Baie mooi Vaalribbok

Post Reply
Mariusvdw
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Thu Sep 19, 2013 11:09 am

Baie mooi Vaalribbok

Post by Mariusvdw »

Hierdie mooi Vaalribbok het ek naby Graaff-Reinet geskiet. Jy sien sulke mooi ramme nie meer baie nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Baie mooi Vaalribbok

Post by Stefan764 »

Hondsekierie... Geluk, baie mooi bok daai....
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Baie mooi Vaalribbok

Post by BRNO (Pierre) »

Baie mooi bok Marius. vertel bietjie van die jag, geweer patroon ens.
Veiligheid eerste manne!
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Baie mooi Vaalribbok

Post by Eugene »

Baie mooi!
Aim small, miss small
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Baie mooi Vaalribbok

Post by mariusr »

Dis nou meneer vaalie daai!!!!!
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: Baie mooi Vaalribbok

Post by LongWolf »

Ala-mapstieks.......... soos my oupa altyd gese het.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Baie mooi Vaalribbok

Post by Marc »

Dis wraggies nie iets wat mens elke dag sien nie !
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Jakkie 321
Hero Member
Hero Member
Posts: 636
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm

Re: Baie mooi Vaalribbok

Post by Jakkie 321 »

Blik skottel lyk of hy n paar red bulls te veel gedrink het... Baie mooi
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage

Jakkie 321
Reinhard Hassel
Mariusvdw
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Thu Sep 19, 2013 11:09 am

Re: Baie mooi Vaalribbok

Post by Mariusvdw »

Pierre ek het hierdie bok aan die begin van die jaar gesien en wou hom baie graag skiet. Ek het eintlik net saam met die eienaar van die plaas gery toe ek hom weer sien. Hy het alleen geloop so is reeds uit die groep geskop. Ek skiet met `n Mauser 6.5 x 57. Dit is die geweer wat ek heel eerste uit die kluis haal. Die patroon was gelaai met 120Gr Rhino punte.
WILLEBEES
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 370
Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am

Re: Baie mooi Vaalribbok

Post by WILLEBEES »

Stem saam met almal - daai bokkie is friekin mooi.
Lyk of hy op steroids was!
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A

Sola Gratia ~ Deur genade alleen
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Baie mooi Vaalribbok

Post by BRNO (Pierre) »

Mariusvdw wrote:Pierre ek het hierdie bok aan die begin van die jaar gesien en wou hom baie graag skiet. Ek het eintlik net saam met die eienaar van die plaas gery toe ek hom weer sien. Hy het alleen geloop so is reeds uit die groep geskop. Ek skiet met `n Mauser 6.5 x 57. Dit is die geweer wat ek heel eerste uit die kluis haal. Die patroon was gelaai met 120Gr Rhino punte.
Dankie Marius. Soos die ander manne ook se, dit is werklik n baie mooi trofee.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Baie mooi Vaalribbok

Post by theedge »

Baie mooi bok Marius
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2334
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Baie mooi Vaalribbok

Post by JAGTERSREG-JRM »

dAAI IS N MONSTER LYK AMPER ONNATUURLIK.....
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Post Reply