Naam by die Foto

Post Reply
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Naam by die Foto

Post by FCLoretz »

dirty, hoekom dreig jy die hout so met daai pistool?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Hugo »

Hiers ek met so los jakkie.

http://i262.photobucket.com/albums/ii113/hugof99/79C23FDA-4CC5-4BD7-ACFB-1029FC25A341-11449-000009F588FE564D.jpg
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: Naam by die Foto

Post by RUPERT »

http://i1290.photobucket.com/albums/b53 ... cd7268.jpg

Jammer weet nie hoe om foto te plaas nie
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Naam by die Foto

Post by Frikkiedbr »

RUPERT wrote:http://i1290.photobucket.com/albums/b53 ... cd7268.jpg

Jammer weet nie hoe om foto te plaas nie
http://i1290.photobucket.com/albums/b531/RUPERT1975/ElandSafari2013025_zps8fcd7268.jpg
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Naam by die Foto

Post by FCLoretz »

RUPERT wrote:http://i1290.photobucket.com/albums/b531/RUPERT1975/ElandSafari2013025_zps8fcd7268.jpg

Jammer weet nie hoe om foto te plaas nie
Nee hel, lyk nie soos jy nie. Die ou op die foto is baie mooier...
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: Naam by die Foto

Post by RUPERT »

FCLoretz wrote:

Hi Sies ek is my ma se mooiste kind.Vra my pa
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Naam by die Foto

Post by FCLoretz »

Sorry mater, ek kon die versoeking weerstaan nie
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Jake1 »

DWB wrote:Hier is ek en my sussie laaitie met ons groot gunne, ons gaan nou bokke skiet :D
Is jy ook op Sealine, kunsaas, as dit jy is het ons al gesels.

Jake1
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: Naam by die Foto

Post by RUPERT »

Hugo wrote:Hiers ek met so los jakkie.

http://i262.photobucket.com/albums/ii113/hugof99/79C23FDA-4CC5-4BD7-ACFB-1029FC25A341-11449-000009F588FE564D.jpg

Is jy LOS of die jakkie???? >:D
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Jake1 »

Ek mag nie 'n duidelike foto opsit nie, eks 'n sniper, spioen en die polisie soek my...........

J1
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1981
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Louis Kriel »

FCLoretz wrote:dirty, hoekom dreig jy die hout so met daai pistool?
Ons het gewere ingeskiet toe skiet die ouens bietjie uit die vuis uit op 100 meter. Alamal skiet toe die stompie mis met die gewere toe vat ek sommer so wilde skoot na die stomp met berretatjie. Toe val hy!
User avatar
gillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 957
Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am

Re: Naam by die Foto

Post by gillie »

Ek, Caprivi, Augustus 2013 ;D

http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/675cfab2-1c4e-48a9-a5b4-7d6fccd76c1d_zpsa08ded80.jpg
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Piet Pille »

Nee manne ek is bitter teleurgesteld........ :( :( :(

Die ouens op Jaracal is nie net almal dik nie, hulle is maar flippen lelik ook..

>:+
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Naam by die Foto

Post by Frikkiedbr »

Pieter Vorster wrote:Nee manne ek is bitter teleurgesteld........ :( :( :(

Die ouens op Jaracal is nie net almal dik nie, hulle is maar flippen lelik ook..

>:+
Liewers oor voed as brand maer, baie om op te leef as daai hongersnood in kom ++>:
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Hugo »

RUPERT wrote:
Hugo wrote:Hiers ek met so los jakkie.

http://i262.photobucket.com/albums/ii113/hugof99/79C23FDA-4CC5-4BD7-ACFB-1029FC25A341-11449-000009F588FE564D.jpg

Is jy LOS of die jakkie???? >:D

Cheap, maar nie goedkoop nie...
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Gawie(13mm) »

Frikkiedbr wrote:Ok manne en dames,

Die is ons foto Album vir Jaracal,
Almal sê nee dis lekker om mekaar te ontmoet en die naam by die gesig te plaas.

