Waarin het jy tog nou weer getrap?Gawie(7mm) wrote:Nee, hel kyk, ek raak nou bleddie oud op 42. Almal wil net bolle rol. Elke tweede man se kruisbande sit te styf of sy vrou het vir hom slaai ingepak vir middagete. Dit sukkel maar om 'n bespreking hier op Jaracal aan die gang te hou. Al stem die manne saam oor die feite wil niemand jou help om iets aan jou te verduidelik tot jy dit verstaan nie. Ek weet daar is perke aan sommige manne se geduld, maar ons is almal hier om iets te leer.
My een onderwyser het altyd gesê jy kry nie dom mense nie, net dom vra, maar deur 'n intellegente antwoord te gee dwing respek af by albei partye.
Groete van huis tot huis.
Gawie.
Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Ek wonder het hy nie in daai oud onderwyser vas geloop niePieter Willem Vorster wrote: Waarin het jy tog nou weer getrap?![]()
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
O Griet, as ek in hom vasgeloop het was ek nou diep bekommerd. Ek dink hy is laas jaar oorlede.BLOK wrote:Ek wonder het hy nie in daai oud onderwyser vas geloop niePieter Willem Vorster wrote: Waarin het jy tog nou weer getrap?![]()
![]()
![]()
Nee my Uncle, party manne sien maar net nie dinge soos ek dit sièn nie. Oom weet mos ek het 'n gematigde uitkyk op die lewe, maar nou ja so is die lewe, so is dìe lot
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Gawie (7mm), ek neem aan iemand het op 'n ander draad op jou liddoring getrap.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Hijacking en ander geskerts!
Oom Pieter hierdie is nie op oom gemik nie, ek gebruik net oom se stelling oordat dit die mees onlangste voorbeeld is:
Manne ek dink regtig dis bietjie afbrekend om sommer vir n man met die intrapslag te kom vertel hoe en wat hy moet maak. Ek weet ons is almal (meeste sorry
) Afrikaanssprekende jag/boer manne en maninne, maar dit voel partykeer ons roskam n nuwe man sommer voor hy kan begin saamgesels?
Die meeste manne lees n lang ruk voor hulle aansluit en dan beginner post. As n man nou nie dadelik sy rang naam en nommer gee nie, los hom, hy sal wel iewers vir ons vertel wie hy is.
Maar net my opinie. Voel ons skrik n nuwe man sommer af oor hy nie die "manne" soos n st6 laaitie eers kom groet nie.
Julle is welkom om van my te verskil.
Groete
Stefan
Pieter Willem Vorster wrote:Karduci, ek mag verkeerd wees en dan vra ek om verskoning, maar ek het nie gesien waar jy jouself al voorgestel het aan forum-lede nie.
Groetnis
Manne ek dink regtig dis bietjie afbrekend om sommer vir n man met die intrapslag te kom vertel hoe en wat hy moet maak. Ek weet ons is almal (meeste sorry
Die meeste manne lees n lang ruk voor hulle aansluit en dan beginner post. As n man nou nie dadelik sy rang naam en nommer gee nie, los hom, hy sal wel iewers vir ons vertel wie hy is.
Maar net my opinie. Voel ons skrik n nuwe man sommer af oor hy nie die "manne" soos n st6 laaitie eers kom groet nie.
Julle is welkom om van my te verskil.
Groete
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Hijacking en ander geskerts!
Stefan, jy is korrek. Hier is Hein se opdrag, reeds in 2011:
Vir die ou manne op die forum asook die minder oues, daar het 'n kultuur ontstaan dat nuwe lede terreggewys word indien hulle hulself nie voorstel nie. Ek versoek elkeen om dit per PM aan die nuwe lid te doen/oor te dra. Baie nuwe ouens is selfbewus om te skryf en met sy eerste skrywe word hy in die bek geruk. Dit kan 'n slegte ondervinding wees wat die persoon nie weer sal laat skryf nie. Die terregwysing is dan privaat en sal dit makliker verwerk/aanvaar word as in die openbare forum.
Kom ons behou die gemaklike informele manier van die forum.
Vir die nuwe ouens:
Stel jou voor by nuwe aansluiting en laat weet ons van waar jy is en jou belangstellings.
