerknop solid geslaan nie? Daai is mos ook berug dat dit harde been kan wees?
ek soek nog wapens...
User avatar
Dippies
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm

Re: Zebra Hings met my nuwe roer!

Post by Dippies »

Hartskoot Hennie wrote: Al wat my nog pla is dat daai Swift gebreek het... Ek kan dit nog steeds nie glo nie...  ??? ??? ???
Hennie ek dink jy het die sneller te hard gedruk dit kan moontlik die antwoord op jou vraag wees ;D ;D

Dippies
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Zebra Hings met my nuwe roer!

Post by Gawie(13mm) »

Dippies, as ek so na Hennie se Avatar kyk dink ek eerder hy't van opgewondenheid daai roer te styf vasgehou. Dit verhoog ook die druk in die kamer. ;)
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Hartskoot Hennie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 339
Joined: Tue Jun 21, 2011 8:28 am

Re: Zebra Hings met my nuwe roer!

Post by Hartskoot Hennie »

Raak vir my net rustig...  ;D ;D ;D
9mm Parabellum - Glock 26 Gen 4
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: Zebra Hings met my nuwe roer!

Post by Hilux01 »

Geluk Hennie

Die jaar ook een van daai Donkies op my wens lysie
Het n pel wat n pel het storie, gaan so te se vir half prys n mooi hings haal.

Kan nie wag nie
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
User avatar
Hartskoot Hennie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 339
Joined: Tue Jun 21, 2011 8:28 am

Re: Zebra Hings met my nuwe roer!

Post by Hartskoot Hennie »

Lekker man! Ja, 'n Pajamadonkie was ook al vir 'n lang tyd op my lys gewees! Geniet hom!
9mm Parabellum - Glock 26 Gen 4
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
User avatar
Dippies
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm

Re: Zebra Hings met my nuwe roer!

Post by Dippies »

Hilux01 wrote: Die jaar ook een van daai Donkies op my wens lysie
Hilux maak net seker die ou donkie het sy pajamas aan voor jy hom lood voer asb ;D

Moet nie soos die manne maak nie asb.

Dalk ken iemand die ouens. ek het die foto in nmail gekry die week

Groete
Dippies
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Hartskoot Hennie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 339
Joined: Tue Jun 21, 2011 8:28 am

Re: Zebra Hings met my nuwe roer!

Post by Hartskoot Hennie »

Ek het ook die mail gesien... Nie regtig 'n baie goeie foto vir Jagters of Jag in die algeheel se beeld nie...

Maar ja, dit lyk of hy sy birthday suit aan het...
9mm Parabellum - Glock 26 Gen 4
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
User avatar
Dippies
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm

Re: Zebra Hings met my nuwe roer!

Post by Dippies »

Hennie stemm 110% saam met jou.
Dis hkm ek dit noem ken iemand dalk die ouens. Sodat daai ou hulle te minste kan aanspreek.

My ander vraag is ook hoe kry so man n liksens en word hy toegelaat om sulke goed te doen op iemand se grond.

Almal wil stout wees soms maar hel nie op so manier nie >:(

Groete
Dippies
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Zebra Hings met my nuwe roer!

Post by Marc »

Dippies wrote:
Hilux01 wrote: Die jaar ook een van daai Donkies op my wens lysie
Hilux maak net seker die ou donkie het sy pajamas aan voor jy hom lood voer asb ;D

Moet nie soos die manne maak nie asb.

Dalk ken iemand die ouens. ek het die foto in nmail gekry die week

Groete
Dippies
Ek hoop nie daai man is lief vir sy roere nie  ???

As hulle hom kan ID gaan die manne daar in PTA dalk vir hom 'n paar vrae wil vra  :police:
Last edited by Marc on Fri Mar 09, 2012 10:04 am, edited 1 time in total.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Zebra Hings met my nuwe roer!

Post by DawieKotze »

Die beker in die hand vertel die hele storie!!

AI AI AI!!!!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
Hartskoot Hennie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 339
Joined: Tue Jun 21, 2011 8:28 am

Re: Zebra Hings met my nuwe roer!

Post by Hartskoot Hennie »

Waidmannsdank Madako...  ;D
9mm Parabellum - Glock 26 Gen 4
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Zebra Hings met my nuwe roer!

Post by BLOK »

Ek gaan nou so effe die kar omgooi

Ek ken nie die manne nie weet nie waar dit is nie en kom ook nie vir hulle op nie, maar.
Ek moes al self by geleentheid op n plaas in Botswana donkies wat wild geword het skiet en self het ons ook groep fotos geneem. Ek dink dit is baie onregverdig om die span manne te oordeel net omdat hulle twee bekers in hulle hande het. Nie een van hulle lyk vir my getrek of onder die invloed nie wie se nie dit is koffie of iets anders nie.

Ek kan regatag nie sien dat die foto so sleg kan wees vir die jagbedryf nie. Wat sou julle se maak die feit dat dit n donkie is so anders as n zebra. Het niemand nog n groepfoto by n dier geneem nie. Die geweer wys ook geensins direk na iemand nie so kan nie dink dat CFR probleem met die man kan he nie.

