Lisensies
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Lisensies
Dankie manne,
Ek het gister toe die nommer gebel en hulle het gese hy trek nou b vingerafdrukke, (KS as ek nie dit mis het nie) weet julle mmanne dalk hoe ver dit in die proses is?

Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
-
Fanie
Re: Lisensies
Ja nee ek hoor hoe positief party ouens is oor hulle wapen lisensies wat hulle gekry het of gaan kry.
Dit het hulle 7 maande geneem om my te laat weet ek is onbevoeg omdat ek blykbaar 'n kriminele rekord het oor iets wat 22 jaar gelede gebeur het waarvan ek nie eers geweet het nie, die besonderhede daarvan is so geheim nie eers ek mag weet wat die besonderhede is nie.
Dit gaan justisie blykbaar nou 20 weke neem om die kriminele rekord 'skoon' te maak. Waarom 20 weke, liewe aarde wat kan so lank neem ? Nee, want daar is blykbaar 40 miljoen mense in SA wat kriminele rekords het wat daarvan ontslae probeer raak. Die volgende stuiwergat om nie 'n lisensie uit te reik nie is so pas ingestel. Beter kyk of jy nie ook een het nie.
Soos wat dit vir my lyk is dit net die ouens wat die ou lisensies het wat hulle lisensies (gouer) kry en as jy dit ten duurste deur 'n prokerower laat doen, so jy is bevoeg as jy 6k het en as jy dit nie wil betaal nie is jy onbevoeg.
Nou wil ek nog iets by las. Die DA het onlangs op tv aangekondig dat as jy slegte skuld het of iets nie kan betaal nie dan gaan nuwe wetgewing dit klasifiseer as krimineel. So as jy iets laat betaal of iets gaan by die bank verkeerd of dit jou skuld is of nie of omstandighede buite jou beheer veroosaak een of ander finansieele probleem gaan jy aangemeld word en dan sit jy met 'n kriminele rekord op jou naam wat weer jaaaaare gaan neem om reg te stel. Die eerse ding wat gaan gebeur is die poelieste gaan by jou opdaag en jou wapens konfiskeer. Jy is 'n krimineel en hulle doen mos net hulle werk.
Intussen elke keer as ek gaan skiet of jag maak ek almal wat saam met my is kriminele volgens die wet, al wat nodig is is vir die poelieste om daar op te daag en almal se wapens te konfiskeer en dan sit almal met dieselfde probleem as ek.
Ek het julle nou gese. Die hele proses is kwaadaardig en belaglik en oorskry ons regte van a-z en as jy wonder waarom die reg op lewe as primere reg nooit aangespreek word nie, kyk maar wat kry jy in ruil vir jou regte en vryheid in die vorm van 'dienste'. Alles in die politiek is nie soos wat dit op die oog af lyk nie, julle stem onwetend vir die nuwe wereld orde en julle weet dit nie.

Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Lisensies
Fanie
Is hierdie jou eerste aansoek/geweer.
Beretta
Is hierdie jou eerste aansoek/geweer.
Beretta
-
Fanie
Re: Lisensies
Hallo Beretta,
Ek het in 2003 ook aansoek gedoen vir 'n lisensie maar dit is geweier sonder enige rede. Ek het voor dit ook ander wapens gehad.
Ons omstandighede het hier verander en dit het nou 'n noodsaaklikheid geword vir my om 'n pistool te he. Die poelieste se hier is nie misdaad nie ek het nie 'n wapen nodig nie. Ek het my bevoegdheid ook nodig vir ander aktiviteite wat met bewaring te doen het wat ek nie hier wil bespreek nie.
Dit help nie eers ek probeer 'n jaggeweer koop as ek nie eers vir 'n psitool 'n lsisensie kan bekom nie, en ek is al bietjie gatvol om met ander ouens se wapens te skiet. Dit werk net nie so nie.

