Sal mens weer so iets sien??
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Sal mens weer so iets sien??
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/Monument_large3_zps90cf6cfd.jpg
250 000 Afrikaners teenwoordig by die inwyding van die Voortrekkermonument op 16 Desember 1949
http://rozmeyer.wordpress.com/2010/06/2 ... afrikaner/
250 000 Afrikaners teenwoordig by die inwyding van die Voortrekkermonument op 16 Desember 1949
http://rozmeyer.wordpress.com/2010/06/2 ... afrikaner/
-
Polla1983
- Sr. Member

- Posts: 280
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:06 pm
Re: Sal mens weer so iets sien??
sjoe...ek wonder...not in this "day & age"..
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Sal mens weer so iets sien??
Ek wonder sommer net hardop, wie op die forum was daar, ek weet ek was nog in Bagdad, nee, man Dad's Bag
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1097
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: Sal mens weer so iets sien??
Ek was ook nog in 'Bagdad'jamalley wrote:Ek wonder sommer net hardop, wie op die forum was daar, ek weet ek was nog in Bagdad, nee, man Dad's Bag
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Sal mens weer so iets sien??
Of ditFrikkiedbr wrote:http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/Monument_large3_zps90cf6cfd.jpg
250 000 Afrikaners teenwoordig by die inwyding van die Voortrekkermonument op 16 Desember 1949
http://rozmeyer.wordpress.com/2010/06/2 ... afrikaner/
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave

- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Sal mens weer so iets sien??
Manne, gaan lees bietjie die boek.
"reaping the whirlwind" Denise Woods is die skrywer
"reaping the whirlwind" Denise Woods is die skrywer
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
2vierniks
- Sr. Member

- Posts: 259
- Joined: Wed May 22, 2013 6:21 pm
Re: Sal mens weer so iets sien??
Ek glo nie 'n man sal dit gou weer in hierdie land sien nie. Dalk in Perth of Londen. Mens weet nooit die wiel draai stadig.

ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Sal mens weer so iets sien??
Die gelofte diens begin maandag 09h05 by die monument, 10h15 word die ossewa voor die monument gebou, en dan is maak die mark 11h00 oop. Die monument is ook oop vir die wat nog nie die son op die gelofte tafel gesien skyn het nie.
As ons lewe en gesond is, is ek maandag daar.
As ons lewe en gesond is, is ek maandag daar.
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Re: Sal mens weer so iets sien??
Ek is jaloers, Robbie. Ek moet ook nog die son op die sarkofaag sien skyn, maar gaan nie daar kan wees nie. Ek sal wel my bes doen om by Bloedrivier te wees Maandag. Hier is die Bloedrivier program vir die wat dalk belang stel:ROBBIE1 wrote:Die gelofte diens begin maandag 09h05 by die monument, 10h15 word die ossewa voor die monument gebou, en dan is maak die mark 11h00 oop. Die monument is ook oop vir die wat nog nie die son op die gelofte tafel gesien skyn het nie.
As ons lewe en gesond is, is ek maandag daar.
http://www.bloedrivier.org/web/index.ph ... eloftefees
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.