Naam by die Foto
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Naam by die Foto
Hier is ek en my sussie laaitie met ons groot gunne, ons gaan nou bokke skiet 
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Naam by die Foto
Verskonings!!!sako 30-06 wrote:Sommer een saam my vrou,nie een van my alleen op my foon nie.
Jy wil maar net die aandag van jou aflei!!
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Re: Naam by die Foto
Daar het Deon nou Piet Retief se rekening oopgemaak. Hier is ek by Koedoesberg naby Pongola.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Naam by die Foto
NEGE3 wrote:Baie ou foto van my.
Ha..ha..ha.. Hoe lekker lag ek nou.
Skerp, Koos, baie skerp!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Naam by die Foto
https://dl.dropboxusercontent.com/u/55333818/DSCN0709.JPG
Hier staan ek links van een van die grootste olifantjagter-legends wat nog met ons is.
Hier staan ek links van een van die grootste olifantjagter-legends wat nog met ons is.
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Naam by die Foto
Hier is foto's van my by my 2 stokperdjies
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
ek soek nog wapens...
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Naam by die Foto
Het dit gewerk?Pieter Willem Vorster wrote:Verskonings!!!sako 30-06 wrote:Sommer een saam my vrou,nie een van my alleen op my foon nie.
Jy wil maar net die aandag van jou aflei!!
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: Naam by die Foto
Ek dink ons het omtrent dieselfde gelyk op daai ouderdom.Pieter Willem Vorster wrote:NEGE3 wrote:Baie ou foto van my.
Ha..ha..ha.. Hoe lekker lag ek nou.![]()
![]()
Skerp, Koos, baie skerp!
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: Naam by die Foto
Jy praat maklik. Wag tot hy so oud is soos jy dan gaan jy les opsê.DWB wrote:Hier is ek en my sussie laaitie met ons groot gunne, ons gaan nou bokke skiet
Geniet hom. Dis 'n voorreg.
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Naam by die Foto
Onthou net toe was dit net die helfte van jou!NEGE3 wrote:Baie ou foto van my.
Ek dink ons het omtrent dieselfde gelyk op daai ouderdom.
-
Polla1983
- Sr. Member

- Posts: 280
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:06 pm
Naam by die Foto
Hierdie was in die winter maande..Son was skaars...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- nepol
- Jr. Member

- Posts: 61
- Joined: Mon Jul 09, 2012 9:22 am
Re: Naam by die Foto
Ek en my jongste. Sy maak darrem die foto mooi
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Naam by die Foto
Polla1983 wrote:Hierdie was in die winter maande..Son was skaars...
Ek hoop nie jy korrel met jou linker oog nie
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Re: Naam by die Foto
Hy is gelukkig. Hy kan met altwee oë gelyktydig deur die teleskoop kyk!NicoSmit wrote:Polla1983 wrote:Hierdie was in die winter maande..Son was skaars...
Ek hoop nie jy korrel met jou linker oog nie
- hencohugo
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Thu May 17, 2012 1:04 pm
Re: Naam by die Foto
Hier is my bakkies ook.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Naam by die Foto
Koos, wie is die ou met die pyp in die mond wat jou so vashou vir die foto?NEGE3 wrote:Meer onlangse een.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Naam by die Foto
Die manne is bietjie bang om onlangse foto's te plaas, ek sal maar eerlik wees en my bietjie meer duidelike en vaaler enetjie te wys
http://i1072.photobucket.com/albums/w365/vdmerwejm/1_zps4c5dd27e.jpg
http://i1072.photobucket.com/albums/w365/vdmerwejm/1_zps4c5dd27e.jpg
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Naam by die Foto
7mm wrote: Koos, wie is die ou met die pyp in die mond wat jou so vashou vir die foto?
Vlymskerp vandag
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: Naam by die Foto
Pieter al wat verander het is die stert is net korter.
7mm Skerp my maat. Sien jy het jou Kellogs geet vanoggend.
Marc ek het jou heeltemal anders voorgestel na aanleiding van jou Avatar.
7mm Skerp my maat. Sien jy het jou Kellogs geet vanoggend.
Marc ek het jou heeltemal anders voorgestel na aanleiding van jou Avatar.
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: Naam by die Foto
Polla1983 wrote:Hierdie was in die winter maande..Son was skaars...
Lyk of die ou binne in sy eie neusgate kan sien.
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Naam by die Foto
Henco,
Ek het heeltyd gedink jy lyk op 'n druppel soos Bruce Willis.......
Ek het heeltyd gedink jy lyk op 'n druppel soos Bruce Willis.......
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Naam by die Foto
Hoe so, ek dink ek was nog streamline daai tyd...die laaste jaar was my nie genadig nieNEGE3 wrote:Pieter al wat verander het is die stert is net korter.![]()
7mm Skerp my maat. Sien jy het jou Kellogs geet vanoggend.![]()
![]()
![]()
Marc ek het jou heeltemal anders voorgestel na aanleiding van jou Avatar.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
the kid
- Sr. Member

- Posts: 283
- Joined: Sun Nov 27, 2011 10:29 pm
Re: Naam by die Foto
https://dl.dropboxusercontent.com/u/107347253/DSC02402.JPG
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Naam by die Foto
Paar jaar terug op n jag naby Merweville. Ek is nou maarder en gryser.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Naam by die Foto
Hoop dit het gewerk. Ek sal geseend wees as ek eendag so jonk lyk soos oom op tagtigPieter Willem Vorster wrote:Verskonings!!!sako 30-06 wrote:Sommer een saam my vrou,nie een van my alleen op my foon nie.
Jy wil maar net die aandag van jou aflei!!
FC, bly die tyd is nie op daai foto nie. As ek reg onthou was dit al effe laat.
Veiligheid eerste manne!

