Jy hoef nie altyd die sneller te trek om te jag nie

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
Koedoebul
Newbie
Newbie
Posts: 26
Joined: Tue Jan 15, 2013 3:25 pm

Jy hoef nie altyd die sneller te trek om te jag nie

Post by Koedoebul »

Het hierdie geneem die naweek. Ek het op n kop gele en die berg oor die vallei dop gehou. Het die koedoe koei en haar kalf opgespoor. Hulle het vir so 90min dood stil en rustig daar gestaan en wei voor hulle weer geloop het. Skat sy was so 150-170m weg van my af. Wys jou jy hoef nie altyd die sneller te trek om te jag nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Smiley
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm

Re: Jy hoef nie altyd die sneller te trek om te jag nie

Post by Smiley »

Dis nou 'n mooi foto so deur die ander lens.
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Jy hoef nie altyd die sneller te trek om te jag nie

Post by FCLoretz »

Daai is 'n baie waar stelling...

En dit is wat my altyd aanraak van my anti jag vriende. Hulle dink jy loop tot teen aan die bokke en skiet die bok execution style, dan gaan jy kamp toe en suip jouself paralatic. If only they coulde experience what we do

Dit is die spesiale tye in die bos wat jy sulke dinge sien en net weer rustig kan raak.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
Koedoebul
Newbie
Newbie
Posts: 26
Joined: Tue Jan 15, 2013 3:25 pm

Re: Jy hoef nie altyd die sneller te trek om te jag nie

Post by Koedoebul »

FCLoretz wrote:Daai is 'n baie waar stelling...

En dit is wat my altyd aanraak van my anti jag vriende. Hulle dink jy loop tot teen aan die bokke en skiet die bok execution style, dan gaan jy kamp toe en suip jouself paralatic. If only they coulde experience what we do

Dit is die spesiale tye in die bos wat jy sulke dinge sien en net weer rustig kan raak.
Nes jy daar se, ek het al menigte bokke/varke ens laat gaan oor die nie die gelee tyd of plek was nie. Jy kry mos net daai gevoel. Het ook al op koedoe jagte rooibokke bekruip (anders om.....jul kry die prentjie) ens net vir die "fun", so leer/ontwikkel jy steeds jou skills en geniet dit net so baie.

Dink ek nou terug aan die ondervinding kry ek sommer hoendervleis.
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Jy hoef nie altyd die sneller te trek om te jag nie

Post by VdWalt »

Dankie vir die deel! Mooi foto
User avatar
LoveHenties
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 413
Joined: Thu Jul 23, 2009 1:08 pm

Re: Jy hoef nie altyd die sneller te trek om te jag nie

Post by LoveHenties »

Vir interessantheid, waar sou 'n veilige skoot gewees het? Nek, kop, blad? Kop lyk bitter klein deur die 'skoop...
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Jy hoef nie altyd die sneller te trek om te jag nie

Post by PWV »

Koedoebul wrote:Het hierdie geneem die naweek. Ek het op n kop gele en die berg oor die vallei dop gehou. Het die koedoe koei en haar kalf opgespoor. Hulle het vir so 90min dood stil en rustig daar gestaan en wei voor hulle weer geloop het. Skat sy was so 150-170m weg van my af. Wys jou jy hoef nie altyd die sneller te trek om te jag nie.
Mooi, Koedoebul. Ek hou van sulke verstandige jagters.
Dit is waar die woordjie, bewaring, ook beslag kry!
Mag menige jong jagter hierdie optrede van jou ter harte neem!

Groetnis
Ou Ballie
Koedoebul
Newbie
Newbie
Posts: 26
Joined: Tue Jan 15, 2013 3:25 pm

Re: Jy hoef nie altyd die sneller te trek om te jag nie

Post by Koedoebul »

@LoveHenties Ek sou die kruishaar net links beweeg het op die selfde hoogte. Vertikale lyn op die voor been. Sou mooi op die blad geval het. Die hoogte en uitkyk posisie sou my toelaat om mooi beweging te volg as sy sou hardloop vir daardie adrenalien bladskote.

@Oom Pieter, dankie oom, daardie woorde beteken baie. My oupa het my dinge so geleer en so sal ek ook my kinders leer.
User avatar
Greyghost
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 272
Joined: Tue May 15, 2012 11:27 am

Re: Jy hoef nie altyd die sneller te trek om te jag nie

Post by Greyghost »

Very Nice ;) I practice like that all the time , best is if they don't know you are even there , Tks nice post.
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Jy hoef nie altyd die sneller te trek om te jag nie

Post by theedge »

Dis nou 'n mooi foto so deur die ander lens.
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Jy hoef nie altyd die sneller te trek om te jag nie

Post by NicoSmit »

Het ook so ondervinding gehad die jaar toe ek gaan jag het .Ons het op 'n moffie trop Rooibokke afgekom en het hulle seker 20 min gestaan en bekyk deur die teleskoop .As ek wou kon ek enige een skiet maar die lus het ontbreek op daardie stadium .Het ook 'n paar Waterbokke so dopgehou .Ek het eers later die middag 'n skoot geskiet op 'n Blouwildebees .
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Jy hoef nie altyd die sneller te trek om te jag nie

Post by mariusr »

Dis nou iets besonders die foto! Goed gedoen!
2vierniks
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 259
Joined: Wed May 22, 2013 6:21 pm

Re: Jy hoef nie altyd die sneller te trek om te jag nie

Post by 2vierniks »

Mooi man!
Koedoebul
Newbie
Newbie
Posts: 26
Joined: Tue Jan 15, 2013 3:25 pm

Re: Jy hoef nie altyd die sneller te trek om te jag nie

Post by Koedoebul »

dankie manne
Post Reply