Last edited by Fanie on Sun Apr 22, 2012 8:04 pm, edited 1 time in total.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5133
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Lisensies
Fanie het jy daai afgekeurde aansoek geapeleer? Dis baie belangrik anders sit jy met 'n geweierde aansoek teen jou en dit kan lol.
Peet
Peet
Work to live, don"t live to work
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Lisensies
Fanie
Hulle moet jou geskrewe rede gee hoekom hulle dit weier of hulle nou daarvan hou of nie.Dit is jou reg of hulle daarvan hou of nie om dit op appel te vat. As hulle se jy het n rekord moet hulle vir jou n saak no gee dit is jou reg.Staan op jou regte dit is die enigste manier

Peet, ek is gebel deur die DFO die dag na ek my aansoek ingedien het wat vir my gese het ek is 'n krimineel ek kan nie 'n lisensie kry nie. Ek het by hom 'n saak nommer gekry wat in Pretoria-wes teen my gemaak was. Ek het 'n hele week daar gespaandeer saam met die docket stoor se personeel en hulle kon nie so 'n leer kry nie.
Ek het ook by hulle 'n uitdruk van my kriminele rekord gekry - dit is skoon en daar is geen veroordelings op nie. Ek het daarna 'n vertoe gerig en dit in persoon saam met 'n getuie gaan indien by hulle kantoor. Al wat ek kon kry as bewys was 'n stuk A4 papier wat afgeskeur is wat soos die hond se gat lyk en die persoon by die ingang het sy naam daarop geskryf.
Die lisensie aansoek het vir sowat 2 maande in die poelies stasie gele voor dit eers ingestuur is.
Na die weiering van my bevoegdheid het ek weer 'n twede vertoe gerig. Een van my pelle se personeel het dit vir my gaan ingee en hulle het geweier om enige ontvangs bewys daarvoor te gee. Beide van hulle is in betroubare posisies as dit betwyfel word. Dit is nou al 'n paar maande gelede, nie een van die twee vertoe's is geregistreer nie so hulle het dit waarskynlik in die asblik gegooi.
Intussen het ek by die 'kriminal rekord center' aansoek gedoen vir 'n setifikaat vir my rekord. Dit het 'n maand geneem. Die saak nommer is nou ook sommer 'n ander saak nommer en daar is nou sommer twee aanklagtes van aanranding. Die het ek nou na justisie toe gestuur waar dit 5 maande gaan neem. Se hulle, dis as dit nie alreeds weer in een of ander asblik gegooi is nie.
Mens moet nou ook in gedagte hou dat die saak nommer(s) 22 jaar gelede en die nuwe een 21 jaar gelede se sake is. Die ou wet se 10 jaar en die nuwe se 5 jaar - kies vir jou een of tel hulle bymekaar as jy so voel. Die beste grap van alles is terwyl ek kwansuis so groot krimineel was het ek steeds 'n wettige lisensie en 'n wapen daardie tyd gehad.
Piet skiet, ek is nie die enigste persone wat soveel poef het nie. Meeste mense wat ek ken het 3 jaar en langer gewag. Tov 'n handwapen, bo en behalwe dat hulle weier dat ek die reg op lewe het (soos ek bo gese het) en myself en my gesin moet kan beskerm, mag ek nou nie gaan skiet nie ? Ek wil nie aan 'n klub behoort nie dis belaglik, ek sal dan aan meer as 10 klubs moet behoor met my ander goed saam.
Beretta die rede wat aan my gegee is is dat hulle my nie sien as iemand wat bevoeg is om 'n wapen te kan besit nie !

Last edited by Fanie on Sun Apr 22, 2012 8:33 pm, edited 1 time in total.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Lisensies
Fanie
Verstaan ek reg jou drukstuk se geen rekord nie dan hoe kan hulle se jy het een?