Ek wonder nou as n paar manne op n mouflon skaapjag gaan en so by een n foto neem sal die kommentare ook so wees.

Nee manne kry eer feite agtermekaar voor ons aanval.


En nou het ek seker op n klomp tone getrap.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Hartskoot Hennie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 339
Joined: Tue Jun 21, 2011 8:28 am

Re: Zebra Hings met my nuwe roer!

Post by Hartskoot Hennie »

1 2 3 BLOK myself...  ;D

Blok ek stem saam met jou, maar... Ek het ook die e-mail gekry en die subject was: "Klipdrift Kudu".

Maak nie saak wat werklik plaasgevind het nie, almal maak dadelik die afleiding dat die manne gekuier was, en die bekers in hulle hande help nie... Al was dit vol Decaf Ricoffy met 'n Canderel pilletjie.  ;)

So wat ek bedoel het dat dit jagters laat sleg lyk is as 'n gewone lid van die publiek die mail sou ontvang met die subject "Klipdrift Kudu", dan lyk die jagters in die foto soos 'n klomp dronkies wat 'n arme Esel onder die invloed per-ongeluk gedood het. En dan dink die ou wat die mail lees dadelik: "Ja die klomp jagters is almal 'n klomp onverantwoordelike suipgatte..." Of so iets...

Ek wil nou gaan naweek hou, voor die topic verander van "Zebra Hings met my nuwe roer!" na "Donkies en Dronkies..."  ;D ;D ;D
9mm Parabellum - Glock 26 Gen 4
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Zebra Hings met my nuwe roer!

Post by BLOK »

Hartskoot Hennie wrote: Ek wil nou gaan naweek hou, voor die topic verander van "Zebra Hings met my nuwe roer!" na "Donkies en Dronkies..."  ;D ;D ;D
Lekker lag ek nou.

Kyk ek stem saam oor die opskrif daarvan in die mail dit was nou nie by die post met die foto genoem nie. Dit is glad nie van pas nie, maar weer reken ek dat mens nie die manne in die foto sommer so daarvoor kan skuldig hou nie.

Ek was vanmore by n klient van my wat vra het ek die foto gesien van die ou wat die jakkalse voor die voet sommer so doodskiet. Dis nou daai foto van Geno en Ludwig hulle. Wil my voorkom die foto travel al die hele net vol en sy het hom gekry met n opskrif van Jakkals Moordenaars.

Maar die feit dat sy die foto so gekry het maak wraggies nie van Geno en Ludwig moordenaars nie en ek weet daar op Geno se stoep tussen hom en die meisie wat langs hom bly is n mak jakkals wat wat hom al lank terg, as hy n moordenaar was sou hy hom lankal geskiet het. (wonder al lank is hy nie dalk bang vir misskiet en die meisie kwes)hahaha

Wys maar net en dit is wat ek bedoel se, is mens moet nie oordeel aas jy nie 100% sekerheid het nie.

Geniet die naweek.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Zebra Hings met my nuwe roer!

Post by JACQUES BOTHA »

Blok
Sien na 300o posts isjy mooi fiks getik amper soos danie243 se tikamsjien  begin het..
Dis lekker om weer so bietjie te lees hier op die forum, Wel laat die foto's maaar vir hulself praat ek drink ook n bier  so al om ide elke uur (as ek dors is).
Ek sien egter geen glase en coke of die foto nie so beleeld skade doen is nie rerig ter sprake nie..Sioen daai donkie sou vrek van ouderdom so hys verlos van honger pyne as sy tande stomp is en nie meer kan eet nie.
Wonder of daar al ouens is wat  bees geskiet het , of skaap geskiet het...Maak nou wel nie altyd mooi trofee fotos nie maar soms sien ek mooi foto;s van jagter met afrkaner bulle en merino ramme ---sien selfs in  die land van die silwer varing betaal hullle nogal mooi pryse op die merino ramme en self die 4 horing damara ramme is in aanvraag
So ek wonder of skaapjag eties is of bees skiet of jakkals roep  en skiet? 

Mooi bly
en mooi skiet
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Zebra Hings met my nuwe roer!

Post by DWB »

Ek sal graag 'n ou afrikaner bul wil gaan jag  ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
immelmanw

Re: Zebra Hings met my nuwe roer!

Post by immelmanw »

Dit is die eerste Swift wat ek sien wat so lyk! Nie goeie nuus nie!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Zebra Hings met my nuwe roer!

Post by BLOK »

Ek wonder nou die manne wat hulle monde so vol het oor die seuns by die donkie met die beker in die hand wat hulle sal se van die foto.

Eerstens wie de moer skiet nou n merino skaap. Dan kyk hoe vol bloed is die bek nog, kon hulle dit nie maar skoon gemaak het nie. En as ek so na die manne en een van hulle se hang oe kyk lyk dit of hulle aan een of ander drug cartel behoort wat beteken hulle is nog seker goed op drugs.
Ek weet nie wat maak die een span beter as die ander span

[img width=390 height=480]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 7970_n.jpg[/img]
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Post Reply