Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Francois Marais wrote:
Louis
Dink jy ons moet aan so iets werk hier by ons, weet nie of dit nou al nodig is nie, maar miskien hoe gouer hoe beter. Laat weet maar, dit help mos nie ons registreer op di SA register nie????
Francois
Ek dink ons moet eerder 'n saamtrek re?l hier in Namibi?. Dan kan ons bietjie die manne van die muise skei op die skietbaan en 'n jakkalsjaggie iewers organiseer. Die manne van oorkant die Gariep kan kom saam kuier as hulle 'n pakslae op die skietbaan sal kan vat.
My opinie, op ernstiger noot, is dat ons op die selfde register registreer. Hoekom nie? Dis juis die verskeidenheid van mense op die forum, wat dit 'n wenresep maak. Die lekker van die tegnologie is ook dat dit die w?reld so klein maak. Namibie?rs behoort ook maklik gelys te kan word vanaf die register indien ons wel 'n aparte lys nodig het. (om bv. by ons boereverenigings te sirkuleer) Ons deel tog die selfde waardes, so waarby sal enige een baat as ons 'n apparte register begin?
Verduidelik miskien bietjie meer, miskien verstaan ek nie heeltemal wat jy bedoel nie. Of dalk kyk ek iets mis.
Quote from: Francois Marais on August 18, 2009, 11:27:53 AM
Louis
Dink jy ons moet aan so iets werk hier by ons, weet nie of dit nou al nodig is nie, maar miskien hoe gouer hoe beter. Laat weet maar, dit help mos nie ons registreer op di SA register nie?
Registreer op die Register, dit sal dit tog nie saak maak waar jy die jakkalse wil skiet nie. Amerika het tog nie jakkalse nie en net miskien kan ons(jy) gevra word om golden jackals in Tanzania te gaan skiet, wat 'n voorreg sal dit nie wees nie.
Jy hou hierdie spasie mooi dop en reg so ook. Daar is 'n area in die Ooskaap(Crodock/Graaff-Reinet/Nieu-Bethesda/Middelburg) wat nou sterk leun op Professionele jagters om die jakkalsgetalle laag te hou. Nou al 3jagters wat vir sekere tye van die jaar gekontrakteer is. Dit is nog net die punt van die ysberg, dinge raak al warmer om jagters in die hande te kry. So, ons sal dan hierdie spasie gebruik om die nuus oor te dra.
tafjak wrote:...Jy hou hierdie spasie mooi dop en reg so ook... ...wat nou sterk leun op Professionele jagters om die jakkalsgetalle laag te hou... ...al 3jagters wat vir sekere tye van die jaar gekontrakteer... ...die punt van die ysberg, dinge raak al warmer om jagters in die hande te kry... ...hierdie spasie gebruik om die nuus oor te dra.
Dankie, goeie gedagte om die info deur te gee.
Ons moet die info hier bymekaar hou dan is dit makliker om die vordering en aktiwiteite te volg.
Taffie ek hoor Jason wat op kursus was begin ook nou in Middelburg skiet, ek is baie bly, want die beste ou van Middelburg het nou geretire en ons ander skiet net hier om die kooi(vroeg uit en 12h00 in bed.
COIS
SJIE SJIE KYK HOE BREK DIE JONGMAN NOU !!! (MOOI GEDOEN HOOR)
CHRS
EK IS NOU NIE N PRO WAT VOLTYDS JAG NIE, MAAR IS AL SO 10 JAAR PLUS IN DIE JAKKALS JAGTERY BETROKKE EN WAS SOMMER NET SO AANDJIE UIT MERT COIS. EK IS BEINDRUK MET DIE MANNETJIE HY HET GEDULD EN AS BOER KEN HY DIE VELD EN NATUUR, HY IS EEN VAN DIE TOP JONG MANNE WAT EK AL GESIEN HET IN DIE VELD, EN EK HET AL N PAAR MANNE GELEER EN N PAAR JONG MANNE WAS AL UIT SAAM MET MY . HIERDIE COIS WIL JAG EN DIE BONUS IN DIE PAKKET IS HY HET VOORGEVOEL.. OP DIE EERSTE STOP PLEK DINK EK SO SAGGIES BY MYSELF COIS HIER GAAN NIKS GEBEUR NIE...TOE EK UITKLIM OM ROEPER UIT TE SIT, SE COIS VIR MY DIT LYK NA N DOOIE KOL DIE, MAAR KOM ONS PROBEER MAAR...
DIE OU HET MOOI NAAM GEMAAK AMPER 20 IN DRIE NAGTE UITGEHAAL EN HY VERSTAAN WAAROOR JAG GAAN...
COIS SE GELUK AAN DIE MANNE WAT JOU TOUWYS GEMAAK HET EN WEES TROTS OP JOUSELF.. JY HET MOOI GELEER EN IS NOGSTEEDS BEREISD OM MEER TE LEER SONDER OM WINDGAT TE WEES. GELUK COIS,,,JY IS OP DIE REGTE PAD ..
tAFFIE EN TOMCAT AS JULLE N MAN SOEK ... DINK MAAR SELF..