Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Frans,
Lyk vir my dat jy en Louis daan nog 'n "fight" he oor die PHANTOM stuk.
Jy kan dit sommer gebruik vir 'n "Christmas Card". Jys maar 'n slim outjie.
groete,
brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
FM
Tsie kyk hoe brek die oubaas nou.....
mooi so FM. So terloops en van die punt af.
Ek vertel so maklik vir almal dat dei foxpro fluit nie maklik jakkals klanke kan blaas nie , maar wel lekker die prooi klanke kan gooi...Kom dr. jackal op middelburg kursus en blaas n mooi jakkals klankie op die foxpro fluit, behalwe as hy stil stil omgeruil het...lag lag,,,
So ek het by die huis geoefen..Hy kan jakkals klanke blaas (net ie so maklik soos die pee wee nie ) volgens my beskeie mening...
FM wat se jy en die ander blou bul fluitjie manne (hy is mos so moooi noord transvaal blou)
Groetnis
JB
britsman
What happens on the road stays on the road...
soms.....lag lag lag..
FM
ek se altyd die beste ou om die job te doen is die ou wat WIL...
nie bybedoeligs nie..en n man moet darem erken as jy n fout gemaak het..
toe ek by die huis kom toe wil ek mos die jakkals klanke uit hom kry....en toe loop hy mooi...
Dis maar net n mens is gewoond aan die critter callers en die foxpro is nog redelik vars..
en ek het hom nie deeglik ingebreek nie...toe wou ek hom al bloots ry ..en..
Elke outjie maak SOMS n foutjie
lekker bly
jb