Thabazimbi jag naweek

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
Jakes73
Full Member
Full Member
Posts: 234
Joined: Sat Mar 31, 2012 10:35 pm

Thabazimbi jag naweek

Post by Jakes73 »

Middag almal,

ons het die naweek die voorreg gehad om op Grootpan Hunting Safaris net buite Thabazimbi te gaan jag en ek kon darem so een of twee diere vir die pot bymekaar maak.

Die 1ste een vir die naweek was 'n kleinerige Vlakvark wat ek Vrydag oggend gekry het. Definitief nie die grootse nie maar was my 1ste vark gewees.

Volgende was 'n jong Blouwildebees koei gewees waarvan ek ongelukkig nie foto's geneem het nie en volgende was hierdie mooi rooibok ram gewees. Hy het 23.5" gemeet.

Bos groete
Jaco
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
CZ 550 Lux 30-06
Vektor SP1
Gamo IGT
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1174
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: Thabazimbi jag naweek

Post by Lourens »

Mooi gegooi Jaco, baie mooi rooibok en baie mooi foto!!
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Thabazimbi jag naweek

Post by Vlakvark »

Mooi Rooibok Goed gedoen
Image
Image
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Thabazimbi jag naweek

Post by Reggie Gerber »

Geluk man Pragtige bok en mooi foto
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
Zack Benade

Re: Thabazimbi jag naweek

Post by Zack Benade »

Baie geluk my vriend.  Ek is bly om te sien jou seun was saam. 
"n Pa moet sy jag met sy seun deel. :angel: :angel:
User avatar
Jakes73
Full Member
Full Member
Posts: 234
Joined: Sat Mar 31, 2012 10:35 pm

Re: Thabazimbi jag naweek

Post by Jakes73 »

En ook om by te voeg, hier's wat 'n Barnes TSX 168gr uit 'n 30-nul kwesnie aan daai Rooibok se hart gedoen het op 194m.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
CZ 550 Lux 30-06
Vektor SP1
Gamo IGT
User avatar
Jakes73
Full Member
Full Member
Posts: 234
Joined: Sat Mar 31, 2012 10:35 pm

Re: Thabazimbi jag naweek

Post by Jakes73 »

Ja nee Zack, dis definitief 'n groot vooreg om hom te kan begin leer van jag en als wat daarmee gepaard gaan.

Die mannetjie het saam geloop maar na dag twee was sy wiele so bietjie pap gewees en het hy nie die derde dag weer saam geloop nie so hy het ongelukkig die rooibok jag gemis maar ek troos my daaraan dat as die liewe vader ons almal spaar ons nog baie, baie pa en seun jagte saam sal geniet in die jare wat voorle.
CZ 550 Lux 30-06
Vektor SP1
Gamo IGT
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4792
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Thabazimbi jag naweek

Post by Carl »

Mooi fotos en lyk na 'n lekker jag. Goeie hartskoot as daar nou al ooit een was.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Thabazimbi jag naweek

Post by Geno »

Jakes,
Mooi gegooi maat! Geniet daai vleisies!

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Jakes73
Full Member
Full Member
Posts: 234
Joined: Sat Mar 31, 2012 10:35 pm

Re: Thabazimbi jag naweek

Post by Jakes73 »

Geno wrote: Jakes,
Mooi gegooi maat! Geniet daai vleisies!

Groete,
Eugene
Tks Eugene. Nou moet ons nog net tyd maak om erens bietjie te gaan visvang ook. Ek sien hoeka op UA die sardiens loop al mooi daar by die groot dam. Ek gaan darem van die 4de-12de Augustus bietjie Port Edward toe vir so bietjie visvang tyd.
CZ 550 Lux 30-06
Vektor SP1
Gamo IGT
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Thabazimbi jag naweek

Post by vlakvark1 »

Jakes
Almal s? mooi rooibok, ja hy is maar ek sal byvoeg'' mooi vlakkie daai'' ;) groot of bietjie minder groot vlakkie bly mooi.
Geluk mooi gejag ;)
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
Jakes73
Full Member
Full Member
Posts: 234
Joined: Sat Mar 31, 2012 10:35 pm

Re: Thabazimbi jag naweek

Post by Jakes73 »

Tks vlakkie ... :-) ... Ha-ha-ha
CZ 550 Lux 30-06
Vektor SP1
Gamo IGT
Alvar
Full Member
Full Member
Posts: 160
Joined: Mon May 07, 2012 7:26 pm

Re: Thabazimbi jag naweek

Post by Alvar »

Baie geluk!

Daai hartskoot kom uit die handboek uit! ;)
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Thabazimbi jag naweek

Post by Marc »

Mooi gegooi Jaco  ;)

Daai varkie is net reg vir die pot, as sy voor my inloop los ek haar not-ten-damn  8) Die groot beer varke maak mooi foto's, maar bly oppie plaas vir die volk  8)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Post Reply