Maar verstaan jy, dis wat ek ook nie kan kleinkry nie. Helfte van die goed is dubbelsinnig en hulle weier eenvoudig net om die wet rondom die vereistes toe te pas.
-
Fanie
Re: Lisensies
Ons het 'n 'right to life' saak gemaak wat op hierdie wet van toepassing is en dit by die 'human rights commision' ingedien, en dit is ook aan ander instansies gestuur insluitende die public protector. Daar is 'n registrasie nommer toegeken en ontvangs erken maar nog nooit weer iets daarvan gehoor nie, file 13.
Ons het daarna 'n saak vir die konstitusionele hof gemaak oor spesifiek die korrupte wapen wet. Ons is goed laat verstaan dat sulke sake nie byval vind nie en jy moet 'n prokerower gebruik wat so by 20k begin - dit ten spyte daarvan dat die wet se enige individu kan die hof nader. Weereens as jy 20k het om mee te begin dan het jy regte, as jy nie het nie jammer vir jou. Begin vestaan dat hulle wier om die wet self na te kom, maar jy moet dit nakom.
Die saak is steeds nie ingedien nie omdat iemand betrokke in die staatsdiens werk en bang is hy gaan kwaadwillig benadeel word as die saak ingdien word. Ek se weer vir julle, dinge in die politiek is nie wat dit voorgee om te wees nie. Dis nie moeilik om agter te kom wat is wat as jy net bietjie begin rond krap nie.

Fanie ek wil nou nie snaaks wees nie maar dit klink vir my die saak is iets wat deur 'n beter bevoegde persoon hanteer moet word.
Ek besef dat daai manne baie geld vra en ek maak my broek vuil as ek dit moet betaal maar hulle kry ten minste resultate en hulle weet waar om te krap.
Teen die tyd dat jy self die ding opgelos het kon jy al net sowel 'n rower aangestel het en jy het minder stres.
Sterkte maat en ek hoop jy kom reg.
Peet
WOW ek sien nou eers die 20k
ek maak sommer 2 broeke vuil!!

Last edited by Pvdw on Sun Apr 22, 2012 9:02 pm, edited 1 time in total.
Work to live, don"t live to work
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Lisensies
Fanie jy praat van ons wie is die groep mense. Gaan na afriforum toe hulle sal jou ook help
-
Fanie
Re: Lisensies
Jammer Beretta, ek dink nie so nie, ek het hulle al gebel. NIEMAND stel belang om die wetlike aspekte te volg nie - eenvoudig omdat jou regte nie erken word nie en dus nie werk nie.
Elkeen van hierdie instansies het sy eie agenda en dit kom voor asof daar 'n geskarrel is om die meeste mense te trek vir die mag wat hierdie instansies probeer bekom. Elkeen het sy eie 'ekspert' prokereur en ek kan nie dierdie ouens bekostig nie. Ek was by een vir 30 minute, en jy sal lag as jy sien wat die informasie is wat ek moet verskaf om te 'kwalifiseer' en huil as jy die rekening sien. Hierdie ouens werk skynbaar teen 4k per uur, en ek weier om die vernederende kinderagtige vereistes te voorsien wat hulle vereis.
SAJ (ek weet nie of dit nog so is nie) wou he elke jagter moet 'n verslag indien wanneer jy waar en wat geskiet het en dan wil hulle dit aan die poelieste voorle. Dit het mos vet mooi nokkol met enige iemand uit te waai waar ek wat doen nie ? En wat het die poelieste met jag uit te waai ? Op een of ander stadium gaan die vereistes te veeleisend word, en dan ?
Hierdie wette is nooit geskryf om te slaag nie, hulle is geskryf om te faal. Jy word uitgedaag om hulle te dagvaar want hulle WIL he jy moet dit doen. As jy die saak wen, wie betaal ? JY betaal. As jy die saak verloor wie betaal ? JY betaal. Dink net vir 'n oomblik waarom die miljarde geblaas word op sokker stadions, triene, tolhekke, kragstasies wat nooit klaarkom nie, stadsrade wat bankrot raak, water probleme, krag probleme, hofsake wat 2m per saak kos ens ens ens... want dit maak die publiek arm. As hulle jou bankrot en verarm het dan is daar mos geen mag nie, en ontwapen geen weerstand nie. Dis waarom hulle meer en meer poelieste aanstel, sodat die polisie staat in werking kan tree.
Kyk nou maar net na die saak wat Afriforum teen Malema gemaak het. Wat se verskil het dit gemaak dat hy skuldig bevind is ? Absoluut niks. Hy is 'n werker vir die anc, hulle betaal hom om te doen wat hy doen. Die anc het dan tot sy regs kostes betaal. Self s NA hy kwansuis geskors was lewer hy steeds toesprake wat op tv uitgesaai word. Nou dat malema nie meer die liedjie op tv sing nie, nou doen zuma homself dit. Wat 'n grap. Kom maak nog meer sake, wen of verloor kyk wie trek aan die kortste ent.
Die wapenwet is geskryf om te faal. Die ding is soos 'n dooie perd wat ouens oral probeer slaan en skop maar daar gaan niks gebeur nie. As jy egter bereid is om saam in te spring en jou regte onteien DAN kan jy onderheweig aan hulle reels kwalifiseer... maar betaal net eers ok.
Alles in SA word tans op 'n sekere manier gedoen sodat dit onder die staat se mag kan val en finansieel misbruik word
Skep 'n probleem op enige manier rondom iets, enige manier.
Sorg dat daar verwarring en buitensporige misbruik plaasvind
Kondig aan dat jy nou beheer van die situasie gaan neem want dis nou buite beheer.
Neem beheer van die situasie en weerhou toegang en beheer van die publiek.
Kyk nou maar net na die renoster stropery. Ewe skielik werk die beskerming nie omdat ons wat dit voorheen beskerm het is nou ontwapen en mag nie opleiding doen nie want dis nou kwansuis militant. Die wat aangestel word het dan al reeds help maai onder die renosters en staak gedurig, waarskynlik betaald want daar is stropers wat hulle kry met duisend $'s. Die probleem is geskep.
Nou dat almal moedeloos met net 180 renosters so ver die' jaar spring die regering in met hulle oplossing, hulle gaan nou NOG 150 poeliest oplei en beheer van die situasie neem. Ek voorspel voor die einde van die jaar gaan daar nie een renoster oor wees nie, hulle wil die geld so gou moontlik oes. Jy gaan nie daarvan weet nie want daar is geen toegang tot informasie hieromtrent nie. Wat soek 'n militere basis in die wildtuin. Geheimhouding wet. ONS het die renosters voorheen baie goed beskerm, maar ons is in die pad.
Die renosters maar net genoem as een voorbeeld.

