Naam by die Foto
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Naam by die Foto
Hey choppa,
jy lyk lekker man, jy moet onthou om daai leka tatoes van jou ok te wys. wate skuur kap jy daai joint in?
gaat jy wwer daai braai by die dam orginise?
jy lyk lekker man, jy moet onthou om daai leka tatoes van jou ok te wys. wate skuur kap jy daai joint in?
gaat jy wwer daai braai by die dam orginise?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Naam by die Foto
Hoesit Goose?
Nay, kwaai prentjie my bru!
Ek dra ok so i bangle virri arthirites, ma ommie arm.
Check jou later!
Nay, kwaai prentjie my bru!
Ek dra ok so i bangle virri arthirites, ma ommie arm.
Check jou later!
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Naam by die Foto
Goose het dieselfde hemp as ek 
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Naam by die Foto
Dankie vir die kompliment. My vrou sê heeltyd ek is "bleddie use-less"Hugo wrote:Nerd.
Last edited by Gawie(13mm) on Thu Nov 07, 2013 5:07 pm, edited 1 time in total.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Naam by die Foto
7mm, hierdie piesang gaan jou nog raakdrink....
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Naam by die Foto
Jakkie, jy en Goose deel 'n vrou?Jakkalsgat wrote:Goose het dieselfde hemp as ek
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Naam by die Foto
Pappa wag vir jouChevvy SS wrote:7mm, hierdie piesang gaan jou nog raakdrink....
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Naam by die Foto
Toemaar Jaco, jy hoef nie te worry dat julle dieselfde lyk nie- hy lyk heelwat jonger as jy!Jakkalsgat wrote:Goose het dieselfde hemp as ek
- Jakkie07
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am
Re: Naam by die Foto
Hier is ek en my seuntjie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Jakkie07 on Thu Nov 07, 2013 5:18 pm, edited 1 time in total.
- Goose
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Thu Oct 04, 2012 3:35 pm
Re: Naam by die Foto
pippermint
ek sceme ons kan ma die jaar daai newjeers bash hou ma julle ous sal moet vroeg tune anners ga ons nie daai spot score nie.
7mm
ek moet daai earing dra oorie gout in my ore man my ouvrou sceme die gout kom va my ore af oor ek nie wil luister nie en steeds suip toe tune sy ek moet daai ding da hang.
PWV
uncle dissie my skuld sy like my okkie, ka mos help as ek meer handsome as daai loser issie.
kwaggas wie va julle het tatoos ( Cobb, let oppie spelling) bygekry innie laaste tyd.
cheers kwaggas

- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Naam by die Foto
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Naam by die Foto
Hier is darem een aantreklike ou wat nie dik is nie!Jakkie07 wrote:Hier is ek en my seuntjie.
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Naam by die Foto
Nee Dirty daai is gephotoshop. jakkie het mooi gevra ek moet hom nie soos die ander ouens laat lyk nie. 
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: Naam by die Foto
http://i548.photobucket.com/albums/ii335/Gerniea/20131027_1155580_zpse357cbb5.jpg
Ek op my gelukkigste
Ek op my gelukkigste
-
Polla1983
- Sr. Member

- Posts: 280
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:06 pm
Re: Naam by die Foto
Nice Gernie...
Ek like wat ek sien!
Ek like wat ek sien!
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Naam by die Foto
Gernie- bly om te sien jy's ook 'n blou bul!
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Naam by die Foto
Issie Pieter, bruin bul. Dit het na bruin (bolliekleur) verander nadat hulle so gespeel het.
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: Naam by die Foto
Gernie wrote:http://i548.photobucket.com/albums/ii335/Gerniea/20131027_1155580_zpse357cbb5.jpg
Ek op my gelukkigste
Blou ja, maar met wit strepe....
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Naam by die Foto
Neeman Gernie!!
Ek was 100% oortuig dat jy ook vir die blou-bulle skree met daai pienk hemp man....
@Chevvy- eina ou maat, daai waarheid het nou diep gesny!
Ek was 100% oortuig dat jy ook vir die blou-bulle skree met daai pienk hemp man....
@Chevvy- eina ou maat, daai waarheid het nou diep gesny!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Naam by die Foto
Pieter Vorster wrote:Neeman Gernie!!![]()
Ek was 100% oortuig dat jy ook vir die blou-bulle skree met daai pienk hemp man....![]()
@Chevvy- eina ou maat, daai waarheid het nou diep gesny!
Jy kan mos sommer sien die man lyk soos 'n oop, eerlike rugby kenner!
Aim small, miss small
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: Naam by die Foto
Pieter Vorster wrote:Neeman Gernie!!![]()
Ek was 100% oortuig dat jy ook vir die blou-bulle skree met daai pienk hemp man....![]()
@Chevvy- eina ou maat, daai waarheid het nou diep gesny!
Dra daai ding net Sondae en in die Stad....
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Naam by die Foto
Kan nou nie op die foto sien of dit n Sondag is nie maar dis defnitief nie in die stad nie....Gernie wrote:
Dra daai ding net Sondae en in die Stad....
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: Naam by die Foto
KroonSTADStefan764 wrote:Kan nou nie op die foto sien of dit n Sondag is nie maar dis defnitief nie in die stad nie....Gernie wrote:
Dra daai ding net Sondae en in die Stad....
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Naam by die Foto
Jakkalsgat wrote:En ek ook
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/Aldam/e77ffeaa-ffcd-4f64-8542-95042951faba_zps37a7779c.jpg
Hoekom sit jou voorkop op jou ken?
Goed, beter, 6millimeter!