Sal mens weer so iets sien??

Post Reply
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Sal mens weer so iets sien??

Post by Frikkiedbr »

http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/Monument_large3_zps90cf6cfd.jpg

250 000 Afrikaners teenwoordig by die inwyding van die Voortrekkermonument op 16 Desember 1949

http://rozmeyer.wordpress.com/2010/06/2 ... afrikaner/
Polla1983
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 280
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:06 pm

Re: Sal mens weer so iets sien??

Post by Polla1983 »

sjoe...ek wonder...not in this "day & age"..
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Sal mens weer so iets sien??

Post by jamalley »

Ek wonder sommer net hardop, wie op die forum was daar, ek weet ek was nog in Bagdad, nee, man Dad's Bag
User avatar
Dries Skiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1095
Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am

Re: Sal mens weer so iets sien??

Post by Dries Skiet »

jamalley wrote:Ek wonder sommer net hardop, wie op die forum was daar, ek weet ek was nog in Bagdad, nee, man Dad's Bag
Ek was ook nog in 'Bagdad' ++>: ++>:
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Sal mens weer so iets sien??

Post by vriell »

Frikkiedbr wrote:http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/Monument_large3_zps90cf6cfd.jpg

250 000 Afrikaners teenwoordig by die inwyding van die Voortrekkermonument op 16 Desember 1949

http://rozmeyer.wordpress.com/2010/06/2 ... afrikaner/
Of dit
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Sal mens weer so iets sien??

Post by Cobus(Cobb) »

Manne, gaan lees bietjie die boek.
"reaping the whirlwind" Denise Woods is die skrywer
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
2vierniks
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 259
Joined: Wed May 22, 2013 6:21 pm

Re: Sal mens weer so iets sien??

Post by 2vierniks »

Ek glo nie 'n man sal dit gou weer in hierdie land sien nie. Dalk in Perth of Londen. Mens weet nooit die wiel draai stadig.
2vierniks
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 259
Joined: Wed May 22, 2013 6:21 pm

Re: Sal mens weer so iets sien??

Post by 2vierniks »

Ek glo nie 'n man sal dit gou weer in hierdie land sien nie. Dalk in Perth of Londen. Mens weet nooit die wiel draai stadig.
2vierniks
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 259
Joined: Wed May 22, 2013 6:21 pm

Re: Sal mens weer so iets sien??

Post by 2vierniks »

Ek glo nie 'n man sal dit gou weer in hierdie land sien nie. Dalk in Perth of Londen. Mens weet nooit die wiel draai stadig.
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Sal mens weer so iets sien??

Post by ROBBIE1 »

Die gelofte diens begin maandag 09h05 by die monument, 10h15 word die ossewa voor die monument gebou, en dan is maak die mark 11h00 oop. Die monument is ook oop vir die wat nog nie die son op die gelofte tafel gesien skyn het nie.

As ons lewe en gesond is, is ek maandag daar.
User avatar
PaulM
Hero Member
Hero Member
Posts: 881
Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm

Re: Sal mens weer so iets sien??

Post by PaulM »

ROBBIE1 wrote:Die gelofte diens begin maandag 09h05 by die monument, 10h15 word die ossewa voor die monument gebou, en dan is maak die mark 11h00 oop. Die monument is ook oop vir die wat nog nie die son op die gelofte tafel gesien skyn het nie.

As ons lewe en gesond is, is ek maandag daar.
Ek is jaloers, Robbie. Ek moet ook nog die son op die sarkofaag sien skyn, maar gaan nie daar kan wees nie. Ek sal wel my bes doen om by Bloedrivier te wees Maandag. Hier is die Bloedrivier program vir die wat dalk belang stel:

http://www.bloedrivier.org/web/index.ph ... eloftefees
PaulM

Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Post Reply