So hier is my gevreed ++>:
Dis wat Frikkie voorgestel het.
Nou raak dit 'n foto-boek vir los jakkalse, blou beeste, spermselle, klein stompies, dik stompe, manne wat leeu-loop, piesangs vol wyn en manne se mooi vrou! ;D

Niemand kla oor die mooi vroue nie, hulle kan maar bly, maar gaan brêg by "bok-spog" met jul mooi trofeë. 8)

Groete,
Gawie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Naam by die Foto

Post by Eugene »

Pieter Vorster wrote:Nee manne ek is bitter teleurgesteld........ :( :( :(

Die ouens op Jaracal is nie net almal dik nie, hulle is maar flippen lelik ook..

>:+
dis hoekom ons op die forum is, in die werklike lewe het ons tokkol maatjies.... ;)
Aim small, miss small
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Gawie(13mm) »

Pieter Vorster wrote:Nee manne ek is bitter teleurgesteld........ :( :( :(

Die ouens op Jaracal is nie net almal dik nie, hulle is maar flippen lelik ook..

>:+
Piet, ek wou volgende jaar vir jou ga kuier het, maar dit lyk my ek moet my vrou saamvat, want jy check die manne uit. :o
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Hugo »

7mm wrote:
Frikkiedbr wrote:Ok manne en dames,

Die is ons foto Album vir Jaracal,
Almal sê nee dis lekker om mekaar te ontmoet en die naam by die gesig te plaas.

So hier is my gevreed ++>:
Dis wat Frikkie voorgestel het.
Nou raak dit 'n foto-boek vir los jakkalse, blou beeste, spermselle, klein stompies, dik stompe, manne wat leeu-loop, piesangs vol wyn en manne se mooi vrou! ;D

Niemand kla oor die mooi vroue nie, hulle kan maar bly, maar gaan brêg by "bok-spog" met jul mooi trofeë. 8)

Groete,
Gawie.

Jammer man, ek loop nie met n klomp fotos van myself op my foon rond nie, ek neem nie graag myself af behalwe by n bok nie.

Gaan drink n bier, drink die kalmeer pille, en kyk noord.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Gawie(13mm) »

79C23FDA-4CC5-4BD7-ACFB-1029FC25A341-11449-000009F588FE564D-1.jpg
Hoes daai, Hugo?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Hugo »

As jy dit van n selfoon of ipad af gedoen het, well done,

Teach me!
User avatar
Goose
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 56
Joined: Thu Oct 04, 2012 3:35 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Goose »

7mm wrote:Bytjie blaas en ons moet sing: Goose sal jy vir ons 'n foto bring?

Goose, Goose, Goose!!!!
jis jis choppas ennie ou balies

hies i kiekie van ek!
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/10d8c2fb-d167-4504-b4de-1c87d2eb01f5_zpsfa43fa47.jpg

Sweetness!

cheers kwaggas
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Gawie(13mm) »

Hugo wrote:As jy dit van n selfoon of ipad af gedoen het, well done,

Teach me!
So maak mens.

Kies foto in die gallery op jou foon. Afhangende van die foon, gebruik die "edit" funksie. Kies die "crop" funksie en skuif die blokkie om jou bakkies op die foto tot jy tevrede is. "Save nou die "ge-crop-te" foto in jou gallery en laai soos gewoonlik op die forum.

Maaaklik
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Naam by die Foto

Post by Hugo »

7mm wrote:
Hugo wrote:As jy dit van n selfoon of ipad af gedoen het, well done,

Teach me!
So maak mens.

Kies foto in die gallery op jou foon. Afhangende van die foon, gebruik die "edit" funksie. Kies die "crop" funksie en skuif die blokkie om jou bakkies op die foto tot jy tevrede is. "Save nou die "ge-crop-te" foto in jou gallery en laai soos gewoonlik op die forum.

Maaaklik

Nerd. >:D
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Naam by die Foto

Post by Jakkalsgat »

En ek ook

http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/Aldam/e77ffeaa-ffcd-4f64-8542-95042951faba_zps37a7779c.jpg
Post Reply