My beste vark foto

Post Reply
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

My beste vark foto

Post by Dries101 »

Die oukie het so 93kg geweeg voor enige slagwerk. Het om op Thaba geskiet met 7x57 so op 30 meter.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: My beste vark foto

Post by Marc »

MOOI TANDE :o :o :o

;D ;D ;D ;D ;D ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
martinf
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 292
Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am

Re: My beste vark foto

Post by martinf »

Wat het die vlakvark geweeg?
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: My beste vark foto

Post by RUPERT »

Wat het van die "Vark" se voor tande geword?
Jakkie 321
Hero Member
Hero Member
Posts: 636
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm

Re: My beste vark foto

Post by Jakkie 321 »

Ja nee mooi vark ens ens....
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage

Jakkie 321
Reinhard Hassel
stan man

Re: My beste vark foto

Post by stan man »

jy moet nie so in die son voorsit nie.
en kyk hier is n post oor tandartse.
nietemin mooi varkie.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: My beste vark foto

Post by DWB »

Mooi man Dries!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: My beste vark foto

Post by Frikkiedbr »

++>: mooi wit tande daai, reg vir 'n goeie advertensie ++>:
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: My beste vark foto

Post by Dries101 »

Kyk dis een van daai foto's wat ek geneem het sommer op die cell, en toe ek die foto sien toe kom ek agter wat ek afgeneem het. Laat my altyd glimlag- dit was n lekker trippie gewees.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: My beste vark foto

Post by junglejulian »

Mooi stel tande..die vark sn is ook nie sleg nie!
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: My beste vark foto

Post by Cobus(Cobb) »

Is daai nie ou Wilfred nie??
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: My beste vark foto

Post by ROBBIE1 »

>:+

LMGA, kwaai foto Dries!!

Mooi vlakkie ook! 8)
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: My beste vark foto

Post by mariusr »

Marc wrote:MOOI TANDE :o :o :o

;D ;D ;D ;D ;D ;D
Mooi marc leker lag ek nou!,! :o
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: My beste vark foto

Post by Dries101 »

Cobus(Cobb) wrote:Is daai nie ou Wilfred nie??
Ek moet bieg sy naam het my ontgaan, was seker so 2008 geneem. Ek wil half onthou die plaas se naam was Steenbokpan of so iets. Mooi plek , net BAIE ruig gewees. Hy was n goeie guide gewees. Lekker rustig deur die bos gestap, nie hierdie jong makkers wat soos rambo op die goed afstorm nie.
Last edited by Dries101 on Fri Aug 30, 2013 8:25 am, edited 1 time in total.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: My beste vark foto

Post by LongWolf »

junglejulian wrote:Mooi stel tande..die vark sn is ook nie sleg nie!

+1
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13623
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: My beste vark foto

Post by Capt. Yoda »

RUPERT wrote:Wat het van die "Vark" se voor tande geword?
Cobus(Cobb) wrote:Is daai nie ou Wilfred nie??

rofl ek het nou lekke gelag
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: My beste vark foto

Post by mariusr »

Jy kan sien die man is erenstig oor sy werk! Lekker kamoefleur drag wat hy aan het! Die tande is bysaak die twee wat "missing" is sal ook help met weerkaatsing van die ander te voorkom!!
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: My beste vark foto

Post by Dries101 »

mariusr wrote:Jy kan sien die man is erenstig oor sy werk! Lekker kamoefleur drag wat hy aan het! Die tande is bysaak die twee wat "missing" is sal ook help met weerkaatsing van die ander te voorkom!!
Kyk lag ek nou.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
2vierniks
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 259
Joined: Wed May 22, 2013 6:21 pm

Re: My beste vark foto

Post by 2vierniks »

Die PH lyk baie gelukkig!
Post Reply