Lisensies
- Christo Els
- Sr. Member

- Posts: 430
- Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm
Re: Lisensies
Geluk Pvdw
Ek het nou gekyk myne is ingegee 08/08/2011
Die 16/08/2011 in kby en die 7/09/2011 in pretoria.
en daar l? hy nou. Hy het nog niks gebeweeg nie.
Ek het nou gekyk myne is ingegee 08/08/2011
Die 16/08/2011 in kby en die 7/09/2011 in pretoria.
en daar l? hy nou. Hy het nog niks gebeweeg nie.
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
-
FE
- Hero Member

- Posts: 566
- Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm
Re: Lisensies
Hoop nie ek het nou onnodig bly geraak nie, maar het nou net by Capt Moses Baloyi gehoor my lisensie is vandag goed gekeur vir my LM4.
Die enigste een lisensie wat na 3 jaar nog uitstaande was. Nou moet ek net daardie lisensie kaartjie kry!!
Dankie vir die nommer wat die manne op gesit het.
Moet darem vir Capt Moses Baloyi krediet gee hy was die enigste persoon wat wel sy telefoon antwoord.
Moet darem vir Capt Moses Baloyi krediet gee hy was die enigste persoon wat wel sy telefoon antwoord.
Born to hunt, but forced to work!
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Lisensies
My swaar se Glock lisensie is in 4weke goedgekeur en daai 17HMR van my so 6-7weke.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: Lisensies
Ek het aansoek gedoen vir my .243 lisensie 9 Sept 11(Potch). Ontvang by Pretoria 21 September 2011. Goedgekeur 20 Oktober 2011.
. Ek was net gelukkig.
My hart bloei vir al die manne wat so lank wag in onregverdigheid. Ek het ook lank gewag vir my 30-06.
Groete,
PJ
Het my kaartjie vandag 8/11/11 ontvang.
My hart bloei vir al die manne wat so lank wag in onregverdigheid. Ek het ook lank gewag vir my 30-06.
Groete,
PJ
Het my kaartjie vandag 8/11/11 ontvang.
Last edited by PJS on Tue Nov 08, 2011 11:08 am, edited 1 time in total.
Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5133
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Lisensies
1 Dag kort van 4 maande en als is verby
Van aansoek inhandig totdat ek daai stukkie plastiek in my hande het!!!
Hier is die bewys.
[img width=560 height=420]http://i1218.photobucket.com/albums/dd4 ... 4153-1.jpg[/img]
Nog so 1 of 2 fotos onder geweer fotos geplaas.
Peet

Hier is die bewys.
[img width=560 height=420]http://i1218.photobucket.com/albums/dd4 ... 4153-1.jpg[/img]
Nog so 1 of 2 fotos onder geweer fotos geplaas.
Peet
Work to live, don"t live to work
-
ablm468
Re: Lisensies
Het gister my 308 Rsa aksie lisensie gekry die 12br is goed gekeur wag net vir die kaartjie, dit was 4 maande vir altwee. Ek weet mens mag nie se nie maar dit is "great".
Toegewyde jagter en sportskut statusse werk baie goed. Ek het nog geen probleme ondervind met enige van die 5 wapens wat ek in die laaste 2 jaar gekoop het nie.
Die eerste 2 het Legally Armed vir my motiveer maar die laaste drie aansoeke het ek self motiveer.

DieKraai
- Full Member

- Posts: 120
- Joined: Sun Jan 29, 2012 3:45 pm
Re: Lisensies
Hi julle
Kon enigiemand die afgelope week wat verby is deurkom na die CFR??? Ek bel al afgelope tyd die 0123536111 nommer, maar hy bly beset. Die 0123536000 nommer lui net en niemand antwoord nie. Ek wil uitvind hoe ver is hulle met my Howa 22-250 se aansoek. Ek is al amper vyf maande besig met die proses. My .308 moet ge-rebarrel word en ek wil eers my 22-250 in my hande he voor die .308 ingaan na die geweersmit, want ek wil nie Juniemaand gedurende jagseisoen sonder geweer sit vir my jaarlikse springbokjag nie.
Mooibly

22-250 Rem Howa
260 Rem Broughton
S&W Mod 29 44 Mag
CZ550 375 H&H (in die pyplyn)
260 Rem Broughton
S&W Mod 29 44 Mag
CZ550 375 H&H (in die pyplyn)
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1179
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Lisensies
Kraai,
Ek het so tussen die lyne gehoor dat daar laasweek groot herstrukturering plaasgevind het by die CFR en hulle was die hele week onbereikbaar. Hulle behoort egter van vandag af weer aan die gang te wees.
Groete,
Lourens

Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Lisensies
Ek wens net hulle antwoorde bly dieselfde. Ek het so 2 weke terug gebel, toe se hulle hy is by goedkeuring.
Week later se hulle net hy is ontvang in pta, maar nog nie op die stelsel nie.
Ek weet dis my onosilgeid om nie alles te log nie, maar jy kan darem die antwoorde onthou. Ek het 20 desember 2 aansoeke in gegee, en is nou eers in pta ontvang. Dis die aaansoeke wat 1 beweer het is al by goedkeuring...
Ek het die nommers van almal daar en emails, maar antwoord kry jy nie...

Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
- Dirkie
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Oct 25, 2011 7:50 am
Re: Lisensies
Ek het n vraag,is daar n ander manier om n lisensie te kry vir n geweer as jy nog n ie 21 is nie?
Groete
Groete
Ou honde loop laat...
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Lisensies
Ek het ook dieselfde prebleem no reply en no joy.Ek is so gatvol vir onbeholpenheid dit is nie eers meer snaaks nie.Al wat n mens wil doen is n vraag vra waarvoor jy betaal het.Ek weet nie hoekom n mens so moet sukkel nie .As jy nie wil werk nie bly by die huis.Kom haal net jou pay aan die einde van die maand dan het jy tenminste niemand geireteer nie.Dit is SWAK diens.Hulle het nie meer verskonings nie .Wat word van die geld wat jy betaal het vir jou aansoek wie kry dit en waar voor word dit gebruik.Niks verbeter nie.Hoekom lewer hulle nie n diens nie.Ons is moeg vir verskonings.As jy nie eers n telefoon kan antwoord nie hoe kan jy enige iets anders doen as jy te veel aansoeke het stel meer mense aan.Dit is mos nie rocket science nie.As jy wil belangrik wees wees dan belangrik en deon jou werk.Nog n ding wat my gatvol maak is die rekord houding van met en hoelaat jy gepraat het.Jy kan herstruktueer en verander soos jy wil as jy net die werk doen is hierdie goed nie nodig nie.Want of dit le daar of so iets staan op gaan haal dit en doen jou werk.Bullshit Baffels Brains.
-
DieKraai
- Full Member

- Posts: 120
- Joined: Sun Jan 29, 2012 3:45 pm
Re: Lisensies
Ek is ook so gatvol vir hulle swak diens. Dis regtig nie meer snaaks nie. My aansoek het eers vasgehak by DFO. Ek het aansoek gedoen en toe se sy vir my sy gaan dit die week daarna aanstuur na die provinsiale kantoor en ek moet oor vyf weke draai kom maak om uit te vind hoe ver is die aansoek. Ek was dom genoeg om haar te glo. Ek gaan maak toe draai vyf weke later en vra hoe ver is aansoek want sy het my gese ek moet vyf weke na ek die aansoek ingedien het 'n draai kom maak. Toe ek haar dit vertel toe se sy net vir my "I don't think so". Ergste van als my aansoek le toe net daar nog op haar tafel en nog nie eers gecapture op die stelsel nie. Ek het toe met bevelvoerder gepraat en aansoek is toe provinsiale kantore toe die volgende dag. Mens moet hulle soos baba's opcheck en op pas dat hulle die werk doen. Ek wens net daar is manier wat hierdie tipe swak dienslewering vasgevat kan word, want ek en baie ander van jullle het betaal vir 'n diens wat gelewer moet word omdat ons wetsgehoorsaam is.
Mooibly

