Van Zylsrus/McCarthy's Rest Kalahari Trip 2012

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Van Zylsrus/McCarthy's Rest Kalahari Trip 2012

Post by Stefan764 »

Hallo manne

Het die afgelope naweek n draai in die Kalahari gaan maak en lekker geskiet.

Het gejag tussen Van Zyls en McCarthys, teen die Botswana grens. 1x Gemsbok het voor die 375Ruger geval en 3x springbokke het voor die 7x64 geval...

Gemsbokbul, 36" horings en 110kg uitgeslag, skietafstand 170m, Barnes TSX 270gr
[img width=560 height=420]http://dl.dropbox.com/u/55333818/SF.JPG[/img]

Springbok ram #1, 120m (met die tweede skoot raak nadat die "200m" eerste skoot wind-mis was, los bo-oor  ;D )
[img width=560 height=420]http://dl.dropbox.com/u/55333818/SF1.JPG[/img]

Springbokram#2, 280m, kop af, pote af, vel aan 32kg
[img width=560 height=420]http://dl.dropbox.com/u/55333818/SF2.JPG[/img]

Springbokram #3, 200m, 14,5" gemeet in slagkamer
[img width=560 height=420]http://dl.dropbox.com/u/55333818/SF3.JPG[/img]

Springbokke is geskiet met my 7x64 gelaai met 139gr Hornady GMX koele en hulle hol teen 3000fps. Al drie bokke net daar geval. 7x64 is nou maar net n springbok se baas  ;D

Die gemsbok is met die 375Ruger op 170m geskiet. Skoot het n klipharde DUP op die skouer geslaan en 60m verder was die bul se petrol op...

Was n bitter lekker uitstappie gewees! En ek was baie bevoorreg om dit met my pa te kon deel  :angel:

Groete vanuit n hartseer PTA (wil nog in die sand wees, nie hier nie  :'( )

Stefan764
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Van Zylsrus/McCarthy's Rest Kalahari Trip 2012

Post by Geno »

Mooi Stefaansie!
Waar is Pa Flip se fotos?
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Van Zylsrus/McCarthy's Rest Kalahari Trip 2012

Post by grumpy »

Mooi Stef, wens ek het n pa gehad dat ek ook saam met hom kon jag!! Maar, nou moet ek maar saam met my seuns jag wat ook lekker is!
Last edited by grumpy on Fri May 04, 2012 7:08 am, edited 1 time in total.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Van Zylsrus/McCarthy's Rest Kalahari Trip 2012

Post by Marc »

Mooi Stefan

Dis mooi w?reld daai, die komplimente aan die fotograaf  8) Daai Kalahari mannetjies skop darem die Vrystaat outjies se gatte solid as dit by gewig kom. Daai lyk sommer blink vet  ;D

Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Van Zylsrus/McCarthy's Rest Kalahari Trip 2012

Post by Frederik »

Netjies mooi gedeon en baie mooi springbok daardie.  ;D
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Van Zylsrus/McCarthy's Rest Kalahari Trip 2012

Post by douw »

HI STEFAN

BAIE MOOI. REGTIG GOEIE FOTO'S OOK!!

GROETNIS
DOUW
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
User avatar
Hugov
Hero Member
Hero Member
Posts: 684
Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am

Re: Van Zylsrus/McCarthy's Rest Kalahari Trip 2012

Post by Hugov »

Goeie werk Stefan!!
Lyk na n awesome trippie!
Gaan beslis volgende jaar draai in die Kalahari, daar word jy die vinnigste weer "mens"

Groete H
Last edited by Hugov on Fri May 04, 2012 11:01 am, edited 1 time in total.
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Van Zylsrus/McCarthy's Rest Kalahari Trip 2012

Post by Gerhard »

Baie mooi bokke Stef!!!
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Biltong
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm

Re: Van Zylsrus/McCarthy's Rest Kalahari Trip 2012

Post by Biltong »

Baie mooi!!