Last edited by Fanie on Sun Apr 22, 2012 10:40 pm, edited 1 time in total.
-
Fanie
Re: Lisensies
Laaste se oor regte. As jou reg op lewe erken word dan moet al die ander regte ook erken word want die reg op lewe gee aanleiding tot al die ander regte - en dan kan hulle jou nie onwapen nie. Jy het dan die reg om jouself te verdedig en om 'n wapen te besit. Solank as hulle jou regte misken kan hulle jou ontwapen en jou doodmaak en doen net wat hulle wil.
Ontwapening is een van die groot 5, as mense ontwapen is word hulle maklik gemanupileer en geintimideer - eintlik slawe van gemaak.
(Water, kos, krag, verblyf, selfbeskerming)

- Francois B
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Mon Aug 17, 2009 4:28 am
Re: Lisensies
Middag manne
Lisensie vir die 30-06 vandag goedgekeur ek is vrek opgewonde 1 week by polisie kantoor 2mnde en 1 week by provinsiaal en 1 week by nasionaal

- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lisensies
HAHAHA Nee wat nou se ek niks meer nie!
Geluk Francois
Dink as my liksens eendag kom vergryp ek my aan n kis brannewyn!
Groetnis

Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Philip De Bruyn(MFWIC)
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Mon Mar 26, 2012 9:23 pm
Re: Lisensies
Het my lisensie saam compitancy ingegee by polisie stasie 15Feb,is ontvang by PTA Hoofkantoor 28Feb,compitancy goedgekeur 16Maart,Lisensie goedgekeur 13Apr,lisensie gedruk 20Apr,lisensie by polisie kantoor vi kolleksie 23Apr.
SPRINGBOK TOT BUFFEL .375 OR BUST
HOWA 1500 .375 RUGER AMERICAN WALNUT STOCK

Umshwati Boy
- Sr. Member

- Posts: 342
- Joined: Wed Feb 29, 2012 10:06 am
Re: Lisensies
Received 2 Licence Cards yesterday
22lr - 5 Months
.40S&W - 4 Months
300 Win Mag - Was signed out by the local officer for collection, said officer has now been dismissed, Card missing. New officer in charge of firearm section has informed me that the procedure now is to apply for a duplicate, with a charge of R70, which I have to pay? Still arguing with them about that R70, but what are my rights seeing I paid my R140 application fee and didn't sign out for the card?

