Wonderlike is dieTegnologie

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Wonderlike is dieTegnologie

Post by Francois Marais »

Kan tot vi my laat ordentlik lyk

Image

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
britsman
Hero Member
Hero Member
Posts: 792
Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm

Re: Wonderlike is dieTegnologie

Post by britsman »

Frans,
        Lyk vir my dat jy en Louis daan nog 'n "fight" he oor die PHANTOM stuk.
        Jy kan dit sommer gebruik vir 'n "Christmas Card".  Jys maar 'n slim outjie.
     
  groete,
            brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1384
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: Wonderlike is dieTegnologie

Post by Freddie101 »

FM
Mooi gedoen . Dit lyk sommer of jy die job kan doen.
Freddie
yol bolsun
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3310
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Wonderlike is dieTegnologie

Post by Christo »

Netjies
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Wonderlike is dieTegnologie

Post by JACQUES BOTHA »

FM
Tsie kyk hoe brek die oubaas nou.....
mooi so FM. So terloops en van die punt af.
Ek vertel so maklik vir almal dat dei foxpro fluit nie maklik jakkals klanke kan blaas nie , maar wel lekker die prooi klanke kan gooi...Kom dr. jackal op middelburg kursus en blaas n mooi jakkals klankie op die foxpro fluit, behalwe as hy stil stil omgeruil het...lag lag,,,
So ek het by die huis geoefen..Hy kan jakkals klanke blaas (net ie so maklik soos die pee wee nie ) volgens my beskeie mening...
FM wat se jy  en die ander blou bul fluitjie manne (hy is mos so moooi noord transvaal blou)
Groetnis
JB
Shoot straight and tell the truth!
britsman
Hero Member
Hero Member
Posts: 792
Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm

Re: Wonderlike is dieTegnologie

Post by britsman »

JAKES,
,
........Ek vertel so maklik vir almal dat dei foxpro fluit nie maklik jakkals klanke kan blaas nie ,
            Hang af watter gat jy gebruik ;)    Wat van die varkie distress Klank?

          groete,
                    brits
     
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Wonderlike is dieTegnologie

Post by Francois Marais »

JB

Dankie vir die regstelling, ekt jou aangehaal in my "marketing campaing", as jy nou nie een gehad het nie kon jy dalk nou een op die huis gekry het ;) ;) ;) ;D ;D

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Wonderlike is dieTegnologie

Post by JACQUES BOTHA »

britsman
What happens on the road stays on the road...
soms.....lag lag lag..
FM
ek se altyd die beste ou om die job te doen is die ou wat WIL...
nie bybedoeligs nie..en n man moet darem erken as jy n fout gemaak het..
toe ek by die huis kom toe wil ek mos die jakkals klanke uit hom kry....en toe loop hy mooi...
Dis maar net n mens is gewoond aan die critter callers  en die foxpro is nog redelik vars..
en ek het hom nie deeglik ingebreek nie...toe wou ek hom al bloots ry ..en..
Elke outjie maak SOMS n foutjie
lekker bly
jb
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Wonderlike is dieTegnologie

Post by Francois Marais »

JB

Nou praat jy...........

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Post Reply