My beste vark foto
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
My beste vark foto
Die oukie het so 93kg geweeg voor enige slagwerk. Het om op Thaba geskiet met 7x57 so op 30 meter.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: My beste vark foto
MOOI TANDE

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
martinf
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am
Re: My beste vark foto
Wat het die vlakvark geweeg?
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: My beste vark foto
Wat het van die "Vark" se voor tande geword?
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: My beste vark foto
Ja nee mooi vark ens ens....
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
-
stan man
Re: My beste vark foto
jy moet nie so in die son voorsit nie.
en kyk hier is n post oor tandartse.
nietemin mooi varkie.
en kyk hier is n post oor tandartse.
nietemin mooi varkie.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: My beste vark foto
Mooi man Dries!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: My beste vark foto
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: My beste vark foto
Kyk dis een van daai foto's wat ek geneem het sommer op die cell, en toe ek die foto sien toe kom ek agter wat ek afgeneem het. Laat my altyd glimlag- dit was n lekker trippie gewees.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: My beste vark foto
Mooi stel tande..die vark sn is ook nie sleg nie!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: My beste vark foto
Is daai nie ou Wilfred nie??
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: My beste vark foto
LMGA, kwaai foto Dries!!
Mooi vlakkie ook!
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: My beste vark foto
Mooi marc leker lag ek nou!,!Marc wrote:MOOI TANDE![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: My beste vark foto
Ek moet bieg sy naam het my ontgaan, was seker so 2008 geneem. Ek wil half onthou die plaas se naam was Steenbokpan of so iets. Mooi plek , net BAIE ruig gewees. Hy was n goeie guide gewees. Lekker rustig deur die bos gestap, nie hierdie jong makkers wat soos rambo op die goed afstorm nie.Cobus(Cobb) wrote:Is daai nie ou Wilfred nie??
Last edited by Dries101 on Fri Aug 30, 2013 8:25 am, edited 1 time in total.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: My beste vark foto
junglejulian wrote:Mooi stel tande..die vark sn is ook nie sleg nie!
+1
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13626
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: My beste vark foto
RUPERT wrote:Wat het van die "Vark" se voor tande geword?
Cobus(Cobb) wrote:Is daai nie ou Wilfred nie??
rofl ek het nou lekke gelag
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: My beste vark foto
Jy kan sien die man is erenstig oor sy werk! Lekker kamoefleur drag wat hy aan het! Die tande is bysaak die twee wat "missing" is sal ook help met weerkaatsing van die ander te voorkom!!
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: My beste vark foto
Kyk lag ek nou.mariusr wrote:Jy kan sien die man is erenstig oor sy werk! Lekker kamoefleur drag wat hy aan het! Die tande is bysaak die twee wat "missing" is sal ook help met weerkaatsing van die ander te voorkom!!
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
-
2vierniks
- Sr. Member

- Posts: 259
- Joined: Wed May 22, 2013 6:21 pm
Re: My beste vark foto
Die PH lyk baie gelukkig!