A RANDOM FACT

Post Reply
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

A RANDOM FACT

Post by Ian »

NIE GEWEET NIE
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
MONTIE
Full Member
Full Member
Posts: 129
Joined: Thu Dec 20, 2012 7:07 am

Re: A RANDOM FACT

Post by MONTIE »

Dit is hoekom ek skiet. Groete Montie
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: A RANDOM FACT

Post by cassie_calvinia »

vanaand vry ek lekker op my skietstoel
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4598
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: A RANDOM FACT

Post by James Wilson »

Maak sin
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
baas
Full Member
Full Member
Posts: 179
Joined: Thu Aug 22, 2013 7:54 pm

Re: A RANDOM FACT

Post by baas »

Nou verstaan ek hoekom ek so lief geraak het vir my gunne!!!!!!!!!!!!!!
HAHAHAHAHAHA
The difference between Men and Boys is the SIZE of there toys
Riaan Botha
KalahariKlong
Hero Member
Hero Member
Posts: 891
Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am

Re: A RANDOM FACT

Post by KalahariKlong »

Dit doen wel maar in 'n mindere mate as warm kosse eet bv chillies, curry ens.
So as jy regtig aleen is belê maar in 'n bottel chillies.. hehehe
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: A RANDOM FACT

Post by VdWalt »

Ek dink die ou is nog nie deur die regte girl gesoen nie.....
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: A RANDOM FACT

Post by PWV »

Smaak my hier is baie ouens wat baie in die lewe gemis het! :):
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: A RANDOM FACT

Post by theedge »

VdWalt wrote:Ek dink die ou is nog nie deur die regte girl gesoen nie.....
Dink ook daai ding maat
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: A RANDOM FACT

Post by jamalley »

Die vuurwapen eienaars verenigings in VSA het net die regte inslag om hul regte en gevoelens oor te dra, terwyl SAGA se manne onder mekaar veg en net mooi niks uitrig om ons reg om vuurwapens te besit te bevorder nie.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: A RANDOM FACT

Post by Eugene »

jamalley wrote:Die vuurwapen eienaars verenigings in VSA het net die regte inslag om hul regte en gevoelens oor te dra, terwyl SAGA se manne onder mekaar veg en net mooi niks uitrig om ons reg om vuurwapens te besit te bevorder nie.
Stem saam.... Ons ou volkie se ou laai, elke "leier" wil op sy eie mishopie staan en kraai, die VSA manne sien die groter prentjie!
Aim small, miss small
User avatar
Allies
Newbie
Newbie
Posts: 9
Joined: Mon Sep 12, 2011 9:17 pm

Re: A RANDOM FACT

Post by Allies »

Dis seker hoekom ek soms my oe toe maak as ek die sneller trek.
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: A RANDOM FACT

Post by BLOK »

Al wat ek dan nou nie verstaan nie is hoekom flinch party manne, is hulle moffies??? ;D ;D ;D
Last edited by BLOK on Wed Mar 12, 2014 12:20 pm, edited 1 time in total.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Wismit
Hero Member
Hero Member
Posts: 576
Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm

Re: A RANDOM FACT

Post by Wismit »

Ekhet nou weer die een gesien.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: A RANDOM FACT

Post by DawieKotze »

Allies wrote:Dis seker hoekom ek soms my oe toe maak as ek die sneller trek.
:laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh:
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13625
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: A RANDOM FACT

Post by Capt. Yoda »

Wismit wrote:Ekhet nou weer die een gesien.

en ek kan 6 shots na mekaar skiet met my rollie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
bush hat
Full Member
Full Member
Posts: 186
Joined: Mon Jul 15, 2013 3:15 pm

Re: A RANDOM FACT

Post by bush hat »

Nou weet ek waar "drie waarskuwingsskote" vandaan kom !
User avatar
Frikkie die Rot
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 254
Joined: Sun Dec 11, 2011 9:39 pm

Re: A RANDOM FACT

Post by Frikkie die Rot »

So om te skiet is maar net 'n duurder manier om 'hand in eie boesem te slaan'?????
zipp
Full Member
Full Member
Posts: 117
Joined: Tue May 14, 2013 9:03 pm

Re: A RANDOM FACT

Post by zipp »

Stuur die prentjies vir Oscar se verdediging sodat hy kan help veduidelik hoekom hy van Geweere hou. Maar dit sal mooi deurdink moet word om te keer dat dit nie teen hom gedraai word nie.

Of sou dit nou swak smaak wees, inaggenome, dat hy die sneller gedruk het en Reeva is oorlede?
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: A RANDOM FACT

Post by theedge »

Julle manne gaan haal hom diep nè
Post Reply