Ek droom nog oor so 'n jag.
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2343
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Van Zylsrus/McCarthy's Rest Kalahari Trip 2012

Post by henried »

Baie geluk.

Ek het nog nie eers so 'n groot springbok gesien nie... :o
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa

"Deo Valente "
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2150
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Van Zylsrus/McCarthy's Rest Kalahari Trip 2012

Post by Koos Barnard »

Stefaans
Mooi man, ai ek vrek oor springbokskiet. Daai Rowland Ward bok is sommer 'n mooi een. Ook bly om te sien die Ruger werk so lekker.
Mooi loop
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Van Zylsrus/McCarthy's Rest Kalahari Trip 2012

Post by Dawid »

Pragtige bokke daai, veels geluk Stefan.

Ek jag ook jaarliks in daai omgewing en gaan dan tuis by Pieter en Tania van Oppiknoppi...Dis n lieflike wereld die Kalari.

Groetnis
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7548
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Van Zylsrus/McCarthy's Rest Kalahari Trip 2012

Post by Wouter Roets »

Hallo Sully

Baie geluk aan julle. Glo dit was baie lekker gewees en so ook die kuier.

Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1174
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: Van Zylsrus/McCarthy's Rest Kalahari Trip 2012

Post by Lourens »

Welgedaan Stefaans ou maat!! Dis baie mooi diere wat julle gejag het!! Jy laat die roere hard praat hierdie jaar en daai Ruger loop soos jet fuel!!  ;D

Groete,
Lou
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
User avatar
Dippies
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm

Re: Van Zylsrus/McCarthy's Rest Kalahari Trip 2012

Post by Dippies »

Baie Mooi Stef.

Die kalahari bokkies bly darem maar mooi.

En lank lewe die die 7x64 bende. ;D ;D ;D

Dippies
Marius_Jag
Newbie
Newbie
Posts: 16
Joined: Thu Jul 28, 2011 2:20 pm

Re: Van Zylsrus/McCarthy's Rest Kalahari Trip 2012

Post by Marius_Jag »

Baie mooi bokke Stefan. Ek het toevallig ook laas naweek by Pieter van Oppiknoppi gejag - en ook lekker springbokke geskiet en ook met n 7x64. Soos jy se daai 7x64 is maar springbok se baas. My grootste was 29kg kop en pote af en binnegoed uit. Ek jag met Hornady Interlocks van 162gr maar hulle maak bietjie skade - gaan bietjie jou resep probeer.
Last edited by Marius_Jag on Fri Jun 01, 2012 10:13 pm, edited 1 time in total.
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: Van Zylsrus/McCarthy's Rest Kalahari Trip 2012

Post by Herman Venter »

Stef,
Baie mooi bokke daai!
Daardie 3de springbok sal darm n mooi mount maak!!

Groete
Herman
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3310
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Van Zylsrus/McCarthy's Rest Kalahari Trip 2012

Post by Christo »

Mooi Stef, besonderse foto's geneem. Jy sal lank na hulle kyk en trots wees.

7X64 is baas.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4792
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Van Zylsrus/McCarthy's Rest Kalahari Trip 2012

Post by Carl »

Lekker storie en ja dis lekker om nog in die sand te speel, varal as die sandput Kalahari is. Goeie fotos.

Gaan bietjie daardie GMX in die 270 probeer, lyk na die Wiel vir Sannie.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Van Zylsrus/McCarthy's Rest Kalahari Trip 2012

Post by Stefan764 »

Herra01 wrote: Stef,
Baie mooi bokke daai!
Daardie 3de springbok sal darm n mooi mount maak!!

Groete
Herman
Dankie Herman! Hy is hoeka ingegee!
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Van Zylsrus/McCarthy's Rest Kalahari Trip 2012

Post by Stefan764 »

[img width=560 height=420]https://dl.dropbox.com/u/55333818/DSCN0640.JPG[/img]

Mis nou die plek...............................
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Post Reply