Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Aitsa! Ek moet darem eers bietjie spog met Rooies en 'n paar mooi springbokramme op sy eerste jag met sy nuwe roer. Alles kop- en nekskote en net een bok onder 200m. Lyk die 243-Howa se baas tog nie (met goeie rede) te in sy skik nie?
Louis102 wrote:
Aitsa! Ek moet darem eers bietjie spog met Rooies en 'n paar mooi springbokramme op sy eerste jag met sy nuwe roer. Alles kop- en nekskote en net een bok onder 200m. Lyk die 243-Howa se baas tog nie (met goeie rede) te in sy skik nie?
Dankie julle, dit was darm nie ek alleen nie, my gids se raad hier van voor af het darm baie gehelp om daai wat doer gestaan het, plat te kry.
Willem
Hulle is daar by Louis op Kuduberg, anderkant Grunau geskiet, en as ek dit self
mag s? ek en daai Howatjie gaan nog lank oor daai paar bokke in die suide herkou.
groete
reds
Last edited by Rooies on Sun Jul 15, 2012 1:51 pm, edited 1 time in total.
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
Hulle is daar by Louis op Kuduberg, anderkant Grunau geskiet, en as ek dit self
mag s? ek daai Howatjie gaan nog lank oor daai paar bokke in die suide herkou.
Verseker, ek is sommer BAIE JALOERS! Dit is baie baie baie mooi!
Daai stel wat Louis van praat se basise is so duk soos dropperpale, daai langes
gaan ek die week meet, maar ons het die 3 mooistes uitgesoek en hulle plek is al reggemaak hier in die braaikamer, so as die plaasbaas eendag hier kom kuier,
dan vat ons weer n melktertjie op hulle.
groete
rooies
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
Maak nou nie saak of dit lank,kort,dik of dun is nie, dit is wragtie mooi uitgegroeide ramme daai.
Ek glo jy b?re hulle vir uitsoek gaste, en soos ek vir Rooies ken het hy dit waardeer.
Weereens mooi bokke.
Skolla
Springbok met die beste horings wat ek nog geskiet het , het ek nie baie ver van jou af geskiet nie.
Geluk met jou mooi bokke en baie mooi geskiet ou maat.
...ek was oppad daar na Louis toe daai aand, en toe hoor ek jy is daar.... besluit toe maar om, om te draai en plaas toe te ry..
Ek het geweet jy gaan my baas skiet as ek daar aankom met daai mooi roer van jou.
As ek net 'n kansie kry dan wil ek ook bietjie Suide toe ry, met die nuwe werk is dit maar rof nou my kant.
Raves.
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"