Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by wlm »

Fritz Hagen wrote:
Pieter Willem Vorster wrote: Ek het 'n Gemsbok sowat 'n kilometer ver van die bakkie geskiet
Sjoe oom Pieter daai is darem 'n lang skoot al was dit van die bakkie af!!!! :laugh: :laugh:
Oom PeeWee
Die manne is so lus vir jou dat jy tot pak kry oor goed wat ek skryf! ;D
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13574
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Capt. Yoda »

lmga
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by PWV »

Smaak my julle Williston-laaities kan baie stout wees! ::)
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by wlm »

Pieter Willem Vorster wrote:Smaak my julle Williston-laaities kan baie stout wees! ::)

Hehehe!
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Fritz »

Pieter Willem Vorster wrote:
Fritz Hagen wrote:
Pieter Willem Vorster wrote: Ek het 'n Gemsbok sowat 'n kilometer ver van die bakkie geskiet
Sjoe oom Pieter daai is darem 'n lang skoot al was dit van die bakkie af!!!! :laugh: :laugh:
Fritz Hagen, ek weet nie waar en wanneer ek dit gesê het nie, maar as jy die gereedskap het, kan jy dit doen! 8)
Nee oom ek skeer sommer gek. Dit was so twee posts terug gewees, maar ek het die gap gesien en oom heeltemal buite konteks aangehaal.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Stefan764 »

ROBBIE1 wrote:Nes jy se Koos, dis die selle soos n man wat n tent wil opslaan in die bos, en die ander een wat n bediende soek om sy skottelgoed te was en bed op te maak!

Lekker jag!
Hey hey los vir kopskoot uit man...
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by kopskoot »

Stefan764 wrote:
ROBBIE1 wrote:Nes jy se Koos, dis die selle soos n man wat n tent wil opslaan in die bos, en die ander een wat n bediende soek om sy skottelgoed te was en bed op te maak!

Lekker jag!
Hey hey los vir kopskoot uit man...
Onthou bediendes is nie net vir bed opmaak en skottelgoed was nie!
User avatar
Jakes73
Full Member
Full Member
Posts: 234
Joined: Sat Mar 31, 2012 10:35 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Jakes73 »

kopskoot wrote:
Stefan764 wrote:
ROBBIE1 wrote:Nes jy se Koos, dis die selle soos n man wat n tent wil opslaan in die bos, en die ander een wat n bediende soek om sy skottelgoed te was en bed op te maak!

Lekker jag!
Hey hey los vir kopskoot uit man...
Onthou bediendes is nie net vir bed opmaak en skottelgoed was nie!
Robbie,

jy bedoel seker hulle kan kook ook ne? ... >:+ >:+ >:+ :laugh: :laugh: :laugh:
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by douw »

kopskoot wrote:
Stefan764 wrote:
ROBBIE1 wrote:Nes jy se Koos, dis die selle soos n man wat n tent wil opslaan in die bos, en die ander een wat n bediende soek om sy skottelgoed te was en bed op te maak!

Lekker jag!
Hey hey los vir kopskoot uit man...
Onthou bediendes is nie net vir bed opmaak en skottelgoed was nie!

Nee, seker nie, maar dan moet mens darem die mooiste enetjie uitsoek >:+
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by BLOK »

douw wrote:
kopskoot wrote: Nee, seker nie, maar dan moet mens darem die mooiste enetjie uitsoek >:+

My swaer spot altyd en se ons wat eenkant staan en neus optrek vir daai, gaan nog een oggend opstaan en dan is net die lelikes oor. Ronald het dit seker dan ook al besef lyk my hahaha
Last edited by BLOK on Tue Mar 04, 2014 9:15 am, edited 1 time in total.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13574
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Capt. Yoda »

Eish!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by ROBBIE1 »

O nee genade, ek maak maar eie bed op en kook my eie pap, hulle kan in elk nie pap met botter en sweet corn maak nie!

