Rooies se Springbokke!

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Rooies se Springbokke!

Post by Louis102 »

Aitsa! Ek moet darem eers bietjie spog met Rooies en 'n paar mooi springbokramme op sy eerste jag met sy nuwe roer.  Alles kop- en nekskote en net een bok onder 200m.  Lyk die 243-Howa se baas tog nie (met goeie rede) te in sy skik nie?

[align=center]Image  Image[/align]

 
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Rooies se Springbokke!

Post by vlakvark1 »

Hy mag sommer baie trots wees op daai geweer  en  springbokke 8)
Baie geluk ;)
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Rooies se Springbokke!

Post by Boertjie »

Lyk sommer na n spoggerige nuwe scope ook op die roer.
Mooi man
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Rooies se Springbokke!

Post by Louis102 »

Boertjie wrote: ... Lyk sommer na n spoggerige nuwe scope ook op die roer ...
:-X
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
Chris101
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 390
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am

Re: Rooies se Springbokke!

Post by Chris101 »

Net jammer hy krap so g-t op die pad terug huistoe.

101
Knou die gediertes AF.
Sako75
Hero Member
Hero Member
Posts: 1218
Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm

Re: Rooies se Springbokke!

Post by Sako75 »

Baie geluk.

Lanklaas sulke mooi springbokke gesien. Sjoe!!
.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Rooies se Springbokke!

Post by Jakkalsgat »

Reds

Mooi geskiet ou maat, skiet jy altyd net sulke kop en nek skote? Van 26 Julie af op Weltevrede met Hugo en sy gang, sien ons jou daar?

Louis

Is hierdie bokke daar by jou geskiet, regtig mooi bokke!

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Rooies se Springbokke!

Post by DawieKotze »

Mensig maar dis mooi ramme daardie!!

Baie geluk Rooies!!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
immelmanw

Re: Rooies se Springbokke!

Post by immelmanw »

Louis102 wrote:
Aitsa! Ek moet darem eers bietjie spog met Rooies en 'n paar mooi springbokramme op sy eerste jag met sy nuwe roer.  Alles kop- en nekskote en net een bok onder 200m.  Lyk die 243-Howa se baas tog nie (met goeie rede) te in sy skik nie?

[align=center]Image  Image[/align]

Waar is die mennetjies geskiet?
User avatar
Rooies
Hero Member
Hero Member
Posts: 587
Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm

Re: Rooies se Springbokke!

Post by Rooies »

Dankie julle, dit was darm nie ek alleen nie, my gids se raad hier van voor af het darm baie gehelp om daai wat doer gestaan het, plat te kry.

Willem

Hulle is daar by Louis op Kuduberg, anderkant Grunau geskiet, en as ek dit self
mag s? ek en daai Howatjie gaan nog lank oor daai paar bokke in die suide herkou.

groete
reds
Last edited by Rooies on Sun Jul 15, 2012 1:51 pm, edited 1 time in total.
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi



"Forgive your enemies, but never forget their names."
immelmanw

Re: Rooies se Springbokke!

Post by immelmanw »

Rooies wrote: Willem

Hulle is daar by Louis op Kuduberg, anderkant Grunau geskiet, en as ek dit self
mag s? ek daai Howatjie gaan nog lank oor daai paar bokke in die suide herkou.
Verseker, ek is sommer BAIE JALOERS! Dit is baie baie baie mooi!
User avatar
Biker
Hero Member
Hero Member
Posts: 812
Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm

Re: Rooies se Springbokke!

Post by Biker »

Rooies lyk my die balle dryf in die bad.... baie mooi
Skolla
Hero Member
Hero Member
Posts: 825
Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm

Re: Rooies se Springbokke!

Post by Skolla »

Mooi gegooi Rooies.
Ek weet Louis is nie eintlik n man vir meet nie, maar het julle dalk gemeet ,eerste foto lyk nogal lank?

Skolla
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Rooies se Springbokke!

Post by Louis102 »

Skolla wrote: ... Ek weet Louis is nie eintlik n man vir meet nie, maar het julle dalk gemeet ,eerste foto lyk nogal lank? ...
Skolla, hulle is mos seker lank genoeg of hoe?  Vir my was die mooiste stel horings daar in elk geval nie die langste nie, so waarom meet?

Mooiloop
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
Rooies
Hero Member
Hero Member
Posts: 587
Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm

Re: Rooies se Springbokke!

Post by Rooies »

Skolla

Daai stel wat Louis van praat se basise is so duk soos dropperpale, daai langes
gaan ek die week meet, maar ons het die 3 mooistes uitgesoek en hulle plek is al reggemaak hier in die braaikamer, so as die plaasbaas eendag hier kom kuier,
dan vat ons weer n melktertjie op hulle.

groete
rooies
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi



"Forgive your enemies, but never forget their names."
Skolla
Hero Member
Hero Member
Posts: 825
Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm

Re: Rooies se Springbokke!

Post by Skolla »

Louis

Maak nou nie saak of dit lank,kort,dik of dun is nie, dit is wragtie mooi uitgegroeide ramme daai.
Ek glo jy b?re hulle vir uitsoek gaste, en soos ek vir Rooies ken het hy dit waardeer.
Weereens mooi bokke.

Skolla

Springbok met die beste horings wat ek nog geskiet het , het ek nie baie ver van jou af geskiet nie.
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1384
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: Rooies se Springbokke!

Post by Freddie101 »

Rooies! ROOIES!
Nogal met so n selftevrede smile en n dik nek vat hy liefderyk aan sy bokkies.  :D

Moet se in ons wereld lyk ons blesbokke so.

So n nat kuduberg rugstringbiltongetjie op "toast" met regte botter daar in Sweizer sal lekker smaak ne.

Groetnis
yol bolsun
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Rooies se Springbokke!

Post by Geno »

Jisou reds, dis darm maar mooi bokke wat jy daar geskiet het!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Rooies se Springbokke!

Post by Raven »

Reds,

Geluk met jou mooi bokke en baie mooi geskiet ou maat.
...ek was oppad daar na Louis toe daai aand, en toe hoor ek jy is daar.... besluit toe maar om, om te draai en plaas toe te ry..  ;D  ;D  ;D
Ek het geweet jy gaan my baas skiet as ek daar aankom met daai mooi roer van jou.  ;D

As ek net 'n kansie kry dan wil ek ook bietjie Suide toe ry, met die nuwe werk is dit maar rof nou my kant.

Raves.
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Rooies
Hero Member
Hero Member
Posts: 587
Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm

Re: Rooies se Springbokke!

Post by Rooies »

[quote="Freddie101"]
Nogal met so n selftevrede smile en n dik nek vat hy liefderyk aan sy bokkies.  :D




Het jy dan nie geweet ek het n sagte kant aan my nie?  >:(
Last edited by Rooies on Mon Jul 16, 2012 1:31 pm, edited 1 time in total.
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi



"Forgive your enemies, but never forget their names."
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Rooies se Springbokke!

Post by Marc »

Baie geluk, dit is bitter mooi bokke daai  8)

Die tweede foto/of regter kantste foto, se horings is vrek mooi  ;)

Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Post Reply