Naam by die Foto
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Naam by die Foto
dirty, hoekom dreig jy die hout so met daai pistool?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Naam by die Foto
Hiers ek met so los jakkie.
http://i262.photobucket.com/albums/ii113/hugof99/79C23FDA-4CC5-4BD7-ACFB-1029FC25A341-11449-000009F588FE564D.jpg
http://i262.photobucket.com/albums/ii113/hugof99/79C23FDA-4CC5-4BD7-ACFB-1029FC25A341-11449-000009F588FE564D.jpg
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Naam by die Foto
http://i1290.photobucket.com/albums/b531/RUPERT1975/ElandSafari2013025_zps8fcd7268.jpgRUPERT wrote:http://i1290.photobucket.com/albums/b53 ... cd7268.jpg
Jammer weet nie hoe om foto te plaas nie
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Naam by die Foto
Nee hel, lyk nie soos jy nie. Die ou op die foto is baie mooier...RUPERT wrote:http://i1290.photobucket.com/albums/b531/RUPERT1975/ElandSafari2013025_zps8fcd7268.jpg
Jammer weet nie hoe om foto te plaas nie
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Naam by die Foto
Hi Sies ek is my ma se mooiste kind.Vra my paFCLoretz wrote:Nee hel, lyk nie soos jy nie. Die ou op die foto is baie mooier...RUPERT wrote:http://i1290.photobucket.com/albums/b531/RUPERT1975/ElandSafari2013025_zps8fcd7268.jpg
Jammer weet nie hoe om foto te plaas nie
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Naam by die Foto
Sorry mater, ek kon die versoeking weerstaan nie
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Naam by die Foto
Is jy ook op Sealine, kunsaas, as dit jy is het ons al gesels.DWB wrote:Hier is ek en my sussie laaitie met ons groot gunne, ons gaan nou bokke skiet
Jake1
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Naam by die Foto
Hugo wrote:Hiers ek met so los jakkie.
http://i262.photobucket.com/albums/ii113/hugof99/79C23FDA-4CC5-4BD7-ACFB-1029FC25A341-11449-000009F588FE564D.jpg
Is jy LOS of die jakkie????
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Naam by die Foto
Ek mag nie 'n duidelike foto opsit nie, eks 'n sniper, spioen en die polisie soek my...........
J1
J1
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Naam by die Foto
Ons het gewere ingeskiet toe skiet die ouens bietjie uit die vuis uit op 100 meter. Alamal skiet toe die stompie mis met die gewere toe vat ek sommer so wilde skoot na die stomp met berretatjie. Toe val hy!FCLoretz wrote:dirty, hoekom dreig jy die hout so met daai pistool?
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Naam by die Foto
Ek, Caprivi, Augustus 2013
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/675cfab2-1c4e-48a9-a5b4-7d6fccd76c1d_zpsa08ded80.jpg
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/675cfab2-1c4e-48a9-a5b4-7d6fccd76c1d_zpsa08ded80.jpg
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Naam by die Foto
Nee manne ek is bitter teleurgesteld........
Die ouens op Jaracal is nie net almal dik nie, hulle is maar flippen lelik ook..

Die ouens op Jaracal is nie net almal dik nie, hulle is maar flippen lelik ook..
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Naam by die Foto
Liewers oor voed as brand maer, baie om op te leef as daai hongersnood in komPieter Vorster wrote:Nee manne ek is bitter teleurgesteld........![]()
![]()
![]()
Die ouens op Jaracal is nie net almal dik nie, hulle is maar flippen lelik ook..
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Naam by die Foto
RUPERT wrote:Hugo wrote:Hiers ek met so los jakkie.
http://i262.photobucket.com/albums/ii113/hugof99/79C23FDA-4CC5-4BD7-ACFB-1029FC25A341-11449-000009F588FE564D.jpg
Is jy LOS of die jakkie????
Cheap, maar nie goedkoop nie...