Daai eerste 2 duim tirf sit my sommer heel af, hahahahahaha, ek laaik maar daai sagte wit seesand!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13574
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Capt. Yoda »

DA reveals blue beret
http://cdn.24.co.za/files/Cms/General/d/2699/8b324477a39145a297cc33a85dc2fbe5.jpg

http://www.theparentingdad.com/wp-content/uploads/2012/08/baby-facepalm.jpg
http://replygif.net/i/1370.gif
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by wlm »

Ek kan dit maar net nie help nie. As jy 'n beret opsit soos 'n Pispot irriteer dit my geweldig.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13574
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Capt. Yoda »

Daai ding regs lyk of hy in een of ander cartoon network kinder storie moet wees
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Eugene »

wlm wrote:Ek kan dit maar net nie help nie. As jy 'n beret opsit soos 'n Pispot irriteer dit my geweldig.
Al sit 'n politikus sy beret 110% reg op, irriteer hulle my steeds geweldig......
Aim small, miss small
User avatar
375fanatic
Hero Member
Hero Member
Posts: 1213
Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by 375fanatic »

Eugene wrote:
wlm wrote:Ek kan dit maar net nie help nie. As jy 'n beret opsit soos 'n Pispot irriteer dit my geweldig.
Al sit 'n politikus sy beret 110% reg op, irriteer hulle my steeds geweldig......
al sit hy hom reg op lyk hy soos n pispot :laugh: :laugh: :laugh: :laugh:
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Hugo »

Geno wrote:
Pvdw wrote:Ek self is nie 'n kopskoot man nie. Het al paar geskiet maar dis nie hoe ek altyd jag nie.
Toe nou. Ek het jou mos mooi geleer, of hoe? ;)

http://i677.photobucket.com/albums/vv140/rooibok_2009/Hunting/DSC09531.jpg
http://i677.photobucket.com/albums/vv140/rooibok_2009/Hunting/DSC09525.jpg
http://i677.photobucket.com/albums/vv140/rooibok_2009/Hunting/DSC09512.jpg
Peet

Ek dog jy het jou eie geweer? Waarom skiet jy met die man se super opgezoomde 308 met die duct tape cheeck piece?
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7557
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Wouter Roets »

Manne

Is dit nie oneties om n wildsdraad in n foto te he nie? ;D ;D ;D

Groetnis
Wouter
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Hugo »

Wouter ek wil nie eers begin met die draad nie, kyk die bloed op die Zebra se gesig, en op die grond, die arme ding...
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by BLOK »

Kon die man darem nie sy hare gekam het vir die foto nie, dit is amper so erg as om met n hoed op te sit ;D ;D ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7557
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Wouter Roets »

Hugo

Hou maar die forum dop want jy sal die nuwe topic oor so rukkie sien. ;D Skat hy behoort ook so vyf of ses bladsye te loop. Dalk is hy al klaar oop met my wat so stadig tik.

Groetnis
Wouter
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by ROBBIE1 »

Dit hang seker maar af waar die bok (zebra) gaan val ne! As n draad nou werklik pla, draai net die dier se kop na die ander kant, en kry die draai agter die fotograaf, so maklik!

Bloed pla my ook en gooi ek gewoonlik maar sand en gras bo-oor, en self soos op die zeb se gesig ook sommer met sand om dit weg te vat, nie altyd water byderhand nie, maar dis seker ook maar soos die etiek onderwerp, elke man se eie voor en afkeur!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Geno »

Wouter Roets wrote:Manne

Is dit nie oneties om n wildsdraad in n foto te he nie? ;D ;D ;D

Groetnis
Wouter
Erg oneties om bokke so te oes. Sies Peet! Ek kannie glo ek het jou blootgestel aan sulke optrede nie! :laugh: :laugh: :laugh:
Goed, beter, 6millimeter!

Swak styl.
Post Reply