Vlakvark hings!!!

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
frinam
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 300
Joined: Thu Mar 12, 2009 9:03 am

Vlakvark hings!!!

Post by frinam »

Naand almal, 'n vlakvarkbeer van 75 kg wat ek vandag naby 'n pos van my geskiet het!!
Groetnis-Frinam
Image
Don't pick a fight with an old man. If he is too old to fight, He'll  just kill you.
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Vlakvark hings!!!

Post by Monrique (SJ) »

Netjiese vlakkie daai, geniet hom

Groetnis
SJ
User avatar
frinam
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 300
Joined: Thu Mar 12, 2009 9:03 am

Re: Vlakvark hings!!!

Post by frinam »

Dankie SJ, ons werkers smaak oor hom soos snder manne se werkers voel oor rooikat!!! Rou nog vanmore oor gister se bokslagting "down under", sal seker maar moet gewoond raak dat die wensage nou eers verby is!! Groete-Frinam
Don't pick a fight with an old man. If he is too old to fight, He'll  just kill you.
User avatar
Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1083
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm

Re: Vlakvark hings!!!

Post by Spanner »

Ek het self die maand drie mooi varkies geskiet en van almal biltong gemaak.  Ek was regtig verbaas oor die smaak daarvan, proe glad nie verskillend van rooibok nie !  Die vleis word dieselfde diep rooi/bruin kleur in die pekel en as dit droog is kan ek dit nie uitken van die rooibok nie.  Ek het aan baie kollegas by die werk 'n stukkie gegee om te beoordeel en almal het gedink hulle eet wild en nie wilde vark nie !  Die droewors vleis het ek helfte vark en helfte rooibok gemeng en soos normaal gemaak.  Dis ook heerlik.  Probeer dit gerus met daai wielneus, hy gaan heerlik wees as biltong.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
Post Reply