BESIGE NAWEEK

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

BESIGE NAWEEK

Post by Yalair »

Eers ' paar grotes uit die water getrek

Image

Toe springbok gejag

Image
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: BESIGE NAWEEK

Post by JPS »

Daai Mannetjie se gglimlag spreek boekdele.

Mooi gedoen.

Groete
JP
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 866
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: BESIGE NAWEEK

Post by Wielie Waps »

Benna
Hy moes net nog 'n blou aap gekap het dan was dit sy eie mc nab.
Well done - sien jy het nie gelieg oor die groot karpe nie.
Geroer-nie geskud nie
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: BESIGE NAWEEK

Post by Gerhard »

Baie geluk aan die jong man!!!
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: BESIGE NAWEEK

Post by Yalair »

Man het weer geroer die naweek

Image

Image

Image
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: BESIGE NAWEEK

Post by BLOK »

Lekker man en n mooi springbok daai.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: BESIGE NAWEEK

Post by Marc »

Aaitsa, baie geluk  8)

Lyk my die man hou sy Pa op sy tone  ;)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3942
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: BESIGE NAWEEK

Post by tau »

Wat sit daai BWB so grootoog het hy geskrik vir die skoot???

Mooi man. Leer hulle goed.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: BESIGE NAWEEK

Post by BRNO (Pierre) »

Marc wrote: Aaitsa, baie geluk  8)

Lyk my die man hou sy Pa op sy tone  ;)
Netso! Het sy pa ook darrem erens n beurt gekry?
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: BESIGE NAWEEK

Post by Yalair »

Pierre

Nee ek is deesdae net die gids

Tau
Ja het die een se oge teruggedruk vir foto en ongelukkig anner een vergeet en toe so geneem.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: BESIGE NAWEEK

Post by Geno »

Lekkerrrrrr! Geluk jongman! :D
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3310
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: BESIGE NAWEEK

Post by Christo »

Ben!!!! daai boggertjie gaan my jagplanne kortwiek, KEER HOM!!!!

ps: mooi gedoen, hy maak sy pa trots. Daar is nim goed lekkerder as dit.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7548
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: BESIGE NAWEEK

Post by Wouter Roets »

Ben

Baie geluk aan daai jong man! Hy was wragtag besig die naweek! Lyk of hy daai springbok op die rugbyveld geklits het. ;D

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3942
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: BESIGE NAWEEK

Post by tau »

Yalair wrote: Pierre

Nee ek is deesdae net die gids

Tau
Ja het die een se oge teruggedruk vir foto en ongelukkig anner een vergeet en toe so geneem.
Nee man watse mis is dit as die klong hom so helmet houe gee laat die BWB grootoog le......laat die kiekie dit wys my bors sou darem breed gewees het as ek jy was. Barmuur materiaal se ek jou.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: BESIGE NAWEEK

Post by theedge »

Netjiese ram geluk
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: BESIGE NAWEEK

Post by BLOUVALKIE »

baie mooi en baie geluk maat

kom sluit aan by die jongmanne en se ons jou naam asb
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
Post Reply