Nagjag(jakkals en katte) op wit/geel bakkies
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Nagjag(jakkals en katte) op wit/geel bakkies
Oom taf...
hier is 2 manne wat ek ken, wat taamlik skiet.
hulle het besluit, om met elke roep, sit hul 'n recorder uit.
nou, skree die teef,bv. maar niks kom in nie.
more gaan maak hulle gou die klank skoon, en speel hom. hulle se die jakkalse kan dit nie verstaan nie. kom teen 'n spoed in!
hy het laasweek uitgegaan, en taaf het geskree. niks geskiet. volgende aand, selfde plek, speel die roep, toe kom hol 'n span kleintjies in.
dit maak vir my sin. want, die paar ken mekaar se skree.
dit is mos 'n idee om iets vars te hou?
of sal dit nie werk nie?
ek is amper lis om vir my ook 'n recorder te koop

HOU HOM DAAI DIKTE
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Nagjag(jakkals en katte) op wit/geel bakkies
Taffie en ander
Baie goeie onderwerp Taffie en het ek nou lekker gelees aan almal se insette.
Ek sien hier is 'n paar ouens wat vinnig verdwyn het wat hulle seker wou slim hou maar ek is dankbaar dat die meerderheid Taffie se onderwerp met respek hanteer.
Ek het 'n paar jaar terug net noord van Hartebeesfontein gaan skiet en my kamoefleernet vergeet. Met 'n wit bakkie het ek in 'n oop veld gestaan en die jakkalse het mooi ingekom tot so 400 meter, hulle het my natuurlik gesien en ook so agter gekom dat die natuur versteur is. Ek het die roeper gaan haal en gemerk hoe die wit bakkie met die menslike oog uitstaan en stert tussen die bene weer terug gery huistoe.
Ek persoonlik het 'n helse sielkundige probleem ontwikkel met 'n wit bakkie.
Hier is nou 'n voorbeeld waar ek die klompie geskiet het met die net op. Merk nou die terrein in die dag en ek persoonlik sou nie die klomp kon skiet met 'n wit bakkie nie. Merk ook die miskoek links voor op die foto dat dit dieselfde plek is en daar het nog drie bygekom wat ek nie in die donker kon kry nie. Dat 'n donker bakkie werk is net 'n feit en die lekkerste om te hoor by 'n kliënt : "Dit is nou Profesioneel" .

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Ian on Tue Dec 10, 2013 3:00 pm, edited 1 time in total.
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Nagjag(jakkals en katte) op wit/geel bakkies
Ian
Mooi man.
Waar gereeld vir lang tye(jare) net 'n groenbakkie(instruksioneel) gebruik is op dieselfde staanplekke mag die jakkalse(natuurlik die slimgeskiete en jakkalse wat nie by die roeper op dieselfde staanplek geskiet is nie) miskien baie agterdogtig(versigtig) wees. As daar nou miskien net oorgegaan is na witbakkie mag die eerste keer die slimmes so bietjie tickle en nader kom. Maar nie sommer weer as hulle die bakkie geruik of goed gesien het nie. Hierdie is net voorbeeld.
Mooiloop

smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: Nagjag(jakkals en katte) op wit/geel bakkies
Liewe Ouers Ian, waar is soveel jakkalse?
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Nagjag(jakkals en katte) op wit/geel bakkies
Smitjssmitjs wrote:Liewe Ouers Ian, waar is soveel jakkalse?
Ek het die foto's net opgesit vir 'n voorbeeld en met alle respek is dit 'n druppel in die emmer. Hierdie jakkalse is in 2012 in die Derby omgewing geskiet. Daar is van my vriende op die forum wat die naweek 14, 11, 9, 17(2 aande) en 7 gelaai het. Almal met donker bakkies en dan is daar Taffie self wat verlede jaar 20 jakkalse saam met Flip Fouche in Schweizer op een aand gelaai het en dan weet die meeste nie eers van die 91 wat Taffie net voor die kursus (Nov 2013) gelaai het nie.
Ek sal graag later Dawie Malan en Reggie Gerber se kommentaar wil hoor oor hoe die kamoefleernette werk wat ek vir hul bakkies gemaak het en ook met foto's. Dit is nou die ry wit bakkies wat op die laaste kursus so mooi uitgestaan het en onder andere myne ook
Ek sal binnekort foto's plaas van 'n wit bakkie in die nag op 'n afstand, sonder en met die kamoefleernet, net vir illustrasie.
Mooi bly
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Nagjag(jakkals en katte) op wit/geel bakkies
Alright! Ek het tot nou toe lekker gelees en daar sien ek Mnr Beytel stoot my voor in die ry en noem my naam.
My wit Izuzu is die eerste bakkie op Cobb se foto by die Laaste Pretoria kursus.
Ek verf hom nie as ek gaan roep nie. Ek gebruik n camo net om hom toe te gooi.
Af geneem gistraand so 18h30
https://dl.dropboxusercontent.com/u/126508339/2013-12-11%2019.02.17.jpg
Hierdie een is later die aand afgeneem skuins van die kant af met die lig half pad op gedraai van so 20meter af. Probeer n jak se sig simuleer wat nie in die lig is nie.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/126508339/2013-12-11%2021.28.57.jpg
EK het hierdie camo net by Ian Beytel gekoop en moet se dit is baie beter as my ou hessian geverfde net. Hy is baie maklik om te gebruik en ek kan die bakkie aleen toe maak binne 5 minute.
Groete

Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 843
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: Nagjag(jakkals en katte) op wit/geel bakkies
En Ianbeytell het gepraat, so ek en Reggie luister.
Hier is 'n foto van my wit bakkie. Daai camo-doek sit in onder 'n minuut op. Wat ek gedoen het is om na een van die car sound winkels toe te gaan, en toe gee hulle my 'n klomp ou luidsprekers. Jy slaan die luidspreker met 'n hamer in die middel en dan pop daai groot magneet agter uit. Plak dan so 6 groot magnete sommer teen jou stoel. As jy die camo doek optrek, hou hulle in plek met jou magnete. dis maklik en jy kan, soos ek graag doen, alleen skiet.
Nou wissel ek staanplekke af en skiet ook so nou en dan met die wit bakkie. En die jakke kom lekker in.
Wat ook lekker is, ek haal my camo net af en kan met my bakkie kerk toe gaan. En die girls smile vir my in my wit bakkie. Want ek lyk nie soos 'n Hillbilly wat dorp toe gekom het omdat Teasers 'n special aan het nie.

- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nagjag(jakkals en katte) op wit/geel bakkies
Dawie Malan wrote:Wat ook lekker is, ek haal my camo net af en kan met my bakkie kerk toe gaan. En die girls smile vir my in my wit bakkie. Want ek lyk nie soos 'n Hillbilly wat dorp toe gekom het omdat Teasers 'n special aan het nie.
Dun ys Malan, dun ys...
Goed, beter, 6millimeter!
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Nagjag(jakkals en katte) op wit/geel bakkies
ek begeer om nog eendag in sulke ooptes te jag!
HOU HOM DAAI DIKTE
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nagjag(jakkals en katte) op wit/geel bakkies
Malan,
Hoekom skyn jou lig so boontoe?
Skiet jy tortelduiwe wat op die kragdrade slaap, of is dit omdat jou .243 so krom trajek het?
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Miscellaneous/20131025_182457.jpg
Hoekom skyn jou lig so boontoe?
Skiet jy tortelduiwe wat op die kragdrade slaap, of is dit omdat jou .243 so krom trajek het?
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Miscellaneous/20131025_182457.jpg
Goed, beter, 6millimeter!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Nagjag(jakkals en katte) op wit/geel bakkies
Geno wrote:Malan,
Hoekom skyn jou lig so boontoe?
Skiet jy tortelduiwe wat op die kragdrade slaap, of is dit omdat jou .243 so krom trajek het?
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Miscellaneous/20131025_182457.jpg
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Nagjag(jakkals en katte) op wit/geel bakkies
Ek dink hy draai sy geweer onderstebo as hy skiet Geno. Wat my meer pla is sy staanplek wat hy gekies het. Hoekom trek hy nie sy bakkie teen die draad nie?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nagjag(jakkals en katte) op wit/geel bakkies
Omdat sy koele die jakkalsies doodval van bo af, bo-oor die draad Oom Louis.Louis102 wrote:Hoekom trek hy nie sy bakkie teen die draad nie?
Goed, beter, 6millimeter!
- Jassie
- Hero Member

- Posts: 549
- Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm
Re: Nagjag(jakkals en katte) op wit/geel bakkies
Louis102 wrote:Hoekom trek hy nie sy bakkie teen die draad nie?
Louis hy het mos bakkie gewas toe jy die gedeelte behandel het so verskoon tog die man asb?
Groete
JAS
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 843
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: Nagjag(jakkals en katte) op wit/geel bakkies
Geno, Oom Louis en Oom Jas
Ek het nie antwoorde nie...
Ek het nie antwoorde nie...
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Nagjag(jakkals en katte) op wit/geel bakkies
Manne
Ek gaan julle fire as julle so met my topic maak! Hou op!
Dawie en Reggie was so gaaf om fotos in die dag te neem, sal julle gawer wees en sommer in die nag op so 50 meter met spotlight aan om kamera lig te gee ook foto neem van dieselfde staanplekke af. Julle hoef nie weer die vorige staanplek te gebruik nie. Net as julle wil gaaf wees.

Dawie het my laat weet dat hy hulle so naby roep dat hy eintlik net assegaai nodig het.
Mooiloop
Mooiloop
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Nagjag(jakkals en katte) op wit/geel bakkies
Louis
Wat grin jy so?

Ek laaik die kleur van daai gesiggies, Taffie. Die droogte laat my nou snaakse goed doen, te bang om veld toe te ry!
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Nagjag(jakkals en katte) op wit/geel bakkies
Louis
Oom eendag hier by ons : "Koop sonbrille vir die vee". Weetie of dit nou sal help nie. Voorspoed.

- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: Nagjag(jakkals en katte) op wit/geel bakkies
tafjak wrote:
"Koop sonbrille vir die vee".
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Nagjag(jakkals en katte) op wit/geel bakkies
JvR
Moet groen wees, anner werk nie. Hahaha
Moet groen wees, anner werk nie. Hahaha
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Nagjag(jakkals en katte) op wit/geel bakkies
More Oom Taf
Die donker foto op my post met die wit kol in die middel is afgeneem op twintig meter met die lightforce 170 half gedim.
Ek is maar half soutie so verduidelik weer hoe moet ek die foto vir jou neem. Gaan more aand uit op ander plaas en sal afneem net voor ek oppak.
Groete
Reggie
Die donker foto op my post met die wit kol in die middel is afgeneem op twintig meter met die lightforce 170 half gedim.
Ek is maar half soutie so verduidelik weer hoe moet ek die foto vir jou neem. Gaan more aand uit op ander plaas en sal afneem net voor ek oppak.
Groete
Reggie
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Nagjag(jakkals en katte) op wit/geel bakkies
Reggie, dis okay
Foto is reg, jammer man.
Mooiloop
Foto is reg, jammer man.
Mooiloop