"A peculiar virtue in wildlife ethics is that the hunter ordinarily has no gallery to applaud or disapprove of his conduct. Whatever his acts, they are dictated by his own conscience, rather than by a mob of onlookers. It is difficult to exaggerate the importance of this fact."
- Rinkhals
- Jr. Member

- Posts: 79
- Joined: Fri Jul 08, 2011 5:16 pm
Re: Lisensies
Lyk of dinge rerig beter gaan by Registrateur. Ek het gister gehoor my lisensie is goedgekeur 6 weke nadat ek dit ingehandig het. Hoop dit kan so bly. Weet nie nou na Huntex of daar weer 'n bottelnek gaan wees soos die manne roere daar gekoop het!
Groete
Groete
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Lisensies
Is daar enige iemand wat in 2012 uit die Vrystaat aansoek gedoen het vir sy lisensie en hom al gekry het ?
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Philip De Bruyn(MFWIC)
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Mon Mar 26, 2012 9:23 pm
Re: Lisensies
Marc,
My pa het vreeslik gesukkel uit die vrystaat uit soveel so dat hulle later vi hom gese het hy moet mar van vooraf aansoek doen.
Hy het dit gedoen en die aansoek is op die 19de van laas maand in pretoria amptelik ontvanhg en is nou in proses.
Sal jou op hoogte hou van die vordering
Philip
My pa het vreeslik gesukkel uit die vrystaat uit soveel so dat hulle later vi hom gese het hy moet mar van vooraf aansoek doen.
Hy het dit gedoen en die aansoek is op die 19de van laas maand in pretoria amptelik ontvanhg en is nou in proses.
Sal jou op hoogte hou van die vordering
Philip
SPRINGBOK TOT BUFFEL .375 OR BUST
HOWA 1500 .375 RUGER AMERICAN WALNUT STOCK
HOWA 1500 .375 RUGER AMERICAN WALNUT STOCK
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Lisensies
Sal waardeer dankie Pilip
My aansoek is in Jan ingestuur en 9 Feb in PTA ontvang, hy l? doodstil daar tot nou toe. Hulle werk blykbaar eers aan die 2011 backlog, wonder maar net of dit werklik so is
Mooiloop
Marc
My aansoek is in Jan ingestuur en 9 Feb in PTA ontvang, hy l? doodstil daar tot nou toe. Hulle werk blykbaar eers aan die 2011 backlog, wonder maar net of dit werklik so is
Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Philip De Bruyn(MFWIC)
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Mon Mar 26, 2012 9:23 pm
Re: Lisensies
Weet nie of die backlog ding waar is nie,ek is nou we'll in pretoria,mar ek het my competancy en lisensie binne 2 maande gekry.
Mar ek sal jou lat weet wat ek hoor.
Philip
Mar ek sal jou lat weet wat ek hoor.
Philip
SPRINGBOK TOT BUFFEL .375 OR BUST
HOWA 1500 .375 RUGER AMERICAN WALNUT STOCK
HOWA 1500 .375 RUGER AMERICAN WALNUT STOCK
-
Fanie
Re: Lisensies
Ek het so pas verneem dat MY 357 wat ek gekoop het, waarvoor ek al jare wag vir 'n lisensie intussen alreeds sommer 'n nuwe eienaar gekry het.
Nog meer ongelooflik is dat die' persoon geen adres of kontak nommer het nie.

Last edited by Fanie on Fri May 11, 2012 6:53 pm, edited 1 time in total.