buffel trofee

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: buffel trofee

Post by kopskoot »

Geno wrote:
kopskoot wrote:
Geno wrote: Jisou Ronaldwatglodatsakodieenigstegeweeriswatsaakmaakenbestaan, dis darm maar 2 bitter mooi buffels!
Ek't hulle altwee met net een SAKO geskiet
Dieselfde Sako wat so gestoor het op die 1Sept DGS?
Geno hulle kan maar stoor, want die eerste skoot is altyd genoeg.
Soms Sako!

Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: buffel trofee

Post by DWB »

Ronald! Mc.....d

Jy het dan hier bo gese dat die eerste buffel meer as een skoot nodig gehad het ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: buffel trofee

Post by kopskoot »

DWB wrote: Ronald! Mc.....d

Jy het dan hier bo gese dat die eerste buffel meer as een skoot nodig gehad het ;D
Ja, maar dit was omdat ek met my 9.3 geskiet het. Het sommer gelieg oor die 375, want ek wou ook graag een van die manne wees.!! ;D ;D
Soms Sako!

Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: buffel trofee

Post by Geno »

kopskoot wrote: Ja, maar dit was omdat ek met my 9.3 geskiet het. Het sommer gelieg oor die 375, want ek wou ook graag een van die manne wees.!! ;D ;D
Hahahahahaha rrrraaaaaaak! ;D
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: buffel trofee

Post by DWB »

Hehehehehehe

Ronnie, my maat ek is so bly om te sien jy is 'n closet 9.3 fan!!!!

En dat die 9.3 toe nou die doodskoot kon toedien toe die man wou snaaks raak is net 'n bonus.... ;D ;D ;D

Geno, jy moet mooi kyk hoe begin die CZ hulle plekkie in sy kluis inneem!
Daar is al 2!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Foxcreek
Hero Member
Hero Member
Posts: 577
Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm

Re: buffel trofee

Post by Foxcreek »

Met die saal kan jy nog 'n plan maak. Ek dink die die bloed gaan waai by die "toom-opsit-slag" en nog erger as jy daai stang moet insit!
Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: buffel trofee

Post by Gerhard »

Baie mooi bulle.

Weer eens baie geluk.

Gee bietjie data oor daai 350gr Barnes en die 375 H&H asb
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: buffel trofee

Post by kopskoot »

[quote

Gee bietjie data oor daai 350gr Barnes en die 375 H&H asb
[/quote]

Gerhard

Ek sal nie weer die 350gr TSX'e gebruik nie. Ek dink die koeel is te lank, en die spoed te laag, uit n H&H uit vir hulle. Ek sal van nou af net 300gr, of dalk 270gr'e skiet.

Op die eerste buffel, het ek sy groot skouer bene raak geskiet en het die koeel nie soos verwag gepenetreer nie. Die koeel is herwin, en is effens gebuig, wat daarop dui dat hy "getumble" het, na impak. Die tweede bul het ek n 300gr TSX gebruik. Full frontal skoot, deur die borsbeen. Die koeel het ons net voor sy skrotum uit gehaal. Dus baie goeie pentrasie.

Deur my ondervinning het ek besluit om by die 300greiners  te hou@2350f/sek. Jy het niks meer as dit nodig vir buffels nie. Inteendeel, ek dink dis meer as genoeg.

Mauritz Coetzee het n tyd terug, n artikel daaroor geskryf in wild en jag
Last edited by kopskoot on Tue Sep 18, 2012 3:53 pm, edited 1 time in total.
Soms Sako!

Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: buffel trofee

Post by Gerhard »

Bakgat man dankie vir die info...

Wys jou nou maar net weer wat n 300gr teen 2350fps kan doen ivm pennetrasie.  8)
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: buffel trofee

Post by DWB »

Sien, as jy die 375 teen die 9.3 se snelhede laai kyk hoe mooi maak hy dan  ;D ;D ;D

Ronald, daai is twee mooi bulle man!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: buffel trofee

Post by Gerhard »

DWB wrote: Sien, as jy die 375 teen die 9.3 se snelhede laai kyk hoe mooi maak hy dan  ;D ;D ;D

Ronald, daai is twee mooi bulle man!

Moet nou nie n 9,3 met n 375H&H kom staan en vergelyk nie man...

Ek kan die 300gr jaag tot op 2600 fps as ek wil. 8)
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: buffel trofee

Post by DWB »

Hehehehe, nee wat manne, dis sommer so tong in die kuus, ek weet die 375 is tot meer instaat.

Maar dit beteken nie die 9.3 kan nie :D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: buffel trofee

Post by Piet Breedt »

Mooi Ronald, ek het lekker gelag vir jou kleur beskrywing van adrenalien..........bruin.

Dit is regtig n groot voorreg om sommer twee van die manne plat te trek, meeste van ons droom maar net vir een.

Geno, ek hou van jou naam vir Ronald, dit is net bietjie kort.
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: buffel trofee

Post by kopskoot »

Gerhard wrote:
DWB wrote: Sien, as jy die 375 teen die 9.3 se snelhede laai kyk hoe mooi maak hy dan  ;D ;D ;D

Ronald, daai is twee mooi bulle man!

Moet nou nie n 9,3 met n 375H&H kom staan en vergelyk nie man...

Ek kan die 300gr jaag tot op 2600 fps as ek wil. 8)
Ek wil nou nie vergelykings tref nie, maar het julle al opgemerk? Waneer n Ferrari by jou verby jaag op die highway, is daar altyd n outjie in n BMW op sy hakke wat wil wys hy kan ook.

Dog ek noem dit maar net! ;D ;D ;D ;D
Soms Sako!

Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: buffel trofee

Post by DWB »

Nee wat....

My ou Nissan 1 tonner het my nog nooit in die steek gelaat nie... En hy ry ORALS

Low Speed High Torque ;D ;D

Soos ek, groot stadig en sterk ;D ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: buffel trofee

Post by DWB »

kopskoot wrote:
Gerhard wrote:
DWB wrote: Sien, as jy die 375 teen die 9.3 se snelhede laai kyk hoe mooi maak hy dan  ;D ;D ;D

Ronald, daai is twee mooi bulle man!

Moet nou nie n 9,3 met n 375H&H kom staan en vergelyk nie man...

Ek kan die 300gr jaag tot op 2600 fps as ek wil. 8)
Ek wil nou nie vergelykings tref nie, maar het julle al opgemerk? Waneer n Ferrari by jou verby jaag op die highway, is daar altyd n outjie in n BMW op sy hakke wat wil wys hy kan ook.

Dog ek noem dit maar net! ;D ;D ;D ;D
Ronald, ek weet nou nie wat is die groter klap in die gesig nie... Die BMW of...?

Jy kan jouself ook nou maar net gaan vra wie was die voorloper...
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Post Reply