A RANDOM FACT
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
A RANDOM FACT
NIE GEWEET NIE
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
MONTIE
- Full Member

- Posts: 129
- Joined: Thu Dec 20, 2012 7:07 am
Re: A RANDOM FACT
Dit is hoekom ek skiet. Groete Montie
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4598
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
-
baas
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Thu Aug 22, 2013 7:54 pm
Re: A RANDOM FACT
Nou verstaan ek hoekom ek so lief geraak het vir my gunne!!!!!!!!!!!!!!
HAHAHAHAHAHA
HAHAHAHAHAHA
The difference between Men and Boys is the SIZE of there toys
Riaan Botha
Riaan Botha
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 891
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: A RANDOM FACT
Dit doen wel maar in 'n mindere mate as warm kosse eet bv chillies, curry ens.
So as jy regtig aleen is belê maar in 'n bottel chillies.. hehehe
So as jy regtig aleen is belê maar in 'n bottel chillies.. hehehe
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: A RANDOM FACT
Ek dink die ou is nog nie deur die regte girl gesoen nie.....
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: A RANDOM FACT
Smaak my hier is baie ouens wat baie in die lewe gemis het! 
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: A RANDOM FACT
Dink ook daai ding maatVdWalt wrote:Ek dink die ou is nog nie deur die regte girl gesoen nie.....
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: A RANDOM FACT
Die vuurwapen eienaars verenigings in VSA het net die regte inslag om hul regte en gevoelens oor te dra, terwyl SAGA se manne onder mekaar veg en net mooi niks uitrig om ons reg om vuurwapens te besit te bevorder nie.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: A RANDOM FACT
Stem saam.... Ons ou volkie se ou laai, elke "leier" wil op sy eie mishopie staan en kraai, die VSA manne sien die groter prentjie!jamalley wrote:Die vuurwapen eienaars verenigings in VSA het net die regte inslag om hul regte en gevoelens oor te dra, terwyl SAGA se manne onder mekaar veg en net mooi niks uitrig om ons reg om vuurwapens te besit te bevorder nie.
Aim small, miss small
- Allies
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Mon Sep 12, 2011 9:17 pm
Re: A RANDOM FACT
Dis seker hoekom ek soms my oe toe maak as ek die sneller trek.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: A RANDOM FACT
Al wat ek dan nou nie verstaan nie is hoekom flinch party manne, is hulle moffies???

Last edited by BLOK on Wed Mar 12, 2014 12:20 pm, edited 1 time in total.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Wismit
- Hero Member

- Posts: 576
- Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm
Re: A RANDOM FACT
Ekhet nou weer die een gesien.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: A RANDOM FACT
Allies wrote:Dis seker hoekom ek soms my oe toe maak as ek die sneller trek.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13626
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: A RANDOM FACT
Wismit wrote:Ekhet nou weer die een gesien.
en ek kan 6 shots na mekaar skiet met my rollie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
bush hat
- Full Member

- Posts: 186
- Joined: Mon Jul 15, 2013 3:15 pm
Re: A RANDOM FACT
Nou weet ek waar "drie waarskuwingsskote" vandaan kom !
- Frikkie die Rot
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sun Dec 11, 2011 9:39 pm
Re: A RANDOM FACT
So om te skiet is maar net 'n duurder manier om 'hand in eie boesem te slaan'?????
-
zipp
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Tue May 14, 2013 9:03 pm
Re: A RANDOM FACT
Stuur die prentjies vir Oscar se verdediging sodat hy kan help veduidelik hoekom hy van Geweere hou. Maar dit sal mooi deurdink moet word om te keer dat dit nie teen hom gedraai word nie.
Of sou dit nou swak smaak wees, inaggenome, dat hy die sneller gedruk het en Reeva is oorlede?
Of sou dit nou swak smaak wees, inaggenome, dat hy die sneller gedruk het en Reeva is oorlede?
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: A RANDOM FACT
Julle manne gaan haal hom diep nè