Groete
Heinrich (Jaracal)

Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2326
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Hijacking en ander geskerts!
Stefan764 wrote:Oom Pieter hierdie is nie op oom gemik nie, ek gebruik net oom se stelling oordat dit die mees onlangste voorbeeld is:
Pieter Willem Vorster wrote:Karduci, ek mag verkeerd wees en dan vra ek om verskoning, maar ek het nie gesien waar jy jouself al voorgestel het aan forum-lede nie.
Groetnis
Manne ek dink regtig dis bietjie afbrekend om sommer vir n man met die intrapslag te kom vertel hoe en wat hy moet maak. Ek weet ons is almal (meeste sorry) Afrikaanssprekende jag/boer manne en maninne, maar dit voel partykeer ons roskam n nuwe man sommer voor hy kan begin saamgesels?
Die meeste manne lees n lang ruk voor hulle aansluit en dan beginner post. As n man nou nie dadelik sy rang naam en nommer gee nie, los hom, hy sal wel iewers vir ons vertel wie hy is.
Maar net my opinie. Voel ons skrik n nuwe man sommer af oor hy nie die "manne" soos n st6 laaitie eers kom groet nie.
Julle is welkom om van my te verskil.
Groete
Stefan
Stefan
Ek het dalk n voorstel wat kan werk, hoekom in ons slim IT tyd word daar nie sommer met registrasie n "forced " opsie gesit dat die man hom voorstel nie en die word dan onder n spesifieke topic geplaas?Sonder voorstelling kan die man nie volwaardig registreer nie
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Hierie draad is vol draadwerk. Ek stel voor ons gaan doen iets baie lekkerder. Ko's gaan skiet duiwe daar by Stanman. - wie's in??
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
Dimitri
- Hero Member

- Posts: 1015
- Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Dankie vir dit, James.James Wilson wrote:Stefan, jy is korrek. Hier is Hein se opdrag, reeds in 2011:
Vir die ou manne op die forum asook die minder oues, daar het 'n kultuur ontstaan dat nuwe lede terreggewys word indien hulle hulself nie voorstel nie. Ek versoek elkeen om dit per PM aan die nuwe lid te doen/oor te dra. Baie nuwe ouens is selfbewus om te skryf en met sy eerste skrywe word hy in die bek geruk. Dit kan 'n slegte ondervinding wees wat die persoon nie weer sal laat skryf nie. Die terregwysing is dan privaat en sal dit makliker verwerk/aanvaar word as in die openbare forum.
Kom ons behou die gemaklike informele manier van die forum.
Vir die nuwe ouens:
Stel jou voor by nuwe aansluiting en laat weet ons van waar jy is en jou belangstellings.
Groete
Heinrich (Jaracal)
Enigste ding is dat die arme man/vrou dan dalk 20 PMs kry en dan voel hulle ook sleg want hulle dink dat hulle iets baie sleg gedoen het dat die hele Forum hulle PM.
Wat kos dit om net aangenaam en respekvol te vra of hy/sy hulself nie asb kan voorstel nie?
-
Dimitri
- Hero Member

- Posts: 1015
- Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Goeie ideeJAGTERS REG MOTIVERING wrote:Stefan764 wrote:Oom Pieter hierdie is nie op oom gemik nie, ek gebruik net oom se stelling oordat dit die mees onlangste voorbeeld is:
Pieter Willem Vorster wrote:Karduci, ek mag verkeerd wees en dan vra ek om verskoning, maar ek het nie gesien waar jy jouself al voorgestel het aan forum-lede nie.
Groetnis
Manne ek dink regtig dis bietjie afbrekend om sommer vir n man met die intrapslag te kom vertel hoe en wat hy moet maak. Ek weet ons is almal (meeste sorry) Afrikaanssprekende jag/boer manne en maninne, maar dit voel partykeer ons roskam n nuwe man sommer voor hy kan begin saamgesels?
Die meeste manne lees n lang ruk voor hulle aansluit en dan beginner post. As n man nou nie dadelik sy rang naam en nommer gee nie, los hom, hy sal wel iewers vir ons vertel wie hy is.
