
Toe springbok gejag















Netso! Het sy pa ook darrem erens n beurt gekry?Marc wrote: Aaitsa, baie geluk
Lyk my die man hou sy Pa op sy tone![]()





Nee man watse mis is dit as die klong hom so helmet houe gee laat die BWB grootoog le......laat die kiekie dit wys my bors sou darem breed gewees het as ek jy was. Barmuur materiaal se ek jou.Yalair wrote: Pierre
Nee ek is deesdae net die gids
Tau
Ja het die een se oge teruggedruk vir foto en ongelukkig anner een vergeet en toe so geneem.


