Boogskitters mik vir Afrika titel
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Boogskitters mik vir Afrika titel
Marc
Nee man, weet Leon het mos sy enkel gebreek en die ding het hom n paar jaar uit die skiet gehou, hy is redelik bedrywig op facebook, maar jag net met boog, verder het hy n paar oulike dames skuts wat hy coach.........
Hy is egter een vd mees natuurlikste boogskuts wat ek al ooit gesien het..
Mooi loop
Francois
Nee man, weet Leon het mos sy enkel gebreek en die ding het hom n paar jaar uit die skiet gehou, hy is redelik bedrywig op facebook, maar jag net met boog, verder het hy n paar oulike dames skuts wat hy coach.........
Mooi loop
Francois
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Boogskitters mik vir Afrika titel
Cois
Man daai enkel het hom amper gegooi !!! maar niks kry, lyk my, 'n suidwester onder nie
Hy gaan alweer sterk aan, weet hy guide weer en bemark ook so bietjie saam manne van Koppies se w?reld wild. Hy werk by Magnum Archery in Sasolburg en is toe gegooi onder die opleiding
Onkruid vergaan nie en hy's nog dieselde ou Leon wat hy altyd was, dalk net 100 keer stouter 
Gaan hom bietjie die berig wys
Mooiloop
Marc
Man daai enkel het hom amper gegooi !!! maar niks kry, lyk my, 'n suidwester onder nie
Hy gaan alweer sterk aan, weet hy guide weer en bemark ook so bietjie saam manne van Koppies se w?reld wild. Hy werk by Magnum Archery in Sasolburg en is toe gegooi onder die opleiding
Gaan hom bietjie die berig wys
Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Boogskitters mik vir Afrika titel
Baie geluk met jou prestasies Wors
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Boogskitters mik vir Afrika titel
Worsie geluk man, goed gedoen!! Jy moet vir jou Pa 'n nuwe hemp koop

FM, jy kan regtig trots wees - Worsie mag maar!!
Norton
FM, jy kan regtig trots wees - Worsie mag maar!!
Norton
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Wors
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Mon May 23, 2011 9:42 am
Re: Boogskitters mik vir Afrika titel
Dankie aan almal, kom nou weer hier op. sit alleen by die werk en dit loop dik hier. jammer daarvoor,
ons is weer besig om reg te maak, gaan paas-maandag SA toe, vir die Nationals in Gramstown. kan nie wag nie.
hoop ons sien n paar ou manne daar.
weer aan almal. Baie dankie vir duimvashou. het gehelp

Mooi loop
Francois Jnr
ons is weer besig om reg te maak, gaan paas-maandag SA toe, vir die Nationals in Gramstown. kan nie wag nie.
hoop ons sien n paar ou manne daar.
weer aan almal. Baie dankie vir duimvashou. het gehelp
Mooi loop
Francois Jnr
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Boogskitters mik vir Afrika titel
Baie geluk man,
Ons sal jou die keer oorsien

Sterkte vir die SA skiet, hou weereens duim vas
Mooiloop
Marc
Ons sal jou die keer oorsien
Sterkte vir die SA skiet, hou weereens duim vas
Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner