Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by PWV »

Gawie(7mm) wrote:Nee, hel kyk, ek raak nou bleddie oud op 42. Almal wil net bolle rol. Elke tweede man se kruisbande sit te styf of sy vrou het vir hom slaai ingepak vir middagete. Dit sukkel maar om 'n bespreking hier op Jaracal aan die gang te hou. Al stem die manne saam oor die feite wil niemand jou help om iets aan jou te verduidelik tot jy dit verstaan nie. Ek weet daar is perke aan sommige manne se geduld, maar ons is almal hier om iets te leer.

My een onderwyser het altyd gesê jy kry nie dom mense nie, net dom vra, maar deur 'n intellegente antwoord te gee dwing respek af by albei partye.

Groete van huis tot huis.
Gawie.
Waarin het jy tog nou weer getrap? ??? ???
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by BLOK »

Pieter Willem Vorster wrote: Waarin het jy tog nou weer getrap? ??? ???
Ek wonder het hy nie in daai oud onderwyser vas geloop nie ;) ;D ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Gawie(13mm) »

BLOK wrote:
Pieter Willem Vorster wrote: Waarin het jy tog nou weer getrap? ??? ???
Ek wonder het hy nie in daai oud onderwyser vas geloop nie ;) ;D ;D
O Griet, as ek in hom vasgeloop het was ek nou diep bekommerd. Ek dink hy is laas jaar oorlede.

Nee my Uncle, party manne sien maar net nie dinge soos ek dit sièn nie. Oom weet mos ek het 'n gematigde uitkyk op die lewe, maar nou ja so is die lewe, so is dìe lot ;)
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by PWV »

Gawie (7mm), ek neem aan iemand het op 'n ander draad op jou liddoring getrap.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Stefan764 »

Oom Pieter hierdie is nie op oom gemik nie, ek gebruik net oom se stelling oordat dit die mees onlangste voorbeeld is:
Pieter Willem Vorster wrote:Karduci, ek mag verkeerd wees en dan vra ek om verskoning, maar ek het nie gesien waar jy jouself al voorgestel het aan forum-lede nie.

Groetnis

Manne ek dink regtig dis bietjie afbrekend om sommer vir n man met die intrapslag te kom vertel hoe en wat hy moet maak. Ek weet ons is almal (meeste sorry :laugh: ) Afrikaanssprekende jag/boer manne en maninne, maar dit voel partykeer ons roskam n nuwe man sommer voor hy kan begin saamgesels?

Die meeste manne lees n lang ruk voor hulle aansluit en dan beginner post. As n man nou nie dadelik sy rang naam en nommer gee nie, los hom, hy sal wel iewers vir ons vertel wie hy is.

Maar net my opinie. Voel ons skrik n nuwe man sommer af oor hy nie die "manne" soos n st6 laaitie eers kom groet nie.

Julle is welkom om van my te verskil.

Groete
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by James Wilson »

Stefan, jy is korrek. Hier is Hein se opdrag, reeds in 2011:

Vir die ou manne op die forum asook die minder oues, daar het 'n kultuur ontstaan dat nuwe lede terreggewys word indien hulle hulself nie voorstel nie. Ek versoek elkeen om dit per PM aan die nuwe lid te doen/oor te dra. Baie nuwe ouens is selfbewus om te skryf en met sy eerste skrywe word hy in die bek geruk. Dit kan 'n slegte ondervinding wees wat die persoon nie weer sal laat skryf nie. Die terregwysing is dan privaat en sal dit makliker verwerk/aanvaar word as in die openbare forum.

Kom ons behou die gemaklike informele manier van die forum.

Vir die nuwe ouens:
Stel jou voor by nuwe aansluiting en laat weet ons van waar jy is en jou belangstellings.

Groete
Heinrich (Jaracal)
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2326
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by JAGTERSREG-JRM »

Stefan764 wrote:Oom Pieter hierdie is nie op oom gemik nie, ek gebruik net oom se stelling oordat dit die mees onlangste voorbeeld is:
Pieter Willem Vorster wrote:Karduci, ek mag verkeerd wees en dan vra ek om verskoning, maar ek het nie gesien waar jy jouself al voorgestel het aan forum-lede nie.

Groetnis

Manne ek dink regtig dis bietjie afbrekend om sommer vir n man met die intrapslag te kom vertel hoe en wat hy moet maak. Ek weet ons is almal (meeste sorry :laugh: ) Afrikaanssprekende jag/boer manne en maninne, maar dit voel partykeer ons roskam n nuwe man sommer voor hy kan begin saamgesels?

Die meeste manne lees n lang ruk voor hulle aansluit en dan beginner post. As n man nou nie dadelik sy rang naam en nommer gee nie, los hom, hy sal wel iewers vir ons vertel wie hy is.

Maar net my opinie. Voel ons skrik n nuwe man sommer af oor hy nie die "manne" soos n st6 laaitie eers kom groet nie.

Julle is welkom om van my te verskil.

Groete
Stefan

Stefan

Ek het dalk n voorstel wat kan werk, hoekom in ons slim IT tyd word daar nie sommer met registrasie n "forced " opsie gesit dat die man hom voorstel nie en die word dan onder n spesifieke topic geplaas?Sonder voorstelling kan die man nie volwaardig registreer nie
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Jean Marais »

Hierie draad is vol draadwerk. Ek stel voor ons gaan doen iets baie lekkerder. Ko's gaan skiet duiwe daar by Stanman. - wie's in??
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Dimitri
Hero Member
Hero Member
Posts: 1015
Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Dimitri »

James Wilson wrote:Stefan, jy is korrek. Hier is Hein se opdrag, reeds in 2011:

Vir die ou manne op die forum asook die minder oues, daar het 'n kultuur ontstaan dat nuwe lede terreggewys word indien hulle hulself nie voorstel nie. Ek versoek elkeen om dit per PM aan die nuwe lid te doen/oor te dra. Baie nuwe ouens is selfbewus om te skryf en met sy eerste skrywe word hy in die bek geruk. Dit kan 'n slegte ondervinding wees wat die persoon nie weer sal laat skryf nie. Die terregwysing is dan privaat en sal dit makliker verwerk/aanvaar word as in die openbare forum.

Kom ons behou die gemaklike informele manier van die forum.

Vir die nuwe ouens:
Stel jou voor by nuwe aansluiting en laat weet ons van waar jy is en jou belangstellings.

Groete
Heinrich (Jaracal)
Dankie vir dit, James.

Enigste ding is dat die arme man/vrou dan dalk 20 PMs kry en dan voel hulle ook sleg want hulle dink dat hulle iets baie sleg gedoen het dat die hele Forum hulle PM.

Wat kos dit om net aangenaam en respekvol te vra of hy/sy hulself nie asb kan voorstel nie?
Dimitri
Hero Member
Hero Member
Posts: 1015
Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Dimitri »

JAGTERS REG MOTIVERING wrote:
Stefan764 wrote:Oom Pieter hierdie is nie op oom gemik nie, ek gebruik net oom se stelling oordat dit die mees onlangste voorbeeld is:
Pieter Willem Vorster wrote:Karduci, ek mag verkeerd wees en dan vra ek om verskoning, maar ek het nie gesien waar jy jouself al voorgestel het aan forum-lede nie.

Groetnis

Manne ek dink regtig dis bietjie afbrekend om sommer vir n man met die intrapslag te kom vertel hoe en wat hy moet maak. Ek weet ons is almal (meeste sorry :laugh: ) Afrikaanssprekende jag/boer manne en maninne, maar dit voel partykeer ons roskam n nuwe man sommer voor hy kan begin saamgesels?

Die meeste manne lees n lang ruk voor hulle aansluit en dan beginner post. As n man nou nie dadelik sy rang naam en nommer gee nie, los hom, hy sal wel iewers vir ons vertel wie hy is.

Maar net my opinie. Voel ons skrik n nuwe man sommer af oor hy nie die "manne" soos n st6 laaitie eers kom groet nie.

Julle is welkom om van my te verskil.

Groete
Stefan

Stefan

Ek het dalk n voorstel wat kan werk, hoekom in ons slim IT tyd word daar nie sommer met registrasie n "forced " opsie gesit dat die man hom voorstel nie en die word dan onder n spesifieke topic geplaas?Sonder voorstelling kan die man nie volwaardig registreer nie
Goeie idee
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Chevvy SS »

Dirty Laundry 1.jpg
Gawie(7mm) wrote:Nee, hel kyk, ek raak nou bleddie oud op 42. Almal wil net bolle rol. Elke tweede man se kruisbande sit te styf of sy vrou het vir hom slaai ingepak vir middagete. Dit sukkel maar om 'n bespreking hier op Jaracal aan die gang te hou. Al stem die manne saam oor die feite wil niemand jou help om iets aan jou te verduidelik tot jy dit verstaan nie. Ek weet daar is perke aan sommige manne se geduld, maar ons is almal hier om iets te leer.

My een onderwyser het altyd gesê jy kry nie dom mense nie, net dom vra, maar deur 'n intellegente antwoord te gee dwing respek af by albei partye.

Groete van huis tot huis.
Gawie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by PWV »

Stefan764 wrote:Oom Pieter hierdie is nie op oom gemik nie, ek gebruik net oom se stelling oordat dit die mees onlangste voorbeeld is:
Pieter Willem Vorster wrote:Karduci, ek mag verkeerd wees en dan vra ek om verskoning, maar ek het nie gesien waar jy jouself al voorgestel het aan forum-lede nie.

Groetnis

Manne ek dink regtig dis bietjie afbrekend om sommer vir n man met die intrapslag te kom vertel hoe en wat hy moet maak. Ek weet ons is almal (meeste sorry :laugh: ) Afrikaanssprekende jag/boer manne en maninne, maar dit voel partykeer ons roskam n nuwe man sommer voor hy kan begin saamgesels?

Die meeste manne lees n lang ruk voor hulle aansluit en dan beginner post. As n man nou nie dadelik sy rang naam en nommer gee nie, los hom, hy sal wel iewers vir ons vertel wie hy is.

Maar net my opinie. Voel ons skrik n nuwe man sommer af oor hy nie die "manne" soos n st6 laaitie eers kom groet nie.

Julle is welkom om van my te verskil.

Groete
Stefan
As dit nie op my gemik is nie, waarom "quote" jy my dan. Ek het dit op die mees beskaafde manier gedoen sonder om die ou aan te val, so glo ek.
Wonder wat sou die reaksie gewees het as ek dit so geroskam het: ##$&* #@#$# *&^* %$^#.

[Dimetrie quote]Wat kos dit om net aangenaam en respekvol te vra of hy/sy hulself nie asb kan voorstel nie?
[/quote]

Het ek nie mooi genoeg gevra nie?

[JAGTERS REG MOTIVERING quote]Ek het dalk n voorstel wat kan werk, hoekom in ons slim IT tyd word daar nie sommer met registrasie n "forced " opsie gesit dat die man hom voorstel nie en die word dan onder n spesifieke topic geplaas? Sonder voorstelling kan die man nie volwaardig registreer nie
[/quote]

Die enigste sinvolle voorstel in hierdie verband!!
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Eugene »

Oom PW, lees bietjie weer Stefan se heel eerste sin van sy post! Die HELE sin..... ;)

Ek dink Kobus het 'n baie goeie idee daar beet! ;D
Aim small, miss small
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by PWV »

Eugene wrote:Oom PW, lees bietjie weer Stefan se heel eerste sin van sy post! Die HELE sin..... ;)

Ek dink Kobus het 'n baie goeie idee daar beet! ;D

Eugene, feit bly, hy hoef dan nie my naam te genoem het nie. Hy kon enige ander fiktiewe, onbeskaafde voorbeeld gebruik het of nog beter, 'n voorbeeld was heeltemal onnodig om sy stelling te verduidelik!!
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Stefan764 »

+1 JRM en D
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by NicoSmit »

Beter idee los die voorstellings klink soos 'n AA meeting Hello my naam is Kosie en ek suip soos 'n vis.....Hello Kosie!
Zack Benade

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Zack Benade »

Beter idee los die voorstellings klink soos 'n AA meeting Hello my naam is Kosie en ek suip soos 'n vis.....Hello Kosie
Ek like hierdie een.
Niemand kan onthou waarvan Kosie hou en wat sy stokperdjies is en was nie. Wie gee om?

