Geno hulle kan maar stoor, want die eerste skoot is altyd genoeg.Geno wrote:Dieselfde Sako wat so gestoor het op die 1Sept DGS?kopskoot wrote:Ek't hulle altwee met net een SAKO geskietGeno wrote: Jisou Ronaldwatglodatsakodieenigstegeweeriswatsaakmaakenbestaan, dis darm maar 2 bitter mooi buffels!
buffel trofee
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: buffel trofee
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!

- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: buffel trofee
Ronald! Mc.....d
Jy het dan hier bo gese dat die eerste buffel meer as een skoot nodig gehad het

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: buffel trofee
Ja, maar dit was omdat ek met my 9.3 geskiet het. Het sommer gelieg oor die 375, want ek wou ook graag een van die manne wees.!!DWB wrote: Ronald! Mc.....d
Jy het dan hier bo gese dat die eerste buffel meer as een skoot nodig gehad het![]()
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: buffel trofee
Hahahahahaha rrrraaaaaaak!kopskoot wrote: Ja, maar dit was omdat ek met my 9.3 geskiet het. Het sommer gelieg oor die 375, want ek wou ook graag een van die manne wees.!!![]()
![]()
Goed, beter, 6millimeter!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: buffel trofee
Hehehehehehe
Ronnie, my maat ek is so bly om te sien jy is 'n closet 9.3 fan!!!!
En dat die 9.3 toe nou die doodskoot kon toedien toe die man wou snaaks raak is net 'n bonus....

Geno, jy moet mooi kyk hoe begin die CZ hulle plekkie in sy kluis inneem!
Daar is al 2!!!
Ronnie, my maat ek is so bly om te sien jy is 'n closet 9.3 fan!!!!
En dat die 9.3 toe nou die doodskoot kon toedien toe die man wou snaaks raak is net 'n bonus....
Geno, jy moet mooi kyk hoe begin die CZ hulle plekkie in sy kluis inneem!
Daar is al 2!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Foxcreek
- Hero Member

- Posts: 577
- Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm
Re: buffel trofee
Met die saal kan jy nog 'n plan maak. Ek dink die die bloed gaan waai by die "toom-opsit-slag" en nog erger as jy daai stang moet insit!
Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: buffel trofee
Baie mooi bulle.
Weer eens baie geluk.
Gee bietjie data oor daai 350gr Barnes en die 375 H&H asb

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: buffel trofee
[quote
Gee bietjie data oor daai 350gr Barnes en die 375 H&H asb
[/quote]
Gerhard
Ek sal nie weer die 350gr TSX'e gebruik nie. Ek dink die koeel is te lank, en die spoed te laag, uit n H&H uit vir hulle. Ek sal van nou af net 300gr, of dalk 270gr'e skiet.
Op die eerste buffel, het ek sy groot skouer bene raak geskiet en het die koeel nie soos verwag gepenetreer nie. Die koeel is herwin, en is effens gebuig, wat daarop dui dat hy "getumble" het, na impak. Die tweede bul het ek n 300gr TSX gebruik. Full frontal skoot, deur die borsbeen. Die koeel het ons net voor sy skrotum uit gehaal. Dus baie goeie pentrasie.
Deur my ondervinning het ek besluit om by die 300greiners te hou@2350f/sek. Jy het niks meer as dit nodig vir buffels nie. Inteendeel, ek dink dis meer as genoeg.
Mauritz Coetzee het n tyd terug, n artikel daaroor geskryf in wild en jag

Last edited by kopskoot on Tue Sep 18, 2012 3:53 pm, edited 1 time in total.
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: buffel trofee
Bakgat man dankie vir die info...
Wys jou nou maar net weer wat n 300gr teen 2350fps kan doen ivm pennetrasie.
Wys jou nou maar net weer wat n 300gr teen 2350fps kan doen ivm pennetrasie.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: buffel trofee
Sien, as jy die 375 teen die 9.3 se snelhede laai kyk hoe mooi maak hy dan

Ronald, daai is twee mooi bulle man!
Ronald, daai is twee mooi bulle man!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: buffel trofee
DWB wrote: Sien, as jy die 375 teen die 9.3 se snelhede laai kyk hoe mooi maak hy dan![]()
![]()
Ronald, daai is twee mooi bulle man!
Moet nou nie n 9,3 met n 375H&H kom staan en vergelyk nie man...
Ek kan die 300gr jaag tot op 2600 fps as ek wil.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: buffel trofee
Hehehehe, nee wat manne, dis sommer so tong in die kuus, ek weet die 375 is tot meer instaat.
Maar dit beteken nie die 9.3 kan nie
Maar dit beteken nie die 9.3 kan nie
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: buffel trofee
Mooi Ronald, ek het lekker gelag vir jou kleur beskrywing van adrenalien..........bruin.
Dit is regtig n groot voorreg om sommer twee van die manne plat te trek, meeste van ons droom maar net vir een.
Geno, ek hou van jou naam vir Ronald, dit is net bietjie kort.
Dit is regtig n groot voorreg om sommer twee van die manne plat te trek, meeste van ons droom maar net vir een.
Geno, ek hou van jou naam vir Ronald, dit is net bietjie kort.
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: buffel trofee
Ek wil nou nie vergelykings tref nie, maar het julle al opgemerk? Waneer n Ferrari by jou verby jaag op die highway, is daar altyd n outjie in n BMW op sy hakke wat wil wys hy kan ook.Gerhard wrote:DWB wrote: Sien, as jy die 375 teen die 9.3 se snelhede laai kyk hoe mooi maak hy dan![]()
![]()
Ronald, daai is twee mooi bulle man!
Moet nou nie n 9,3 met n 375H&H kom staan en vergelyk nie man...
Ek kan die 300gr jaag tot op 2600 fps as ek wil.![]()
Dog ek noem dit maar net!
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: buffel trofee
Nee wat....
My ou Nissan 1 tonner het my nog nooit in die steek gelaat nie... En hy ry ORALS
Low Speed High Torque

Soos ek, groot stadig en sterk

My ou Nissan 1 tonner het my nog nooit in die steek gelaat nie... En hy ry ORALS
Low Speed High Torque
Soos ek, groot stadig en sterk
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: buffel trofee
Ronald, ek weet nou nie wat is die groter klap in die gesig nie... Die BMW of...?kopskoot wrote:Ek wil nou nie vergelykings tref nie, maar het julle al opgemerk? Waneer n Ferrari by jou verby jaag op die highway, is daar altyd n outjie in n BMW op sy hakke wat wil wys hy kan ook.Gerhard wrote:DWB wrote: Sien, as jy die 375 teen die 9.3 se snelhede laai kyk hoe mooi maak hy dan![]()
![]()
Ronald, daai is twee mooi bulle man!
Moet nou nie n 9,3 met n 375H&H kom staan en vergelyk nie man...
Ek kan die 300gr jaag tot op 2600 fps as ek wil.![]()
Dog ek noem dit maar net!![]()
![]()
![]()
![]()
Jy kan jouself ook nou maar net gaan vra wie was die voorloper...