Maar net my opinie. Voel ons skrik n nuwe man sommer af oor hy nie die "manne" soos n st6 laaitie eers kom groet nie.
Julle is welkom om van my te verskil.
Groete
Stefan
Stefan
Ek het dalk n voorstel wat kan werk, hoekom in ons slim IT tyd word daar nie sommer met registrasie n "forced " opsie gesit dat die man hom voorstel nie en die word dan onder n spesifieke topic geplaas?Sonder voorstelling kan die man nie volwaardig registreer nie
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Hijacking en ander geskerts!
Gawie(7mm) wrote:Nee, hel kyk, ek raak nou bleddie oud op 42. Almal wil net bolle rol. Elke tweede man se kruisbande sit te styf of sy vrou het vir hom slaai ingepak vir middagete. Dit sukkel maar om 'n bespreking hier op Jaracal aan die gang te hou. Al stem die manne saam oor die feite wil niemand jou help om iets aan jou te verduidelik tot jy dit verstaan nie. Ek weet daar is perke aan sommige manne se geduld, maar ons is almal hier om iets te leer.
My een onderwyser het altyd gesê jy kry nie dom mense nie, net dom vra, maar deur 'n intellegente antwoord te gee dwing respek af by albei partye.
Groete van huis tot huis.
Gawie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
As dit nie op my gemik is nie, waarom "quote" jy my dan. Ek het dit op die mees beskaafde manier gedoen sonder om die ou aan te val, so glo ek.Stefan764 wrote:Oom Pieter hierdie is nie op oom gemik nie, ek gebruik net oom se stelling oordat dit die mees onlangste voorbeeld is:
Pieter Willem Vorster wrote:Karduci, ek mag verkeerd wees en dan vra ek om verskoning, maar ek het nie gesien waar jy jouself al voorgestel het aan forum-lede nie.
Groetnis
Manne ek dink regtig dis bietjie afbrekend om sommer vir n man met die intrapslag te kom vertel hoe en wat hy moet maak. Ek weet ons is almal (meeste sorry) Afrikaanssprekende jag/boer manne en maninne, maar dit voel partykeer ons roskam n nuwe man sommer voor hy kan begin saamgesels?
Die meeste manne lees n lang ruk voor hulle aansluit en dan beginner post. As n man nou nie dadelik sy rang naam en nommer gee nie, los hom, hy sal wel iewers vir ons vertel wie hy is.
Maar net my opinie. Voel ons skrik n nuwe man sommer af oor hy nie die "manne" soos n st6 laaitie eers kom groet nie.
Julle is welkom om van my te verskil.
Groete
Stefan
Wonder wat sou die reaksie gewees het as ek dit so geroskam het: ##$&* #@#$# *&^* %$^#.
[Dimetrie quote]Wat kos dit om net aangenaam en respekvol te vra of hy/sy hulself nie asb kan voorstel nie?
[/quote]
Het ek nie mooi genoeg gevra nie?
[JAGTERS REG MOTIVERING quote]Ek het dalk n voorstel wat kan werk, hoekom in ons slim IT tyd word daar nie sommer met registrasie n "forced " opsie gesit dat die man hom voorstel nie en die word dan onder n spesifieke topic geplaas? Sonder voorstelling kan die man nie volwaardig registreer nie
[/quote]
Die enigste sinvolle voorstel in hierdie verband!!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Hijacking en ander geskerts!
Oom PW, lees bietjie weer Stefan se heel eerste sin van sy post! Die HELE sin..... 
Ek dink Kobus het 'n baie goeie idee daar beet!
Ek dink Kobus het 'n baie goeie idee daar beet!
Aim small, miss small
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Eugene wrote:Oom PW, lees bietjie weer Stefan se heel eerste sin van sy post! Die HELE sin.....
Ek dink Kobus het 'n baie goeie idee daar beet!
Eugene, feit bly, hy hoef dan nie my naam te genoem het nie. Hy kon enige ander fiktiewe, onbeskaafde voorbeeld gebruik het of nog beter, 'n voorbeeld was heeltemal onnodig om sy stelling te verduidelik!!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Hijacking en ander geskerts!
+1 JRM en D
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Beter idee los die voorstellings klink soos 'n AA meeting Hello my naam is Kosie en ek suip soos 'n vis.....Hello Kosie!
