Baie mooi Vaalribbok
-
Mariusvdw
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Thu Sep 19, 2013 11:09 am
Baie mooi Vaalribbok
Hierdie mooi Vaalribbok het ek naby Graaff-Reinet geskiet. Jy sien sulke mooi ramme nie meer baie nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Baie mooi Vaalribbok
Hondsekierie... Geluk, baie mooi bok daai....
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Baie mooi Vaalribbok
Baie mooi bok Marius. vertel bietjie van die jag, geweer patroon ens.
Veiligheid eerste manne!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Baie mooi Vaalribbok
Dis nou meneer vaalie daai!!!!!
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: Baie mooi Vaalribbok
Ala-mapstieks.......... soos my oupa altyd gese het.
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Baie mooi Vaalribbok
Dis wraggies nie iets wat mens elke dag sien nie !
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: Baie mooi Vaalribbok
Blik skottel lyk of hy n paar red bulls te veel gedrink het... Baie mooi
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
-
Mariusvdw
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Thu Sep 19, 2013 11:09 am
Re: Baie mooi Vaalribbok
Pierre ek het hierdie bok aan die begin van die jaar gesien en wou hom baie graag skiet. Ek het eintlik net saam met die eienaar van die plaas gery toe ek hom weer sien. Hy het alleen geloop so is reeds uit die groep geskop. Ek skiet met `n Mauser 6.5 x 57. Dit is die geweer wat ek heel eerste uit die kluis haal. Die patroon was gelaai met 120Gr Rhino punte.
-
WILLEBEES
- Sr. Member

- Posts: 370
- Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am
Re: Baie mooi Vaalribbok
Stem saam met almal - daai bokkie is friekin mooi.
Lyk of hy op steroids was!
Lyk of hy op steroids was!
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Baie mooi Vaalribbok
Dankie Marius. Soos die ander manne ook se, dit is werklik n baie mooi trofee.Mariusvdw wrote:Pierre ek het hierdie bok aan die begin van die jaar gesien en wou hom baie graag skiet. Ek het eintlik net saam met die eienaar van die plaas gery toe ek hom weer sien. Hy het alleen geloop so is reeds uit die groep geskop. Ek skiet met `n Mauser 6.5 x 57. Dit is die geweer wat ek heel eerste uit die kluis haal. Die patroon was gelaai met 120Gr Rhino punte.
Veiligheid eerste manne!
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Baie mooi Vaalribbok
Baie mooi bok Marius
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2334
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Baie mooi Vaalribbok
dAAI IS N MONSTER LYK AMPER ONNATUURLIK.....
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