Mooibly
22-250 Rem Howa
260 Rem Broughton
S&W Mod 29 44 Mag
CZ550 375 H&H (in die pyplyn)
260 Rem Broughton
S&W Mod 29 44 Mag
CZ550 375 H&H (in die pyplyn)
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Lisensies
Dit is skokkend die bevelvoerder is net so skuldig want hy het nie sy werk gedoen nie as hy sy werk doen sal hy haar werk tjek en sien dat sy nie haar werk doen nie so loop dit op in die range.Ek verstaan jy moet wag maar hoekom moet jy wag oor swak diens.Ek persoonlik glo niks wat hulle se nie want dit word elke keer verkeerd bewys.Ek wonder of n mens jou tyd en geld kan terug eis oor hulle swak diens.As jy vra dan raak hulle spitefull en verloor jou papiere of so iets.Nou wil ek ook nog n ding weet hoe verloor jy papiere of annsoeke in n kantoor met 4 mure en deur.Jy gooi dit in n asblik.Die nuwe betekenis vir in prosess is weet nie en o ja ons voel vere
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Lisensies
Die verloor ding is soms n gebrek aan kominikasie ook.
Ek het laas jaar november toestemming gevra om my lisensie in potch te gaan haal, want ons mense in lichtenburg wou nie ry nie. Toe ek daar kom is hy nie daar nie (360km van die plaas af). Hulle spoor hom toe in pta op, en se ek kom nou soontoe. Ek het gese ek sal hom weer in potch kom haal want pta is wyd, ek ek sal vrek in die midde stad. Week later se hulle ek kan hom weer kom haal. NOGSTEEDS iewers weg...kry toe in pta. Week later bring hulle die liksens Lichtenburg toe. Die 1 aan diens moes hom in die radiokamer hou in n koevert, toe ek daar kom...weg. Toe kom dit uit hy was op n ander skof, toe hulle bel, wou hy nie nou werk nie. Uiteindelik kry hulle hom in n ander kantoor. So die lisensie het weg geraak net binne stasies...en die proses met so 4 weke verleng, terwyl dit net 1 week kon neem.
Ek is nou sommer half negatief oor die laaste 2 aansoeke wat nou in is...
Ek het laas jaar november toestemming gevra om my lisensie in potch te gaan haal, want ons mense in lichtenburg wou nie ry nie. Toe ek daar kom is hy nie daar nie (360km van die plaas af). Hulle spoor hom toe in pta op, en se ek kom nou soontoe. Ek het gese ek sal hom weer in potch kom haal want pta is wyd, ek ek sal vrek in die midde stad. Week later se hulle ek kan hom weer kom haal. NOGSTEEDS iewers weg...kry toe in pta. Week later bring hulle die liksens Lichtenburg toe. Die 1 aan diens moes hom in die radiokamer hou in n koevert, toe ek daar kom...weg. Toe kom dit uit hy was op n ander skof, toe hulle bel, wou hy nie nou werk nie. Uiteindelik kry hulle hom in n ander kantoor. So die lisensie het weg geraak net binne stasies...en die proses met so 4 weke verleng, terwyl dit net 1 week kon neem.
Ek is nou sommer half negatief oor die laaste 2 aansoeke wat nou in is...
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Lisensies
Nou wil ek net weet is sulke diens aanvaarbaar of nie.Ek wil graag weet wie met sulke diens tevrede sal wees.Ek kan jou nou al se niemand nie nie eers die persoon wat die aansoek ontvang of uitgee nie sal met sulke diens tevrede wees nie maar dit hou net aan gebeur.Poor work by Goverment officials should be declared a crime againts humanity.Dit is hoe ek oor al die rompslomp voel.
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Lisensies
Ongelukkig dink ek nie dit gaan verander nie oom beretta, maar mens wil ook nie vrede daarmee maak nie, want dis nie hoe dit moet werk nie.
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Lisensies
Ek weet van n jong PH wat nou in Amerika sit en terug kom met kliente hy het lank voor die tyd aansoek gedoen vir sy lisensies.Hy bring buitelandse geld in die land in met die jagtogte en skep werk.Maar wat hoor hy as daar navraag gedoen word it is in process or received at Province so en so niks verder nie.Maar doen die moeite om te bel my maat dit is beter en goedkoper om met die muur te gesels.Hoekom moet n mens so sukkel met hulle.Al wat ek wil weet waar is hulle trots.
-
DieKraai
- Full Member

- Posts: 120
- Joined: Sun Jan 29, 2012 3:45 pm
Re: Lisensies
Ek het netnou weer probeer bel- hulle foon steeds beset. Ek het al paar e-posse ook uitgestuur na persone in die CFR (e-pos adresse wat ek hier op die die forum raakgelees het) die afgelope maand en nie een van hulle was beantwoord nie.
SWAK SWAK SWAK SWAK se ek julle. Wat doen 'n mens dan nou volgende?
Groete.

SWAK SWAK SWAK SWAK se ek julle. Wat doen 'n mens dan nou volgende?
Groete.
22-250 Rem Howa
260 Rem Broughton
S&W Mod 29 44 Mag
CZ550 375 H&H (in die pyplyn)
260 Rem Broughton
S&W Mod 29 44 Mag
CZ550 375 H&H (in die pyplyn)
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Lisensies
Hulle het maar net nie trots nie oom. Ek sit met my aansoeke nou waarvan 2 tydelik is. Dis veronderstel om 2 weke te neem vir n antwoord. Selfs al is mens PH, help dit niks. Hulle beweer die toegewyde jagter is die 1 met voorkeur. Ek het dit ook en self vuurwapen instrukteur vir limpopo.
Mens gaan net kwaad word hier...
Mens gaan net kwaad word hier...
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Lisensies
Ja daar kom dit nou deur presies soos wat hulle in die wysiging voorstel.As dit waar is is dit blatante diskrimenasie.Wat maak die toegewyde jagter se lisensie geld beter as die volgende persoon sn niks nie.Net die betaling vir sy status niks meer nie niks minder nie.
-
DieKraai
- Full Member