Ek gebruik die "Profile" opsie as ek meer oor die ou wil uitvind.
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Swede »

NicoSmit wrote:Beter idee los die voorstellings klink soos 'n AA meeting Hello my naam is Kosie en ek suip soos 'n vis.....Hello Kosie!
Baie waar dit is hoekom ons almal op hierdie forum is :laugh:
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by VdWalt »

NicoSmit wrote: Hello my naam is Kosie en ek suip soos 'n vis.....Hello Kosie!
Hello Kosie, jy is nie alleen nie, gooi vir ons 'n dop dan praat ons oor jou probleem...
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Eugene »

Stefan764 wrote:Oom "He-who-should-not-be-named", hierdie is nie op oom gemik nie, ek gebruik net oom se stelling oordat dit die mees onlangste voorbeeld is:
XXXXXXX, ek mag verkeerd wees en dan vra ek om verskoning, maar ek het nie gesien waar jy jouself al voorgestel het aan forum-lede nie.

Groetnis
Beter?

>:D >:D >:D
Aim small, miss small
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by NicoSmit »

VdWalt wrote:
NicoSmit wrote: Hello my naam is Kosie en ek suip soos 'n vis.....Hello Kosie!
Hello Kosie, jy is nie alleen nie, gooi vir ons 'n dop dan praat ons oor jou probleem...
Word ek darem nou lus vir so ou koue Castletjie
Zack Benade

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Zack Benade »

Kosie het homself nie voorgestel nie en almal wil graag vriende wees met hom. Hoekom??

Ban alle lede wat hulleself voorstel. :police:
Hulle kan op 'n ander plek gaan spog oor hulle self. Niemand glo hom in elk geval oor hoe goed hy skiet nie en oor die 50 wapens op sy naam nie. ++>:
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13574
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Capt. Yoda »

NicoSmit wrote:
VdWalt wrote:
NicoSmit wrote: Hello my naam is Kosie en ek suip soos 'n vis.....Hello Kosie!
Hello Kosie, jy is nie alleen nie, gooi vir ons 'n dop dan praat ons oor jou probleem...
Word ek darem nou lus vir so ou koue Castletjie

Is self nou lus vir n vuil coke
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by BLOK »

Ja nou verstaan ek hoekom my pa altyd kla - hoe ouer hy word hoe dukker word sy bril lense. Gaan lees mooi wat Stefan gese het. ;) ;D ;D

Ek dink nie Stefan het dit direk op iemand gemik deur daai aan te haal nie. Hy het dit ook so gese. Dit kon netsowel enige een van ons ander gewees het wat soms presies die selfde doen, inteendeel ek en selfs Geno is meer skuldig want al wat ons gewoonlik doen is om n link na die voorstel blad op te sit sonder n verduideliking.

Gaan kyk maar Geno het dit weer gedoen, sommer op daai selfde draad waar jou aanhaling van af kom. Ek kan nie dink dat Geno nou vir my gaan kwaad wees net oor ek hom nou as n voorbeeld hier gebruik nie. As hy wel is dan dink ek hy is maar vlak om dit nie as n voorbeeld te kan insien nie.
Last edited by BLOK on Thu Feb 20, 2014 2:32 pm, edited 2 times in total.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Jakes73
Full Member
Full Member
Posts: 234
Joined: Sat Mar 31, 2012 10:35 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Jakes73 »

Wouter Roets wrote:Manne

My broer het al n buffelbul van n bewegende spilpunt af gepiets. Hy het n bosvark, sy eerste, ook net etlike sekondes voor dit laat sneuwel, so ek wonder wie kan dit troef? ;D

Groetnis
Wouter
Wouter,

sorry ek het die comment gemis gister ... maar wat het die Buffelbul op die bewegende spilpunt gedoen? ... :laugh: :laugh: >:+ :laugh: :laugh: Miskien het hy vasgesit en toe moes julle hom uit sy ellende verlos? ... >:D >:D >:D

Jakes
Post Reply