-
Zack Benade
Re: Hijacking en ander geskerts!
Ek like hierdie een.Beter idee los die voorstellings klink soos 'n AA meeting Hello my naam is Kosie en ek suip soos 'n vis.....Hello Kosie
Niemand kan onthou waarvan Kosie hou en wat sy stokperdjies is en was nie. Wie gee om?
Ek gebruik die "Profile" opsie as ek meer oor die ou wil uitvind.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Hijacking en ander geskerts!
Baie waar dit is hoekom ons almal op hierdie forum isNicoSmit wrote:Beter idee los die voorstellings klink soos 'n AA meeting Hello my naam is Kosie en ek suip soos 'n vis.....Hello Kosie!
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Hello Kosie, jy is nie alleen nie, gooi vir ons 'n dop dan praat ons oor jou probleem...NicoSmit wrote: Hello my naam is Kosie en ek suip soos 'n vis.....Hello Kosie!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Hijacking en ander geskerts!
Beter?Stefan764 wrote:Oom "He-who-should-not-be-named", hierdie is nie op oom gemik nie, ek gebruik net oom se stelling oordat dit die mees onlangste voorbeeld is:
XXXXXXX, ek mag verkeerd wees en dan vra ek om verskoning, maar ek het nie gesien waar jy jouself al voorgestel het aan forum-lede nie.
Groetnis
Aim small, miss small
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Word ek darem nou lus vir so ou koue CastletjieVdWalt wrote:Hello Kosie, jy is nie alleen nie, gooi vir ons 'n dop dan praat ons oor jou probleem...NicoSmit wrote: Hello my naam is Kosie en ek suip soos 'n vis.....Hello Kosie!
-
Zack Benade
Re: Hijacking en ander geskerts!
Kosie het homself nie voorgestel nie en almal wil graag vriende wees met hom. Hoekom??
Ban alle lede wat hulleself voorstel.
Hulle kan op 'n ander plek gaan spog oor hulle self. Niemand glo hom in elk geval oor hoe goed hy skiet nie en oor die 50 wapens op sy naam nie.
Ban alle lede wat hulleself voorstel.
Hulle kan op 'n ander plek gaan spog oor hulle self. Niemand glo hom in elk geval oor hoe goed hy skiet nie en oor die 50 wapens op sy naam nie.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13574
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
NicoSmit wrote:Word ek darem nou lus vir so ou koue CastletjieVdWalt wrote:Hello Kosie, jy is nie alleen nie, gooi vir ons 'n dop dan praat ons oor jou probleem...NicoSmit wrote: Hello my naam is Kosie en ek suip soos 'n vis.....Hello Kosie!
Is self nou lus vir n vuil coke
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Ja nou verstaan ek hoekom my pa altyd kla - hoe ouer hy word hoe dukker word sy bril lense. Gaan lees mooi wat Stefan gese het.
Ek dink nie Stefan het dit direk op iemand gemik deur daai aan te haal nie. Hy het dit ook so gese. Dit kon netsowel enige een van ons ander gewees het wat soms presies die selfde doen, inteendeel ek en selfs Geno is meer skuldig want al wat ons gewoonlik doen is om n link na die voorstel blad op te sit sonder n verduideliking.
Gaan kyk maar Geno het dit weer gedoen, sommer op daai selfde draad waar jou aanhaling van af kom. Ek kan nie dink dat Geno nou vir my gaan kwaad wees net oor ek hom nou as n voorbeeld hier gebruik nie. As hy wel is dan dink ek hy is maar vlak om dit nie as n voorbeeld te kan insien nie.

Last edited by BLOK on Thu Feb 20, 2014 2:32 pm, edited 2 times in total.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Jakes73
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Sat Mar 31, 2012 10:35 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Wouter,Wouter Roets wrote:Manne
My broer het al n buffelbul van n bewegende spilpunt af gepiets. Hy het n bosvark, sy eerste, ook net etlike sekondes voor dit laat sneuwel, so ek wonder wie kan dit troef?![]()
Groetnis
Wouter
sorry ek het die comment gemis gister ... maar wat het die Buffelbul op die bewegende spilpunt gedoen? ...
Jakes