- Posts: 120
- Joined: Sun Jan 29, 2012 3:45 pm
Re: Lisensies
Hi julle
Julle sal nie glo nie. Ek het die 012 353 6111 nommer nounet gebel en met 'n afrikaanse dame gepraat. My aansoek is die 8 ste Desember 2011 by CFR ontvang- ek het dit vroeg September 2011 by my plaaslike polisiestasie ingegee. Nou die slegte deel: die dame vertel my dit gaan 3-4 maande vat vanaf datum wat dit by hulle ontvang is om aansoek af te handel. En ek het gehoop om die maand nog my Howa 22-250 te gaan optel by wapenhandelaar.....so nou wag ons weer.
Mooibly
Julle sal nie glo nie. Ek het die 012 353 6111 nommer nounet gebel en met 'n afrikaanse dame gepraat. My aansoek is die 8 ste Desember 2011 by CFR ontvang- ek het dit vroeg September 2011 by my plaaslike polisiestasie ingegee. Nou die slegte deel: die dame vertel my dit gaan 3-4 maande vat vanaf datum wat dit by hulle ontvang is om aansoek af te handel. En ek het gehoop om die maand nog my Howa 22-250 te gaan optel by wapenhandelaar.....so nou wag ons weer.
Mooibly
22-250 Rem Howa
260 Rem Broughton
S&W Mod 29 44 Mag
CZ550 375 H&H (in die pyplyn)
260 Rem Broughton
S&W Mod 29 44 Mag
CZ550 375 H&H (in die pyplyn)
-
DieKraai
- Full Member

- Posts: 120
- Joined: Sun Jan 29, 2012 3:45 pm
Re: Lisensies
Hallo julle
My Howa 22-250 se aansoek is "in for condsideration" het ek die week uitgevind. Weet die van julle wat lisensies onlangs gekry het, hoe lank dit van nou af vat om (hopelik) goedgekeur te word as die aansoek op hierdie punt kom?
Mooibly
My Howa 22-250 se aansoek is "in for condsideration" het ek die week uitgevind. Weet die van julle wat lisensies onlangs gekry het, hoe lank dit van nou af vat om (hopelik) goedgekeur te word as die aansoek op hierdie punt kom?
Mooibly
22-250 Rem Howa
260 Rem Broughton
S&W Mod 29 44 Mag
CZ550 375 H&H (in die pyplyn)
260 Rem Broughton
S&W Mod 29 44 Mag
CZ550 375 H&H (in die pyplyn)
- Hartskoot Hennie
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Tue Jun 21, 2011 8:28 am
Re: Lisensies
Ek het 4 maande en 1 week gewag vandat ek my aansoek by my polisiestasie ingehandig het in Oktober tot ek my kaartjie gaan haal het in Februarie. Ek was so 3 weke terug by die CFR en hulle werk hard aan die aansoeke, dit lyk darem nie meer soos 'n oorlog zone daar binne nie... 
Hulle het onlangs kantore geskuif, so al die telefoon nommers het verander. As jy bel vra vir die provinsie waar jy in bly bv. Pretoria is Gauteng Noord, en dan sal hulle jou kan help. Bel eerder die 012 356 6000 nommer en vra dan vir jou provinsie. As mens vriendelik is met die mense is hulle baie behulpsaam. Geduld is jou vriend...
Ek het nie die vorige posts almal gelees nie, so jammer as ek hier iets herhaal! Hoop dit help!

9mm Parabellum - Glock 26 Gen 4
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
- FDJ1
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Wed Apr 04, 2012 11:00 am
Re: Lisensies
More
Ek het gister goeie nuus gekry, al 4 my aansoeke is maandag goedgekeur! Nou is dit net die wag vir die kaartjies ek hoop dit gaan vinnig!
Groete
Ek het gister goeie nuus gekry, al 4 my aansoeke is maandag goedgekeur! Nou is dit net die wag vir die kaartjies ek hoop dit gaan vinnig!
Groete
CZ550 .22-250
RSA 7.62
FN 7.62
GLOCK .45 ACP
RSA 7.62
FN 7.62
GLOCK .45 ACP