Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
ROBBIE1 wrote:Nes jy se Koos, dis die selle soos n man wat n tent wil opslaan in die bos, en die ander een wat n bediende soek om sy skottelgoed te was en bed op te maak!

Lekker jag!
Hey hey los vir kopskoot uit man...
Onthou bediendes is nie net vir bed opmaak en skottelgoed was nie!

Nee, seker nie, maar dan moet mens darem die mooiste enetjie uitsoek
kopskoot wrote:
Nee, seker nie, maar dan moet mens darem die mooiste enetjie uitsoek
My swaer spot altyd en se ons wat eenkant staan en neus optrek vir daai, gaan nog een oggend opstaan en dan is net die lelikes oor. Ronald het dit seker dan ook al besef lyk my hahaha
Last edited by BLOK on Tue Mar 04, 2014 9:15 am, edited 1 time in total.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time "SPEED KILLS"
Hou maar die forum dop want jy sal die nuwe topic oor so rukkie sien. Skat hy behoort ook so vyf of ses bladsye te loop. Dalk is hy al klaar oop met my wat so stadig tik.
Dit hang seker maar af waar die bok (zebra) gaan val ne! As n draad nou werklik pla, draai net die dier se kop na die ander kant, en kry die draai agter die fotograaf, so maklik!
Bloed pla my ook en gooi ek gewoonlik maar sand en gras bo-oor, en self soos op die zeb se gesig ook sommer met sand om dit weg te vat, nie altyd water byderhand nie, maar dis seker ook maar soos die etiek onderwerp, elke man se eie voor en afkeur!