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Naam by die Foto
Dis wat Frikkie voorgestel het.Frikkiedbr wrote:Ok manne en dames,
Die is ons foto Album vir Jaracal,
Almal sê nee dis lekker om mekaar te ontmoet en die naam by die gesig te plaas.
So hier is my gevreed![]()
Nou raak dit 'n foto-boek vir los jakkalse, blou beeste, spermselle, klein stompies, dik stompe, manne wat leeu-loop, piesangs vol wyn en manne se mooi vrou!
Niemand kla oor die mooi vroue nie, hulle kan maar bly, maar gaan brêg by "bok-spog" met jul mooi trofeë.
Groete,
Gawie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Naam by die Foto
dis hoekom ons op die forum is, in die werklike lewe het ons tokkol maatjies....Pieter Vorster wrote:Nee manne ek is bitter teleurgesteld........![]()
![]()
![]()
Die ouens op Jaracal is nie net almal dik nie, hulle is maar flippen lelik ook..
Aim small, miss small
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Naam by die Foto
Piet, ek wou volgende jaar vir jou ga kuier het, maar dit lyk my ek moet my vrou saamvat, want jy check die manne uit.Pieter Vorster wrote:Nee manne ek is bitter teleurgesteld........![]()
![]()
![]()
Die ouens op Jaracal is nie net almal dik nie, hulle is maar flippen lelik ook..
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Naam by die Foto
7mm wrote:Dis wat Frikkie voorgestel het.Frikkiedbr wrote:Ok manne en dames,
Die is ons foto Album vir Jaracal,
Almal sê nee dis lekker om mekaar te ontmoet en die naam by die gesig te plaas.
So hier is my gevreed![]()
Nou raak dit 'n foto-boek vir los jakkalse, blou beeste, spermselle, klein stompies, dik stompe, manne wat leeu-loop, piesangs vol wyn en manne se mooi vrou!![]()
Niemand kla oor die mooi vroue nie, hulle kan maar bly, maar gaan brêg by "bok-spog" met jul mooi trofeë.![]()
Groete,
Gawie.
Jammer man, ek loop nie met n klomp fotos van myself op my foon rond nie, ek neem nie graag myself af behalwe by n bok nie.
Gaan drink n bier, drink die kalmeer pille, en kyk noord.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Naam by die Foto
Hoes daai, Hugo?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Naam by die Foto
As jy dit van n selfoon of ipad af gedoen het, well done,
Teach me!
Teach me!
- Goose
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Thu Oct 04, 2012 3:35 pm
Re: Naam by die Foto
jis jis choppas ennie ou balies7mm wrote:Bytjie blaas en ons moet sing: Goose sal jy vir ons 'n foto bring?
Goose, Goose, Goose!!!!
hies i kiekie van ek!
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/10d8c2fb-d167-4504-b4de-1c87d2eb01f5_zpsfa43fa47.jpg
Sweetness!
cheers kwaggas
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Naam by die Foto
So maak mens.Hugo wrote:As jy dit van n selfoon of ipad af gedoen het, well done,
Teach me!
Kies foto in die gallery op jou foon. Afhangende van die foon, gebruik die "edit" funksie. Kies die "crop" funksie en skuif die blokkie om jou bakkies op die foto tot jy tevrede is. "Save nou die "ge-crop-te" foto in jou gallery en laai soos gewoonlik op die forum.
Maaaklik
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Naam by die Foto
7mm wrote:So maak mens.Hugo wrote:As jy dit van n selfoon of ipad af gedoen het, well done,
Teach me!
Kies foto in die gallery op jou foon. Afhangende van die foon, gebruik die "edit" funksie. Kies die "crop" funksie en skuif die blokkie om jou bakkies op die foto tot jy tevrede is. "Save nou die "ge-crop-te" foto in jou gallery en laai soos gewoonlik op die forum.
Maaaklik
Nerd.
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Naam by die Foto
En ek ook
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/Aldam/e77ffeaa-ffcd-4f64-8542-95042951faba_zps37a7779c.jpg
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/Aldam/e77ffeaa-ffcd-4f64-8542-95042951faba_zps37a7779c.jpg